‘n Vragmotor het in mense by ‘n Kersfeesmark in die weste van Berlyn ingeploeg en verskeie mense gedood en beseer, het die plaaslike media berig.
“Die polisie bevestig dat ‘n vragmotor by ‘n Kersfeesmark in Breitscheidplatz in Berlyn-Charlottenburg ingeploeg het,” volgens ‘n plaaslike koerant die Berlynse Morgenpost. Minstens twaalf mense is dood en 48 is beseer, sommiges ernstig.
Duitse media het met verwysing na plaaslike sekuriteitsbronne, gesê ‘n verdagte uit Afghanistan of Pakistan is in hegtenis geneem. Hy het Duitsland in Februarie as ‘n vlugteling binnegekom dansy Angela Merkel se oopgrens-beleid.
Berlyn se polisie het op Twitter gesê hulle ondersoek toon dat die vragmotor gesteel is van ‘n konstruksieterrein in Pole.
Mense was besig om glühwein en wors te geniet aan die voet van die Kaiser Wilhelm gedenkdienskerk in die hart van die voormalige Wes-Berlyn, toe die voertuig op die sypaadjie geswenk het en mense teen ‘n hoë spoed afgemaai het, het ooggetuies aan CNN gesê.
Hulle het gesê die vragmotor het die mark van Budapester Strasse genader, aan die noordekant, voordat dit in die stalletjies en mense ingejaag het.
Duitsland se minister van binnelandse sake Thomas de Maiziere het gesê dit “lyk” soos ‘n terroriste-aanval, maar probeer om die gevolgtrekking te vermy, en bygevoeg dat die omstandighede van die ongeluk nog nie duidelik is nie: “Ek wil nie die woord ‘aanslag’ gebruik nie.” Maar Berlyn se polisie sê hul ondersoek werk met die aanname dat die vragmotor doelbewus in die Kersmark ingejaag het.
Die polisie het op Twitter gesê hulle het een verdagte in hegtenis geneem en dat ‘n ander passasier in die vragmotor dood aangetref is. Hulle het bevestig dat die man wat dood aangetref is in die vragmotor, geïdentifiseer is as ‘n Poolse burger, maar dit was nie die persoon wat dit in die mark ingery het nie. Die vragmotor was gekaap en die Pool is vermoedelik vermoor deur die aanvaller.
Hoofstroomnuusbronne, insluitend The Telegraph, het probeer om verwarring te saai oor die godsdienstige en etniese identiteit van die moordenaar, deur aan te voer dat hy “Pools” kon gewees het.
Die voorval is soortgelyk aan ‘n aanval in Nice in Julie vanjaar waar 86 mense gedood is deur ‘n vragmotor wat bestuur is deur ‘n ISIS-terroris en wat ook doelbewus mense omgery het. Maandagaand het die Duitse polisie plaaslike inwoners gewaarsku om binnenshuis te bly.
Die nuwe Amerikaanse president Donald Trump het die aanval veroordeel en dit gekoppel aan “Islamitiese terroriste”. Duitse intelligensie het ‘n paar aanduidings van ‘n dreigende aanval op ‘n mark ontvang voor die gebeurtenis, volgens Die Welt koerant.
Kanselier Angela Merkel het haar ongewild oopgrens beleid nogtans verdedig in die afgelope maande, ná haar party verliese in plaaslike verkiesings gely het.
ook Maandag, het Switserse Blick tydskrif berig dat drie mense beseer is tydens ‘n skietery by ‘n Islamitiese sentrum in Zurich. Die gebied rondom die skietery is afgesper deur die polisie nadat skote in ‘n Moslem-sentrum in die Militärstrasse/Eisgasse gehoor is.
Een van die skuldiges is op vrye voet, volgens die Switserse owerhede.
Beide gebeure het plaasgevind net oomblikke nadat die Russiese ambassadeur in Turkye by ‘n foto-tentoonstelling doodgeskiet is deur ‘n sluipmoordenaar wat geskree het “Allahu Akbar”.

Izvestia stijl NYT : ‘merkel the savior of Western values’
Angel Merkel——–> Lucifer Ferkel
De Germaanse slachtoffers en nabestaanden (van ‘gewone misdaad’ en ‘terror’)zullen weeeeer in de kou worden gelaten in de EUSSR.
Dit spreek boekdele dat hierdie ‘vegters ‘ nooit die politieke strooipoppe aanval nie ; maar die ontmagte burgers van hierdie land moet altyd die skerp stok kry……..
die politieke strooipoppe worden, niet onterecht, door islamofascisten als waardevolle medestanders van het islamiseringsproces betracht, Ou.
“Kanselier Angela Merkel het haar ongewild oopgrens beleid nogtans verdedig … ” – ‘ongewilde’
“ook Maandag, het Switserse Blick tydskrif berig dat” …
Ek probeer ook weer Rifrug :
“Hy het Duitsland in Februarie as ‘n vlugteling binnegekom dansy Angela Merkel se oopgrens-beleid.”
‘dansy’ ——-> danksy
Of is dit een Afrikaanse mix van ‘dank’ en ‘antanzen’ (moslims die groepsgewijs vrouwen belagen en in het gedrang brengen en ook verkrachten zoals in de nacht van Keulen) ?
Nie dalk dansery nie Hans?
exact KC. Een bekend verschijnsel in moslimlanden is, met een groep wilden, vrouwen dansend te omsingelen en te betasten enz.
Daar is zelfs een apart woord voor om dat te duiden
Wat is die woord?
El-taharrush of Taharush Ginsy
El-taharrush of Taharush Ginsy is een begrip dat ons plotseling in ons gezicht geworpen wordt. El-taharrush staat voor Arabische groepsverkrachting. Het is de term die sinds enige tijd in de Arabische wereld wordt gegeven aan georganiseerde aanrandingen van vrouwen, veelal tijdens grote evenementen. Het is in Egypte al langere tijd een probleem, maar aandacht voor het fenomeen werd vaak afgedaan als “overdreven”.
Mev Merkel het die “vlugteling” immigrante onlangs nog as ‘n meevallertjie (“chance “) vir Duitsland beskryf. Skynbaar dink sy nog steeds so. Niemand so blind as dié wat nie wil sien nie.
Sy word beskerm deur effektiewe lyfwagte – sy sal nie haar storie verander nie.
Partykeer hoop ek dat daar ‘n groot sameswering is, want as die “voorste” blanke leiers so onnooslik is, is ons regtig in groot moeilikheid.