
Die ANC se verkiesingsveldtog is gister in Bekkersdal ondermyn toe jong swartes die party se beplande koukusvergadering ontwrig het.
Volgens ‘n verklaring deur die ANC in Gauteng se hoofsweep Brian Hlongwa uitgereik is, is gister se koukusvergadering op Bekkersdal ontwrig. Die party meen dat daar nie “verbode plekke in ‘n demokratiese samelewing mag wees nie”.
“Dit is onaanvaar dat skoolgaande kinders gepla moet word soos vandag gebeur het en dat wettige openbare verteenwoordigers verhoed word om hul werk te doen,” sê Hlongwa.
“Die probleme in Bekkersdal moet vinnig opgelos word, tesame met alle belanghebbendes anders gaan anargie die demokratiese proses in daardie lokasie laat ontspoor.”
Hy het egter erken dat daar twee groot probleme bestaan wat deur die gemeenskap verwoord is.
Die eerste is die verwydering van die burgemeester en die raad, wat grondwetlike kwessies is wat deur middel van meganismes in dié dokument geskied, terwyl die tweede gaan oor die korrupsiebewerings.
“In dié opsig glo ons dat die Gauteng-regering tesame met die Groter Westonaria-bekommerde-inwonersvereniging ooreengekom het oor hoe om die kwessies met die betrokkenheid van die betrokke staatsondersoekinstellings aan te spreek,” sê Hlongwa.
“Dus is daar duidelik verbintenisse en ‘n program om die uitdagings die hoof te bied, ten minste aan regeringskant, maar ek dink dat ons koukus moet sorg dat dié prosesse bespoedig word.”
Die Ekonomiese Vryheidsvegters sê die Gautengse premier Nomvula Mokonyane en ander ANC-lede het Bekkersdal toe gegaan om HOP-huise aan die gemeenskap te oorhandig.
“Die premier Nomvula Mokonyane en haar span het gekom om die HOP-huise te oorhandig en toe hulle sien dat die gemeenskap nie belangstel nie en haar verwerp, het hulle hulself vir verkiesingsdoeleindes aan Bekkersdal opgedring,” sê die EFF-koördineerder Omphile Maotwe in ‘n verklaring.
“Ons is onsteld om te verneem dat die polisie díe jong skoolkinders daarvan beskuldig dat hulle klippe na ongemerkte voertuie gegooi het, en rubberkoeéls op hulle hulle gevuur het om hulle uiteen te jaag.”
Die leier van die Bekommerde inwoners van Bekkersdal, Thabang Wesi, meen dat die inwoners verbaas was om lyfwagte met vuurwapens in die lokasie op te merk.
Volgens hom het die lyfwagte op ongewapende mense, hoofsaaklik skoolkinders, gevuur.
“Die inwoners het daarna terugbaklei. Die situasie was baie gespanne,” sê hy.
Wesi sê hulle gaan niemand keer om in die komende verkiesing op 7 Mei te stem nie. Hy het egter ‘n beroep op inwoners gedoen om slim te stem.
“As mense wil stem, laat hulle stem, maar hulle moet die regerende party uitstem. Ons kan sien hoe arrogant die ANC is en dat hulle geweld gebruik om ons te dwing om vir hulle te stem,” sê hy.
Wesi het insgelyks beswaar gemaak teen die ANC se optrede deur die lokasie sonder vooraf raadpleging te besoek. Volgens hom het ander partye die gebied sonder steurnisse of konflik besoek.
Maotwe het gesê dat Mokonyane behoort te aanvaar dat die gemeenskap van Bekkersdal haar en haar leierskap verwerp het.
“Hierdie is dieselfde mense waaroor sy gesê het dat sy nie hul vuil stemme wil hê nie.”

Na ‘n berig vroeër vandag oor nog ‘n plaasaanval – JAMMER, ek kan nie medelye betoon nie, SKIET MEKAAR EN ROOI MEKAAR UIT, OP GROOT SKAAL ASSEBLIEF !
Jou kommentaar is ‘n Boere-tonikum!
Die krimineel is in hul gene!
“The Sentencing Project estimates 1 in 3 black men will spend time behind bars during their lifetime, compared with 1 in 6 Latino men and 1 in 17 white men.”
http://www.npr.org/blogs/codeswitch/2014/03/13/289000532/why-for-profit-prisons-house-more-inmates-of-color
Dankie, ek het die skakel opgevolg – interessant, en nogal kraakvars (gedateer 13 deser).
kraakvars … pragtige Afrikaans! Dankie Trip… jy insprireer my
Kraakvars Afrikaans
Net op Praag
Waar die wakker Afrikaner
Daagliks opdaag
Splinternuwe nuus
Hier tussen ons
Waar Afrikaanse gesprekke
heeldag gons
Die nuwe Afrikaner
is nie ‘n stil staan’er
Die nuwe verligte ons
Wil ‘n plek oop boks en bons
Selfbeskikking
is ‘n edel doel
Gooi jou gewig agter FN
as jou hart so voel!
PRAGTIG !
My hart is op die regte plek
Lank reeds keelvol geraak vir die swart drek
Skouer aan skouer sal ons veg
Selfbeskikking is ons demokratiese reg
Wat is ‘n Boer sonder sy roer
Dis dan wanneer my moer begin koer
Ons land is van ons gerowe
Op kyk na Bowe
FRONT NASIONAAL
EK STRAAL !
(Agge nee, ek kan nooit so mooi soos jy skryf nie).
DIT is uitstekend! Puik, spontaan … Trippie – draai oop daardie digteres kraan!
Jy is DIERBAAR !
Nou gaan ek eers lekker dik boontjiesop eet met ‘n groot sny botter en ‘n snytjie brood daarop (sommer ‘n hele paar) !
Stem saam! Rifrug! Kookwater!
LET THE GAMES BEGIN!!! Die effies is net ‘n vertakking van die ANC so wat is almal se probleem hier?
Die teikenskiet oefening vir die verkiesing het begin. Gelukkig is daar nog baie meer teikens. Hoop van harte die oefening is ‘n groot sukses!
Hierdie jong drek is eintlik maar net die vrugte van JULLE arbeid ANC!!! Of sal ons hulle maaiers noem en julle die brommers?
Ou Blade en Angie, dit is maar reg as die lot jong kriminele anargie saai as hulle veronderstel is om op die skoolbanke te sit maar julle khak en kerm vir ‘n onskuldige Sieg Heil saluut!
Ongewapende Kinders.
Nou wat is die probleem dan???
“Die party meen dat daar nie “verbode plekke in ‘n demokratiese samelewing mag wees nie – ” – Nou hoekom moet ons nou vir die paaie waarop ons ry betaal – dit maak dit mos verbode.
Verder my huis is verbode vir ENIGE ander persoon vir wie ek nie toegang gee nie. As jy onwettig daar is gaan ek jou roer.
“Ons is onsteld om te verneem dat die polisie díe jong skoolkinders daarvan beskuldig dat hulle klippe na ongemerkte voertuie gegooi het, en rubberkoeéls op hulle hulle gevuur het om hulle uiteen te jaag” – Hierdie “skoolkinders” is selde onskuldig. Kyk maar na Sharpeville. Dis mos ‘n ou truuk om kinders te gebruik as skilde in julle optogte.
Die Hamman Mordegai scenario mooi en sterk opdreef vir
die ANC, en hierdie boerin sit met haar fles sterk soet warm koffie en
tuisgebakte brood, toebroodjies met dik egte botter en gesnyde biltong daarop –
op die paviljoen inafwagting vir die hoofwedstryd om te begin.
Hou plek seblief Riempies. Jy weet seker hoekom ek saam met jou wil sit op daardie paviljoen. Die hoofwedstryd is ‘n bysaak. ;~)}
Jip – dink ek gaan dit vir ons maak vir middagete – want
ek het myself nou kwylbek gepraat – behalwe die brood – sal maar moet
tuisgebakte winkel brood wees – te laat vir tuisgebakte brood.
Ek het vanoggend vroegdag al ontbyt geëet maar moet bieg Riempies, toe ek jou kommentaar lees toe is ek weer van vooraf honger.
Hierdie Boerin was ook vroeg-vroeg uit die vere … pot mieliepap gemaak, kaiings gebraai, roereier, hope feta-kaas daarop en net omdat ek kan, ‘n avokadopeer ook saam verorber … en ‘n groot beker tee.
Ek maak beswaar teen beide Riempies en Trippie se plasings wat almal honger maak, selfs nadat ons reeds ‘n ete agter die blad het. Skaamteloos!!!
Jy het die MOOISTE gebruikersnaam – en ek sukkel om Riempies terug te kry hier in die Transvaal – wanneer jy in my omgewing is, kom sit gerus aan vir ‘n lekker ete.
Dit kan dien as oggend- middag- en aandete.
Groete, van ‘n gebore Transvaler, en steeds een !
Dankie Trippie! Klink goed, veral as die ete so lekker smaak soos dit beskryf is… Nou kyk, ek het al van brunch gehoor, maar weet nie van ogmidaandete nie.