Das Venter jongste plaasmoordslagoffer

cullinanDas Venter is vroeg Vrydagoggend in koele bloede doodgeskiet by sy huis in Welgedacht, die jongste slagoffer van ‘n noodlottige plaasaanval.

Nog ‘n klagte sal deu Afriforum by die Nasionale Kommissaris van Polisie, generaal Riah Phiyega gelê word oor swak polisiëring, na die plaasmoord weer die Cullinangebied buite Pretoria geruk het.

Die SAPD is veronderstel om te alle tye vier patrollie voertuie vir die vier sektore van die stasie te ontplooi, maar volgens AfriForum, was geen voertuie beskikbaar nie.

Geen landelike veiligheid voertuie is operasioneel nie. Slegs vyf polisiebeamptes by die stasie beskik oor bestuurderslisensies. Benewens die tekort aan voertuie en bestuurders, is die beamptes glo “te moeg” om hul werk te doen.

André van Heerden was eerste op die gru-toneel.

Venter se vrou het na buite gehardloop en Van Heerden haar hande losgesny. ‘n Minibus en die motor het albei staan en luier buite die woning, het Van Heerden gesê.

Ian Cameron, hoof van gemeenskapsveiligheid by AfriForum, het gesê die SAPD is indirek besig om ‘n bloedspoor in die land te laat weens onbekwaamheid.

Daar word daagliks klagtes oor die Cullinan-polisiekantoor en die Bronkhorstspruitarea se swak diens ontvang, maar dit word nie aangespreek nie.

40 thoughts on “Das Venter jongste plaasmoordslagoffer”

  1. EK KAN MOORD PLEEG !!!!!

    Tree in VADERSNAAM op – hoeveel boere moet ons nog ween hierdie gru-aanvalle afstaan aan die dood !?!?!?

    Skors al die gevrekte polisielede en sommer vir Riah Piyega ook – SY DOEN NIE HAAR WERK NIE !

    Ek is nie kwaad nie – ek is de blixem in.

    Ons moes lankal reg in eie hande begin neem het – BEWAPEN JULSELF en SKIET OM VREK TE SKIET – ‘n dooie nerf kan nie getuig nie, jou lewe (wat kosbaar is) of ‘n nikswerd moordenaar sin !

    1. Ek hou my mond bitter styf toe – soos ek vanoggend voel.

      Mag ek die dag aanskou – dat die woord keaffr en hoontt weer gewettig word… Dat ons hulle onder hul eie vervloekte juk sien bloed sweet… Hulle is nie ons vyand nie – hulle is ‘n vervloeking…

    2. Trips ek verstaan hoe jy voel, en ek deel jou sentiment. Voel ook selfs soms lus om te moor……..maar hou net 1 ding in gedagte, daar is ook onskuldige mense op Putco busse. Mense wat ons goedgesind is.
      Neem ‘n voorbeeld van wat met my gebeur het. Ek moes sedert 1987 tot en met 1999 byna elke dag in ‘n lokasie in. My besigheid was van so ‘n aard dat ek nie kon kies tussen wit en swart kliente nie. Dus was ek genoodsaak om vrou alleen daar in te gaan. Tot op n dag wat ,n dronk swarte my met ‘n mes wou aanval. Raai wie kom tot my redding en stel sodoende hul eie lewe in gevaar. ‘n Swart man ! Daarna moes ek egter maar weer my werk voorsit daar. Op ,n dag het ‘n SWARTE my kom waarsku om liefs nie weer daar in te gaan nie, omdat ‘n klomp beplan om my te vermoor.
      Dus Trippie, ons kan nie AL die mense onder dieselfde kam skeer nie.

      1. Jy weet Leana wat jy sê is so waar! Ons en dié wat hier op die forums getuienisse van tyd tot tyd lewer durf nie onskuldige medegelowiges die dood wens op so ‘n manier nie.

        NS: Dankie vir jou getuienis wat uit jou hart uitkom. Ek kan sien jy glo ook aan die Drie-enige.

      2. Leana ek stem saam met jou daar is ook goeie swartes – so
        is daar ook goeie wittes wat ekstra kos saam gee vir hulle huishulp sodat die honger mense by die huis ook ietsie kan eet.

        Dit egter is nie punt nie – die punt is dat die oorgroter meerderheid ons lewe n hel maak – en dan veral die verbastering wat ek oor histeries wil raak. En die regering se swark standaarde en onvermoee om te regeer. En hulle brutale diskriminasie teenoor ons blankes
        wat die land gebou het wat hulle nou so verniel en besteel.

        Ons kan net nie saam met hulle lewe in n derdewereld standaard nie ons pas nie daar in nie – en hulle pas nie by ons nie.

        1. Riempies ja, ek verstaan wat jy vir my se ! Ongelukkig kan ons ook nie sonder hul klaar kom nie. Jy weet mos die vuil werk wat wittes nie bereid is om te doen nie ? Ek volstaan dus weereens by een van my vorige komentare. Ons sal noodgedwonge ‘n middeweg MOET vind.

    3. Onskuldige bloed vloei in riviere tussen ons deur
      ..Ons volk se bloed
      Ons EIE bloed!
      Terwyl ek ‘n makabere lofgesang hoor…
      Lank lewe die moeders, die susters, die families…
      Lank lewe die verkragters, stropers, moordenaars…
      Se familie…

      En wanneer onskuldiges familie en rasgenote saam met die barbaarse moordenaars sterf – ‘n bus stil, iewers oor ‘n afgrond verdwyn…?
      Hul gille soos fladderrende, verwilderde kraaie vervaag
      Verdof…
      Spat
      Stol.

      Moet ek huil?
      My hande wanhopig opsteek
      Moet ek: “net nie onskuldige bloed nie asb.!” gil
      Bid?
      Filosofies-simpatiek raak?
      Dalk ‘n krans agterna slinger?
      Vir die onskuldige een
      Die vrou
      Wat stilweg geweet het
      Dat haar broer ‘n 87 jarige blanke vrou verkrag
      Vermoor het…?

      Ek trek net my skouers stilweg op
      Ek voel dankbaar.
      Dankbaar dat ook sy nie ‘n moordenaar gaan baar nie.
      Die Banvloek tref almal
      Tot pasgeborenes…
      Toe verstaan ek waarom Lot nie omgekyk het na sy vrou nie…
      Al was hy innig lief vir haar.
      En sy totaal onskuldig van Sodom se gruwels
      Toe sy in ‘n soutpilaar verander het.

      Nie poësie nie – net ‘n perspektief…

      1. Pragtig beskrywend Dolk – Is dit nie juis die Afrikanervroue wat in soutpilare verander het nie met hulle helpende hand aan
        volksvreemdes – opvoeding en hulp aan volksvreemdes – hulle kinders laat opvoed en versorg deur volksvreemdes?en skoon vergeet van die derduisende blankes kinders wat in gebasterde weeshuise sit.

        Dan aan die anderkant waar is die hoof van die huis in al hierdie dinge – want baie kyk anderpad om Mammon n bietjie langer te dien vir n mooier motor n mooier huis en duur meubels om die Jonesses te
        beindruk , sonder n gedagte aan sy kinders se opvoeding en
        versorging!

  2. Met die lees van sulke hartseer artikels voel mens lus en ruk op na daardie betrokke polisiestasies en blixem die blou rook uit die onbevoegde useless polisiebeamptes!!
    Ek hoop uit die diepste van my hart dat die skuim ‘n lang pynvolle dood sal vrek!

    Kan maar net sê. Sterkte aan mnr Venter se naasbestaandes en familie.

    1. “Off the topic”

      Willy, al het ons niks vir mekaar te sê nie, beteken dit nie dat ek nie
      ‘n “opduim” gee – waar ek volmondig saamstem nie. (Ek staan by wat ek
      “daar” gesê het aan jou – sonder om ‘n wrok te koester.)

      Ek’s nie kleinlik nog trots nie. Sien dit (van my kant) as ‘n “gentleman’s
      agreement” – beslis nie ‘n vorm van kruiperigheid nie.

      1. Dolk, ek staan ook by wat ek gese het. ‘n Guns asb. Probeer om nie dinge in my te sien wat nie waar is nie. Ek het en sal ook glad nie dink dat jy kruiperig is nie. Ek geniet jou kommentare daarom deel ek ook opduime uit aan jou.
        Ek weet ek is ‘n reguit tipe persoon en ja partykeer is ek ook maar te veel vir myself.

        NS: Is ek reg as ek spekuleer dat
        Dolk = grootgeword het in Kimberly?
        = doen mooi houtwerk?
        = skilder ook?
        = ‘n N24 vriend van my?

          1. Ek vat 5 maar gee hierdie grootlyf ‘n stywe drukkie seblief. Hierdie outjie sal nie uitmekaar uit val nie.

  3. Ons soek ons eie blanke polisiemag wat ons veilighou
    teen die swart barbare – reg op lewe is die belangrikste en hoogste mensereg –
    en die ANC regerig se president moedig hulle barbare aan om on uit te moor in
    plaasvan ons beskerm teen swart moordenaars en omdat die ANC regering in gebreke
    bly om ons te beskerm moet hulle ons polisiemag betaal uit die belasting wat hulle so
    genadeloos uit ons blankes uitpers.

    ONS SOEK DIT NOU – EN DIREK DAARNA SELFBESKIKKING.

        1. Riempies, dis soos dolksteke as mens lees van moorde op ons Boere / boere. Ons MAG nie moed opgee nie – ons sal uiteindelik oorwin. Ja, bloed gaan vloei.

          Net vir so ‘n ligstraaltjie in die duisternis … (verwys na aangehegte “WARE” verhaal).

          1. … dan moet ek verder gaan soek, maar dit gaan jou skuld wees as ek verban word hier op Praag 😉

          2. Trippie dink jy nou vir een oomblik Dr Dan sal dit oor sy hart kry om jou te verban ?

          3. Leana, ek neem niks as vanselfsprekend aan nie – moet ook maar mooi in my Nr 6’e trap hehe.

  4. Verhard jouself en plek as teiken met al die konvensiolnele maniere.

    Maar wat vir my in die verlede gewerk het was om die woord te verkondig dat my plek getoor is.met toorgoeters wat sigbaar is. Soos dooie trapsuutjies slange en indien moontlik ‘n aap se handtjie!!
    Nou’t ek toevallig ontdek hoe geweldig effektief mens glas kan pantser met Sellotape aan die binnekant. Die bree deurskynende een is geheel onsigbaar maar probeer daai vensterr breek en deurklim. ONMOONTLIK.
    Ta het sy hand ingekry maar kon dit nie uitkry nie – net ‘n mooi plassie bloed en bloedspoor
    Met die grootste moeite kon ek daai venster vervang. – met handskoene ens

    Ek sê weer asseblief
    Neem kiekies van alle vreemdes en verdagtes. Dis sooo maklik en laat hulle dit sien dat hulle gekiek word..

  5. FRONT NASIONAAL se Noord Gauteng-streek het vandag Pretoria se strate en sakesentrum ingevaar met ‘n luidspreker en pamflette; asook sakke mieliemeel uitgedeel aan wit plakkergebiede en arm wittes. Die terugvoer was ongelooflik!

    – | –
    Wit t-hemp en blou hoedjies vir FN.

          1. Ek wil alweer iets se en ek gaan – daardie gas se mhur.
            EK HET DIT WAARDEER – Mike het homself goed gekwyt van sy taak !

            Tussen ons gese, ek waardeer elke skakel wat jy plaas, DOEN DIT WEER !

Maak 'n opvolg-bydrae