praag.co.za

Johannesburgse Jood is beskuldigde in nuwe Facebook-rasseherrie

Written by

in

‘n Jong Jood van Sandton, Ben Sasonof, bevind hom tans midde-in Suid-Afrika se soveelste Facebook-rasseherrie. Soos Penny Sparrow voor hom, het hy hom oor die swart strandgangers in Durban uitgelaat, en sommer terselfdertyd vir president Jacob Zuma beledig. In ‘n Facebook-inskrywing wat oral deur die Suid-Afrikaanse en selfs oorsese media aangehaal word, het Sasonof blykbaar gesê:

Die implikasie is duidelik: swartes op die strand stink. Terwyl Penny Sparrow vervolg en beboet is omdat sy gesê het dat swartes op strande “soos ape” rommel rondstrooi, lyk Sasonof se stelling oor die reuk van swartes op die oog af erger.

Op sy oorspronklike Facebook-glansfoto, wat hy egter intussen verwyder het, poseer Sasonof met ‘n groepie vriende wat duidelik Jode is en waarvan een in die tradisionele swarthoeddrag geklee is. Indien Sasonof self Joods is, wat deur sy voornaam en van gesuggereer word, verleen dit ‘n verdere etniese dimensie aan die voorval, omdat daar nou vir die eerste keer sedert 1994 sprake van onmin tussen Jode is: die ANC-jeugliga in Durban het reeds aangedui dat hy van plan is, soos in die geval van Penny Sparrow, ‘n klag van crimen injuria teen Sasonof aanhangig te maak.

Op ‘n navraag van PRAAG, het die Suid-Afrikaanse Joodse Raad van Afgevaardigdes ‘n verklaring uitgereik waarin hulle Sasonof se uitlatings verwerp.

Volgens Wendy Kahn, voorsitster, is dit “met ‘n gevoel van déjà vu dat die SA Joodse Raad van Afgevaardigdes nogmaals die uitlatings van ‘n ander Suid-Afrikaner, Ben Sasonof, veroordeel vir soortgelyk aanstootlike kommentaar wat hy oor die Durbanse strand dié naweek gemaak het.”

Die Joodse Raad verwerp alle vorme van rassisme en hoop om binnekort die Wet op haatmisdaad geïmplementeer te sien.

Die verklaring lui voorts: “Alle vorme van rassisme is onaanvaarbaar in ‘n Suid-Afrika waar ons daagliks daarna streef om ‘n kultuur wat op menseregtebeginsels en waardigheid en vryheid vir almal gegrond is, vir almal wat in die land woon. Die SAJRA doen ‘n beroep op alle Suid-Afrikaners om op te staan en teen diskriminasie te veg waar dit ook al te vinde is. Ons het so pas Versoeningsdag gevier, en nou, maar as ooit, behoort ons daaraan toegewy te wees om ‘n nie-rassistiese land te bou.”

Op Facebook was Sasonof ook in ‘n onderonsie met ‘n Moslem betrokke waarin hy hom soos volg uitgelaat het, asook beweer dat hy nie ‘n rassis is nie omdat hy met ‘n “swart meisie uitgegaan het”.

 

Comments

16 responses to “Johannesburgse Jood is beskuldigde in nuwe Facebook-rasseherrie”

  1. Vicky Avatar
    Vicky

    Wel wel wel. n Jood vertel die waarheid.

  2. Vicky Avatar
    Vicky

    Of dalk nog n valse vlag? Geleentheid vir n Jood op te maak of hy wit is; te kruip en daarna uit te kom ten gunste van Spraakwette.

    1. 11petrus2 Avatar
      11petrus2

      Wat n mens moet besef is dat die SA Joodse Raad, deurgangs n Greater Israel Project(NWO) groepering is en dat hulle SA Joode met n ysterhand regeer/beheer/afpers en Joodse kontroleurs is. In die laaste klompie jare het die Joode van Oudshoorn bv redelike bates kontant gemaak en verder neem weinig Joodse kinders hul ouers se ondernemings / plase esm oor. Hulle werk tans hard aan mobiliteit. Hulle kan verder lekker ondermekaar verskil en die hel sal op jou draai as jy aan die ‘afvallige’ kant is.
      Daars n sterk affiniteit vir donkerkant/kruiperigheid en donker lakeie waarskynlik vir polities strategiese doeleindes want hulle het ook maar nie die getalle nie. Lyk my hierdie perd het in onguns verval by Raad vandaar sy nydigheid maar speel nou sy vriendinnetjie(troef) teenoor die RAAD af. Mens moet net besef dat hulle baie diskreet is watter kant hulle steun. Daar is Jode wat die Afrikaner saak wel ondersteun vir watter redes ookal al is dit dan ook meestal vir troef-troef doeleindes! JODE IS BESLIS NIE DEURGANGS ROEREND EENS NIE!

      1. Vicky Avatar
        Vicky

        Net soos AfriSoliForum die Afrikaner kontrolleer.

  3. Jared van Niekerk Avatar
    Jared van Niekerk

    Lyk my blankes, en ook (((blankes))), moet maar liefs strande en Facebook in Desember vermy.

    1. Vicky Avatar
      Vicky

      Dalk is hy nóg n akteur; sodat hy later kan kruip oor “muh white privelege”.

  4. Mattewis Kat Avatar
    Mattewis Kat

    Ek het geen simpatie met hom nie. As daar ‘n volk is wat weet hoe om die slagoffer-speletjie te speel, is dit Sasonof se mense. Waar sien ‘n mens dat ‘n volk ‘n organisasie soos die ADL (Anti Defamation League) tot stand bring om homself glo te beskerm teen rassisme vanaf ander volke van dieselfde ras as hy? ‘n Brit kan mos nie rassisties optree teen ‘n Duitser nie, en tog slaag die Jode daarin om hulself as unieke “ras” te verklaar!

  5. Kalium_Chloraat Avatar
    Kalium_Chloraat

    As alle rassisme vir die Jode onaanvaarbaar is, waarom omarm hulle nie die Palestyne nie?

    1. Ou Transvaal Avatar
      Ou Transvaal

      KOLSKOOT!!!

    2. Vicky Avatar
      Vicky

      Vader van alle Leuens; hulle Vader.

  6. Ou Transvaal Avatar
    Ou Transvaal

    Die DA gaan hom nou opkou en fyn maal ……OYI….jammer sal nie gebeur nie , hy praat nie Afrikaans nie….!!!
    Wat SAJRA betref , praat vir julle self , ek het GELOFTE FEES bygewoon , iets wat vir (((julle))) van geen waarde is nie……hou julle versoening!!

    1. Vicky Avatar
      Vicky

      Dalk sit die DA agter hierdie valse vlag?

  7. Maus Avatar
    Maus

    As jy met ‘n swarte uitgegaan het kan jy volgens die jood en die (((wereld))) definisie glo nie ‘n rassis wees nie, maak nie saak hoe afkrakend jy na ander rasse en hul kultuur verwys nie. Dit sluit aan by daardie rabbi wat nou hoof kajavas in die IDF is wat glo hul “mense” mag maar hul vyande soos die Palestyne verkrag. Die rassiste is glo hulle wat teen verkragting en deurmekaarslaap is, maak nie saak met watter respek hul teenoor ander rasse optree nie.

    1. Vicky Avatar
      Vicky

      Die feit dat hy n swart ousie genaai het gaan hom in die sop kry by sy mede Jode. Vir hulle is baster oor die kleurgrens onaanvaarbaar.

      1. Maus Avatar
        Maus

        Man, hulle spyker enigiets.. mens, dier, man, vrou, kind, niks is bo hulle nie. Hulle is nie wit, swart of asiaties nie, maar basters wat voorgee hulle het nooit verbaster nie. Hulle is gebruikers, liefde vir ander kom nie ter sprake nie. Almal, selfs hul kinders word gebruik tot diens van die groep en agenda.. die vernietiging van Christelike beskawing. Daar is wel ‘n groep van hulle wat getaak is om ons wittes te infiltreer en te ondergrawe wat vir die dood toe sal voorhou hulle is teen vermenging.

  8. Anton Schutte Avatar
    Anton Schutte

    having never felt the urge to sample the “inside of zuma’s asshole”, I cannot fairly compare the smells. However, having regularly worked shoulder to shoulder with a few casuals, whilst moving tree stumps, rubble, paving and the like, I can confirm that smell of a combination of “phuza friday”, a weeks worth of sweat in a stiff overall, and the common lack of oral hygiene could well compete with the aforementioned odorous sphincter. Having a few thousand of our great unwashed citizens would surely compete…poor fishies in the sea…

Leave a Reply