Neo-Cons gereed om Sirië aan te val

bushobamaAmerika en Brittanje het Dinsdag intensiewe voorbereidings getref om weer ‘n soewereine staat aan te val, nadat hulle voorheen redes versin het om Irak sowel as Libië te teiken. Die rede sal oënskynlik wees om pres. Basjar al-Assad van Sirië te straf vir sy gebruik van gifgas teen burgerlikes verlede week.

Die VSA en Brittanje soek reeds geruime tyd ‘n voorwendsel om Sirië aan te val. Hulle het ‘n aantal jare gelede egter aan Saddam Hussein chemiese wapens voorsien wat hy teen duisende Koerde aangewend het, sonder enige teenkanting.

Rusland het begin om alle Russe uit Sirië te verwyder te midde van toenemende aanduidings dat Westerse moondhede gereed maak om ‘n lugaanval uit te voer. Die Amerikaanse minister van verdediging, Chuck Hagel sê hulle wag slegs op President Barack Obama se bevel.

Intussen is daar in Israel ‘n toestroming na verspreidingsentrums vir gasmaskers. Dié land verwag ‘n vergeldingsaanval uit Sirië of een van sy bondgenote. Die Israelse Eerste Minister het op sy beurt gewaarsku dat Israel hewig sal reageer indien daar enige aanval op hom is.

Chuck Hagel, Amerikaanse minister van verdediging, is gereed as die bevel gegee word. Die Britse weermag is reeds in die Middellandse See ontplooi.

The Guardian het berig dat die vlieëniers van passasiersvliegtuie uit die lug verhoogde aktiviteite by die lugmagbasis Akrotiri in Ciprus, slegs 160 km van die Siriese kus, opgemerk het. Talle C-160-vragvliegtuie is opgemerk, terwyl ’n aantal bomwerpers op die teerblad gereed gestaan het.

David Cameron, Britse premier, sal ’n spesiale parlementsitting lei om toestemming vir deelname aan die operasie te verkry. In die VSA sal pres. Obama, in weerwil van die Grondwet en internasionale reg, die aanval waarskynlik sonder die Kongres se toestemming moet lei.

Obama se besluit kan meer ongewild wees as tydens die laaste dae van Amerika se oorlog in Viëtnam. Byna tweederdes van Amerikaners het aangedui dat hulle nie só ‘n inval steun nie, selfs al is Sirië vir die dood van sy eie inwoners verantwoordelik.

Intussen het die VN-span ondersoekers in Damaskus gister hul tweede besoek aan die buitewyke van die stad waar die gasaanvalle plaasgevind het ’n dag uitgestel. Hulle sal alleen bepaal of daar chemiese wapens gebruik is en nie wie daarvoor verantwoordelik is nie.

Hoofstroommediabronne het egter seker gemaak dat hulle sulke inligting van die publiek weerhou. Hulle het ook die aantal sterftes oordryf. MSF (Dokters Sonder Grense) het aangedui dat net meer as 300 mense dood is, terwyl HSM die getal op 1 000 gestel het.

Die Washington Post het die jongste ingryping op sy voorblad aangekondig. Obama oorweeg glo ‘n kort bombardement van twee dae. Dit sal missiele insluit wat van skepe in die Middellandse See gelanseer word, asook bombardemente uit die lug.

Obama se besluit sal glo afhang van drie faktore: ’n Intelligensieverslag wat aandui dat Sirië bo alle redelike twyfel vir die chemiese aanvalle verantwoordelik was, konsultasie met Amerika se bondgenote en die Kongres se mening.

Walid Moeallem, Siriese minister van buitelandse sake, het ten sterkste ontken dat sy land vir die chemiese aanvalle verantwoordelik was.

Rusland en China het aangedui dat die Veiligheidsraad eers toestemming moet gee. Hulle sal waarskynlik hul vetoreg uitoefen indien die Raad in die guns van die Anglo-Amerikaanse Neo-Cons besluit.

Volgens bronne wat ‘n vergadering met die Siriese Nasionale Koalisie in Istanbul bygewoon het, was gesante van 11 “Vriende van Sirië” teenwoordig, insluitende Robert Ford, die voormalige Amerikaanse ambassadeur in Sirië wat nou Washington se skakel met die opposisie is, het die bronne gesê.

Die vergadering het in ‘n hotel in die middestad van Istanbul plaasgevind.

Die Vriende van Sirië-kerngroep bestaan uit die Verenigde State van Amerika, Brittanje, Frankryk, Italië, Duitsland, Turkye, Saoedi-Arabië, Egipte, Jordanië, die Verenigde Arabiese Emirate en Katar.

“Die Amerikaners wil ‘n militêre aksie vasmaak aan die chemiese wapen-kwessie, maar die boodskap is duidelik: Hulle verwag dat die dreigement sterk genoeg sal wees om Assad na Genève te dwing sodat hy ‘n tussentydse regering aanvaar met volle gesag,” het ‘n Siriese opposisiefiguur gesê .

Assad se minister van buitelandse sake, Moeallem, het in Junie gesê die owerhede is gereed om ‘n regering van nasionale eenheid te vorm, maar nie hulle mag oorhandig aan die ander kant nie, in ‘n aanduiding dat Assad nie van plan is om beheer van die land af te staan nie.

98 thoughts on “Neo-Cons gereed om Sirië aan te val”

  1. haSatan het gepraat!!, om die veiligheid van Sirie se burgers te bewerkstellig en omdat VSA se eie rampokkers, gesteelde gif gas op onskuldiges gegooi het, gaan satan se witboordjie moordenaars (VSA Britanje, Frankryk) nou derduisende onskuldige mense, vrouens, oumense, kinders, mans, honde, diere, visse, ens. die ewigheid in bom.
    Jes. 17:1 gaan nou invervulling kom om nie eers te praat van die miljoene rokdraende, doek koppe wat elkeen gaan poog om n “suicide bommer” te word in VSA en Europa nie.
    “Virgin hunting season” is oop vir die doek koppe, satan se boetie, Olibama gaan iets begin wat hy en sy vrot gespuis nie kan klaar maak nie.
    Mygedagtes? n Midde Ooste oorlog met nukes!, Daar is al klaar 4 Tactical Nukes gegooi op Sirie die afgelope paar maande.
    Boodskap aan die doekkoppe…….die 70 Virgins is dalk kamele, oppas.

  2. Daar is mos olie en Amerika sal alle reëls, wette en regulasies oortree om net sy hande op dit te kan lê. Tweegesig, hulle het al chemiese wapens verskaf aan Sadam en hier het hulle probleem daarmee. Waar hulle betrokke is, is daar net chaos. Die sogenaamde selfaangestelde wêreld se sedebewakers.

    1. Willy, soos in ‘n ander kommentaar van my waar ek gesê het, oral waar Amerika en england betrokke is, is daar chaos. ek kan nie verstaan dat Rusland en China nie hul rug styf maak en amerika en england daar uit hou nie. Dit is so dat die vier vir mekaar lë en knor, maar heng daar is ook perke. Gee die ouens, Sirie wapens, laat hulle mekaar vrek maak, maar hou die yanks daar uit.

      1. Die Engelse nasie, of dit nou Engeland of Amerika is, het nog altyd gedink hulle is die wêreld se Base.
        Hulle is besig om daardie greep te verloor, en pas nou allerhande skelmstreke toe om dit te behou.
        Rusland is hoeka gatvol vir Amerika. Die China’s besit Amerika, en hulle kan dit nie meer waag om hulle te ignoreer nie. Daardie daë is verby.
        As mense “Global Warming” wil sien, dit is hy wat oppad is.

        1. Sjina besit wel Amerika…dus hoekom Sjina nie eintlik kan waag dat Amerika sy mag verloor nie! Hulle besit die meeste van Amerika se skuld, dus as Amerika onder gaan en die dollar sy waarde verloor, sal Sjina ekonomies baie seer kry

  3. Hier kom groot probleme vir die hele wêreld. Ek hou nou al vir ‘n geruime tyd die wêreld se toenemende waansin dop.

    Die enigste manier (wat vir my werk) om tye soos hierdie te benader is om dit as ‘n geleentheid te beskou. Ek will julle almal vra om dit saam met my te doen. Wanneer die groot moeilikheid kom, gaan ons ‘n unieke, maar beperkte geleentheid kry om onsself as ‘n volk vry te maak. Glo dit, dink wat gaan nodig wees en kry die basiese goed in plek (jy hoef niks onwettigs te doen nie).

    1. Ja.

      Vergeleke met wat in die noordelike halfrond gaan gebeur (binnekort) is blank SA se beserings sedert die 70s niks meer as `n blou-oog nie

      Die oorlog in die noorde gaan lei tot ongekende ellende in Afrika, spesifiek vir die swart stamme.

      Blank SA gaan `n tweede blou-oog opdoen (kortstondige oproer, terreur), wat `n snelle einde sal bring aan Max et.al. se lewensbeskouing.

      Die wittes in SA sal oorneem, en hoogs effektief vernietig en herstel, sonder soveel as a liberale piep/beswaar.

      Die Afrikaanse kerke is die enigste Blanke infrastruktuur wat nog funksioneel van bo tot onder (sinode tot op kerkraadsvlak) kommunikasie, logistiek, voedseldistribusie, verdediging ens. kan koordineer, en sal sentraal in die skoonmaak- en herstel -proses wees.

      SA sal oorval word met immigrasie aansoeke uit Europa.

      Afrikaans sprekende buitelanders sal in hordes terugkeer.

      Afrikaans sal die basis wees van `n nuwe geassimileerde taal, bestaande uit verskeie Europese tale.

      Suiderland, saam met Rusland en Sjina gaan die nuwe wereldmoondhede wees.
      Sjina gaan Noord Afrika koloniseer.

      1. Arnie, ek stem saam met jou wat die Suidlanders aan betref, terwyl op daardie noot, vir die wat nie weet wie en wat hulle is nie, gaan kyk gerus na hul webblad en sluit aan. ek is al male sonder tal hier afgeskiet oor saamstaan of nie. ek dink nie eens ek gaan my meer daaroor uitlaat nie, maar ek wil tog vra, besin ernstig oor waar u as leser staan, is u opgewasse om man alleen teen ‘n oormag van 20 teen 1 te kan staan, ek is nie. Wat ek dus sê is, Afrikaner/Boer word wakker, die skrif is aan die muur, kyk, lees en wees waaksaam, die vyand staan voor jou deur.
        Johan, Ek stem saam met wat jy sê en ja, dan vat ek jou terug na kommentaar wat ek gister gelewer het aangaande vertroue in God ons Skepper, as ons die nasie wil wees wat jy baie mooi skilder in jou kommentaar, kan ons dit NOOIT waag om sonder God, aan ons kant, daarin te gaan nie. Sonder Hom sal dit selfmoord wees.

        1. Daar lê groot swarigheid vir hulle voor. Die SANDF en SAPS sal soos mis voor die moreson verdwyn. Sodra honger oorneem is al wat gaan oorbly `n chaotiese massa onorganiseerbares. In die aanloop hiertoe gaan ons, ons tweede blou oog kry.

          Hulle gaan mekaar opvreet. Letterlik.

          Dis onvermydelik. Ek en jy gaan dit beleef.

          1. swaartye maat! Ek wens nie sulke tye vir enige iemand toe nie…niemand moet veg vir kos en skoon water nie. Hooplike oorleef ons die gevaar….

      2. Siener van rensburg het gese die boer sal weer sy flag lig, maar dit beteken nie oor die hele SA nie…moontlik net n klein gedeelte nie grooter as Johannesburg nie. As oorlog moet uitbreek…wie dink jy gaan die swaarste kry…een tot 10 is die nommers in SA.

    2. Die Blankes in hierdie land sal moet saamstaan of hulle nou daarvan hou of te not. Hierdie gaan nie ons oorlog wees nie. Die huidige regering kan ook daarvan seker wees dat enige buitelandse steun gaan opdroog.
      Die wiel is besig om te draai soos hy maar al die eeue gemaak het.
      Ons beurt lê voor die deur.
      Ek stem saam met DichterS en Johan Schutte met hulle voorspellings.
      Plaas nou al planne op die tafel oor hoe ons die oorlewings infrastruktuur gaan bestuur.
      Op hierdie stadium is die Suidlanders almal ligjare voor.

  4. Ek is bly Praag verwys na die Neo-Cons, want die meeste Amerikaners is teen die aanval. Nazipers het natuurlik ‘n lowende stuk daaroor geskryf deur die dwergie Leopoldt Scholz. Tipies van ‘n klein poeftertjie wat ander aanmoedig om hulle lewens te gaan opoffer, solank hy self nie gaan nie is hy braaf. Hy was dieselfde met die Grensoorlog

    1. Die liberale gespuis is almal so braaf. Ek kan jou wed Johann dat hy met ‘n buitelandse paspoort sit.Ons beurt om hulle goed by te kom, kom nou lekker vinnig nader.
      Opmerklik hoe stil dit geword het die afgelope tyd vanaf liberale kant. Hulle het seker nou begin besef dat hulle die verkeerde “Muil” opgesaal het.
      ‘n Donkie en ‘n perd maak nie ‘n goeie kruising nie. Die proses eindig by die muile.

          1. Die realiteit dat die Afirkaner nie meer meerderwaardig kan wees teenoor ander nie. Jy hunker siestog…..

      1. Ja wel daardie einste selfmoord bommers is waarvoor Assad ook bang is, want die terroriste in sy land is hulle, naamlik Al Kaida wat deur die VSA en proxy’s befonds word. So lyk my daardie ding is baie aansteeklik en die dwergie het dit ook onder lede

        1. Ai, Richie, my maaitjie, dog jy doen want daar is geen verskil tussen die Da klipvangers en die cANCer nie, julle Zol tannie dans mos lekkwa saam “die Spear of the Nation” oppie stage, dis nou as sy ni n vloermuhr gooi nie, sy nogal fiks vir jare jong, ek sommer baaaie impress met haar

          1. Daar is ooreenkomste betteffende die DA teenoor die ANC, die groot verskil is dat die DA dit op ‘n baie beter vlak sal bestuur, waar daar ooreenkomste is. Bv. Regstellende aksie. Vir my is die DA ‘n beter alternatief.
            Ek sal jou maar oorsien met jou “ge-jillery” oor liberaliste en die Anc, want jy glo aan verdrukking, geen menseregte nie en wil soos die ou regering alles beheer – wat jy lees, skryf, sê, sing, droom, en nog baie meer…..

          2. Shjo!!, Jy is regtig slim. Ek wens regtig ek kon sing, ek so vals soos n ou, uit gestemde, skoensool.
            Is regstellende aksie dan nie n beheer meganisme nie?

            Ek sien julle (Libturds) glo ook dat dit reg is dat daar jaarliks, om en by, 400 000 ongebore babas in RSA vermoor word en julle ondersteun dit. Is dit nie beheer nie? nee skuus is dit nie verdrukking nie? Of is dit nou n mense reg wat ontneem word? Nou is ek deurmekaar.

            Wat is die eind doel van die DA en wat is die eind doel van die cANCer?

            As die “ou regering” alles beheer het, dan was daar nie nou n “nuwe regering” nie. Maar Richie, ons “like” jou, jy kom altyd terug vir meer.

          3. net vir julle liberales – vir die res vban ons het die baba ook n reg op lewe… is die n gawe van bo.

          4. maar jy het mos volle reg om jou baba te hou? Niemand sleep jou hospitaal toe en dwing jou nie?
            Nou wil jy so arrogant wees en ander jou siening en geloof ook daarby afdwing? Nie lekker nie….

          5. Julle liberale geloof maak dit moontlik – niemand het gese jy moet die baba vermoor nie… net julle!

          6. In jou oë moord – die aarde is alreeds oorbevolk. As jy nie vir ‘n kind kan sorg nie, en jy will nie deur die swangerskap gaan nie, dan volg jy die wettige pad en doen jou aborsie wettig. Soos in enige ander moderne westerse land.
            So hoekom wi jy inmeng in ander se keuses keelvol? Jy weet mos jy kan nie vir ander besluit nie? of dink jy , jy kan mmmm?

          7. Sekulere wette Richie sekulere wette
            Moet nie vir my besluit hoe en waar ek moet bly nie en met wie ek moet meng nie, jy praat met n gesplete tong.

          8. Sekulêre wette is juis daar om jou konserwatiewe siening te akkomodeer, wat jy kan uitoefen in jou huis. Jy sien Eric die vorige regering het vir my en jou gekies wat is beter en sleg.
            sonder enige insae van die res van die bevolking. Jy wil tog nie so lewe nie?

          9. Werk n mensereg net na eenkant toe of het alle
            mense gelyke regte? Jy gee dus mos gelyk dat as ons nie saam met swartes op
            hulle lae standaard wil lewe nie dat ons ook n keuse het om op ons standaard te
            lewe, of voel jy net swartes het n keuse soos byvoorbeeld om die gevolge van
            hulle onbeheerste drange te vermoor, maar ons het geen reg op n eerste wereld
            bestaan nie? As jy na die land kyk kan jy mos sien hulle wil nie op eerste
            standaard lewe nie anders sal hulle mos nie alles so verniel afbrand en uitmoor
            nie?

          10. Ons land het ‘n misdaad probleem. Ons het al die debat gehad oor en oor, en wat gedoen kan word. Maar soos jy weet stel mense net nie belang om regtig iets daaraan te doen nie.
            Blameer die Anc vir hul swak regering nie, die “liberales” of die DA waarmee van julle tog so ‘n obsessie het nie.

          11. Natuurlik kan ek – moenie moord pleeg nie dit is verkeerd – maak nie saak wat se omhulsel julle daaroor trek nie!

          12. Volgens jou Christelike beginsels is dit “moord” , dan moet ons maar begin ander gelowe ook verban, want onthou jou god is ‘n jaloerse god? Wat van ongehoorsame kinders stenig?

          13. Minder barbaars as om ongebore babas die vermoor omdat dit ongerieflik is… Begin sommer met julle liberales.

          14. jy moet konsekwent wees as jy jou christelikheid, jou god en bybel wil uitleef, anders beteken jou argument net mooi niks.

          15. Wat is nou meer konsekwent as om elke liewe persoon op planeet aarde te steriliseer op se maar ses jaar oud?

            Die wat dit kan bekostig kan maar gaan om dit reg te stel…

            Julle liberale bloeddorstigheid ken geen perke nie.

          16. sterilisasie is mos nie “bybels” nie? Soos ek verstaanmoet julle net “breed” en breed” selfs die Katolieke kry die piep oor kondome. Nou hoe nou?

          17. Moet jy nie vir een oomblik dink jy kan met my stry oor wat in my Bybel staan nie dit is n Voorreg wat jy nie het nie!

            Jou flippen goddelose!

          18. in “my” bybel – ekskuus tog. Jy lees waarskynlik ook die bybel soos jy dit interpreteer. Onthou jy kan dalk verkeerd wees. Allah is dalk reg, of self Bhuda.

          19. Dit tickle my pink dat julle pienkes altyd so n vry
            se oor ander het, maar as voorse na julle kant toe kom dan gaan sit julle in
            julle hoogere hoekie en huil al gillende rassisme soos n pasgebore baba wie se
            agterent aan die brand geslaan is.God en Bybel met n hoofletter ai die
            agtergeblewentheid van die NSA, word julle voorvader geeste se name nie ook met
            hoofletters geskryf nie?

          20. natuurlik nuwe sa standaard askuus ek moes van
            beter geweet het name word nie met hoofletters geskryf nie

          21. Aborsies sal altyd gebeur – wettelik of onwettelik. Dit is beter om dit aan wettelike eise en veiligheidsvoorskrifte te laat gebeur. Soos Richard sê, die wêreld is al reeds oorbevolk.

          22. OP watter getal was die wereld oor bevolk? Volgens watter statestieke? Hou die panties op as julle nie wil moord pleeg nie.
            Dit klink soos die YANKS….julle het 13000 vermoor deur gas nou gaan ons derduisende vermoor deur bomme??!! WTF??!!

          23. Ek dink daar is geen algemene konsensus op watter getal die wêreld oorbevolk is nie. Maar kyk ‘n bietjie verder as net ‘n getal. Daar is nie genoeg kos in die wêreld nie, die natuurlike hulpbronne raak uitgeput en die atmosfeer vuiler en vuiler. Ondertussen bly veral die Afrikane maar ook die Asiate maar kinders uitbroei.

          24. Presies wat ek verwag het van n Baal Priester – ek se steriliseer
            almal en maak dit baie duur om weer vrugbaar gemaak te word. n
            Oplossing sonder om moord te pleeg. Maar dan gaan julle nie julle afgod
            kan dien nie. Kinders is n Voorreg en julle soort gespuis verdien nie om voort te pant nie.

          25. ????? Wat is volgens jou dan die verskil tussen sterilisasie en abortus? Jy ‘vermoor’ in beide gevalle ‘n klomp selle in ‘n ligaam. Net ter verduideliking, ek is voor abortus maar onder strenge voorwaardes. Dit moet nie moontlik wees nie om ‘n foetus van 32 weke uit die baarmoeder te haal nie, dit is inderdaad moord.

            Met wie verwys jy naar ‘julle’?

          26. Daar is n moerse verskil – die wonderwerk van sel verdeling het klaar na
            konsepsie plaas gevind. Sterilisasie verhoed dat dit tot op daai
            stadium vorder deur die genetiese materiaal geskei te hou.

            Daai klomp
            selle in die liggaam is die tipiese liberale ongeloof in mense lewens
            waarde. Enige fetus het die potensiaal om tot op vol term te gaan en dit
            is nie vir enige een van ons om te besluit of ons dit wil toelaat of
            nie.

          27. weer volgens jou bybel – weereens verstaan jy nie. Almal glo nie soos jy nie, daar is selfs Christene wat aborsie ondersteun. Jy kan maar jou opinie hê – sê dankie daarvoor, maar jy kan dit nie afdwing nie.

          28. Ek kan en ek gaan so lank as wat julle moordenaars vrylik rondloop op hier aarde is dit my missie om julle aan te vat en om so veel mense moontlik te red van julle bloeddorstige menslike offerande.

            Wat se reg het jy om soveel moord te pleeg?

          29. Kan nie saamstem nie… met sterilisasie skakel jy die wonderwerker uit – en hoewel dit teoreties weer reg gemaak kan word is dit nie altyd moontlik nie. In my oë is dit dieselfde as ‘n abortus (op ‘n vroë staduim, benadruk ek nogmaals).

            Nouja, ons kan eindeloos hieroor praat, maar ek dink dit is beter as ons weer terug op die onderwerp kom… Syrië en die propaganda wat nou volop op ons afgevuur word om ‘die gepeupel’ klaar te maak vir ‘n nuwe oorlog.

          30. As ek jou reg verstaan…

            Aborsie is die selfde as om jou blinde derm uit te haal…?

            Ek dink jy is reg ons sal nie hieroor kan saam stem nie.

          31. Nee Keelvol, nou lê je woorde in my keel ;). Die preventiewe uitskakeling van die baarmoeder dmv. sterilisasie is in my oë ‘n soort van alternatiewe, of nouja meer ‘n preventiewe Abortus. Dis my mening, voel jouself vry om my te oortuig of nie. 🙂

          32. Regstellende aksie? jy moet regmaak wat jy verbrou het boetie – leer jy nie jou kinders ook so nie?

          33. Van ‘n meerderheid oor ‘n minderheid? Wat is verbrou? Jou logika? En wat van grondbesetting? Die DA werk hard om dit ekonomies met die boere reg te kry en die ANC met geweld. Albei werk na dieselfde einddoel. Ek verstaan ook nie waarom kinders wat na 1994 gebore is moet boet vir mense soos jy wat seker voordeel daaruit trek om wit bates uit te deel nie. O wag, ekskuus, ek is nou heeltemal bokant jou vuurmaakplek

          34. Kwade wil soos gewoonlik. Die DA het saamgesteel in Midvaal, was ewe korrup en skelm en probeer hulle plekkie by die trog hou deur op hulle struggle geskiedenis te roem. Waar was jy? Lyk my te agterlik om te weet wat in die wêreld aangaan

        2. Dag Richie;
          Hunker jy ook nou na julle liberales se goue era???
          Jy kan tog nou maar erken dat julle droom in die NSA se tyd uitgeloop het.
          Het jy toe self gesien dat julle sg. Nuwe Suid Afrika nie eens deur jou DA gered kan word nie.??
          En jy leer maar swaar. Ek sal weer vir jou moet vertel dat ons nie-liberales hoegenaamd glad nie daarin belangstel om oor onopleibare barbare te regeer nie. As jy ons nou met daardie verantwoordelikheid wil opsaal, sal ek jou persoonlik vermoor tot jy heeltemal dood is.
          Ons wil julle nie voorskryf of oor julle Baas wees nie. Daardie was sekerlik die grootste fout in Afrikaner geskiedenis om “Godfather” oor n nasie ‘te wees wat nie kwalifiseer daarvoor nie.
          Baie dankie dat jy die insig gehad het om ons daarvan te verlos.
          overgetsynde; Ek sal jou dubbel vermoor tot jy dood is as jy dit met ons wil doen.
          Deal????

          1. Richie, net uit nuuskierigheid. Het jy op die oomblik ‘n vaste werk, en enige kwalifikasies?

          2. Het vroëer geswot, werk nie spesifiek in daardie rigting nie, dit net gedoen omdat ek van dit hou, rits die wêreld rond, gaan een van die dae ‘n mooi huis bou in ‘n pragtige deel van die land, maar eers weer bietjie die natuur gaan bewonder. So ja, ek het ‘n werk, maar ek doen alles op my eie tyd, wanner ek wil, hoe ek wil.

          3. NIA betaal goed en ek hoor die polisie se misdaad intelligensie steel asof daar geen more is nie

          4. Klink of jy baie bevooreg is. Iemand wat nie nodig het om te werk nie, maar op sy rente kan lewe.

  5. Goeie oorsig.

    Enkele kommentare:

    Dit is alles behalwe uitgemaak dat Assad chemiese wapens teen sy burgers gebruik het. Die inliigting rakende die chemiese aanval berus grootliks op Isrealiese inligtingsbronne en enigeen kan raai oor hulle objektiwiteit.

    In Meimaand het die VN se afgevaardigde Carla Del Ponte berig dat die Siriese rebelle (nie regering nie!) waarskynlik chemiese wapens gebruiik.

    Voorts is die datum wat op die video verskyn van die slagoffers van die chemiese aanval verlede week anders as die datum wat die media aangee. Daar is reeds berigte waarvolgens die aantal slagoffers baie minder is as dié wat in die “video” aangegee word. Die video is dus waarskynlik gekook.

    Is die Amerikaners en die Engelse weer besig om vir die wêreld te lieg soos hulle voor die aanval in Irak gedoen het,

    Is al hierdie invalle en voorwendsels vir invalle nie maar deel van ‘n program om Israel se potensiële bedreigings een vir een te neutraliseer nie. Moenie vergeet nie, voorentoe lê nog Iran ook. Miskien slaan hulle nou sommer twee vlieë en kry vir Sirië en Iran in een slag.

    En wat is die storie met Frankryk. Frankryk skaar hom nou ook by Obama en Cameron teen Assad. Frankryk is reeds die afgelope dekade besig om sy verdedigingspotensiaal drasties af te skaal. Indien bv. Rusland in ‘n konflik oor Sirië betrokke sou raak, het Frankryk haas geen kans om hom teen ‘n aanval van Rusland te verdedig nie. M.a.w. Frankryk steun volledig op Amerika om hom in so’n geval te verdedig. En vandaar die paradoks dat ‘n land wat oor haas geen vedegingsvermoë meer beskik nie goedsmoeds in ‘n konflik teen Assad betrokke wil raak.

    Dit verklaar ook waarom Eurpese lande, waaronder Frankryk, onlangs oorvlugregte geweier het aan ‘n vliegtuig wat hulle gemeen het onderweg was met Edward Snowden aan boord. Snowden se oortreding was dat hy lande soos Frankryk gewaarsku het dat die Amerikaanse geheime dienste op hulle spioeneer en op so te sê alles wat hulle sê en doen inluister. Die vliegtuig met President Yvo Morales van Bolivië aan boord is uiteindelik in Weenen neergedwing en strydig met die volkereg deursoek. Dis net nog ‘n geval van kruipery van die Europeërs by die Amerikaners om hulle in ‘n krisis te beskerm. Van nasionale soewereiniteit is daar in Europa weinig meer sprake. Miskien nog wel in Rusland en Sjina. Dit sal ons nou maar sien.

    1. Die Rothschilds is angstig om hulle bank in Sirie te vestig. Die Rotskilde befonds en ondersteun die rebelle. Dit is en was net soos in Libie en elders.
      “Give me control of a country’s finance and don’t care who make it’s laws” – Natan Rothschild.

  6. Obama set
    for holy Tomahawk war

    By Pepe Escobar

    The ”responsibility to protect” (R2P) doctrine invoked to legitimize the 2011
    war on Libya has just transmogrified into ”responsibility to attack” (R2A)
    Syria. Just because the Obama administration says so.

    On Sunday, the White House said it had ”very little doubt” that the Bashar
    al-Assad government used chemical weapons against its own citizens. On Monday,
    Secretary of State John Kerry ramped it up to ”undeniable” – and accused
    Assad of ”moral obscenity”.

    So when the US bombed Fallujah with white phosphorus in late 2004 it was just
    taking the moral high ground. And when the US helped Saddam Hussein to gas Iranians in 1988 it was also taking the
    moral high ground.

    The Obama administration has ruled that Assad allowed UN chemical weapons
    inspectors into Syria, and to celebrate their arrival unleashed a chemical
    weapons attack mostly against women and children only 15 kilometers away from
    the inspectors’ hotel. If you don’t believe it, you subscribe to a conspiracy
    theory.

    Evidence? Who cares about evidence? Assad’s offer of access for the inspectors
    came ”too late”. Anyway, the UN team is only mandated to determine whether chemical
    weapons were deployed – but not by who, according to UN secretary-general Ban
    Ki-moon’s spokesman.

    As far as the Obama administration and UK Prime Minister David ”of Arabia”
    Cameron are concerned – supported by a barrage of corporate media missiles –
    that’s irrelevant; Obama’s ”red line” has been crossed by Assad, period.
    Washington and London are in no-holds-barred mode to dismiss any facts
    contradicting the decision. Newspeak – of the R2A kind – rules. If this all
    looks like Iraq 2.0 that’s because it is. Time to fix the facts around the
    policy – all over again. Time for weapons of mass deception – all over again.

    The Saudi-Israeli axis of fun

    The window of opportunity for war is now. Assad’s forces were winning from
    Qusayr to Homs; pounding ”rebel” remnants out of the periphery of Damascus;
    deploying around Der’ah to counterpunch CIA-trained ”rebels” with advanced
    weapons crossing the Syrian-Jordanian border; and organizing a push to expel
    ”rebels” and jihadis from suburbs of Aleppo.

    Now, Israel and Saudi Arabia are oh so excited because they are getting exactly
    what they dream just by good ol’ Wag the Dog methods. Tel Aviv has even
    telegraphed how it wants it: this Monday, the Yedioth Ahronoth newspaper
    headlined with ”On the Way to Attack” and even printed the ideal Order of
    Battle. (see photo)

    Months ago, even AMAN, the Intelligence Directorate of the Israeli Defense
    Forces (IDF) concluded that Assad was not a fool to cross Obama’s chemical
    weapon ”red line”. So they came up with the concept of ”two entwined red
    lines”, the second line being the Syrian government ”losing control of its
    chemical weapons depots and production sites”. AMAN then proposed different
    strategies to Washington, from a no-fly zone to actually seizing the weapons
    (implying a ground attack).

    It’s now back to the number one option – air strikes on the chemical weapons
    depots. As if the US – and Israel – had up-to-the-minute intelligence on
    exactly where they are.

    The House of Saud had also telegraphed its wishes – after Prince Bandar bin
    Sultan, aka Bandar Bush, was appointed by King Abdullah as head of Saudi
    General Intelligence. Abdullah’s hard on is explained by his mother and two of
    his wives coming from an influential, ultra-conservative Sunni tribe in Syria.
    As for Bandar Bush, he has more longevity than Rambo or the Terminator; he’s
    back in the same role he played in the 1980s Afghan jihad, when he was the
    go-to guy helping the CIA to weaponize president president Ronald Reagan’s
    ”freedom fighters”.

    Jordan – a fiction of a country totally dependent on the Saudis – was easily
    manipulated into becoming a ”secret” war operation center. And who’s in
    charge? No less than Bandar’s younger half-brother, and deputy national
    security adviser, Salman bin Sultan, also known as ”mini-Bandar”. Talk about
    an Arab version of Dr Evil and Mini Me.

    Still, there are more CIA assets than Saudis in the Jordanian front.

    The importance of this report cannot be overstated enough. It was initially
    leaked to Lebanon’s Al-Safir newspaper. Here’s Bandar’s whole strategy, unveiled in
    his meeting with Russian President Vladimir Putin, already reported by Asia
    Times Online. After trying – for four hours – to convince Putin to drop Syria,
    Bandar is adamant: ”There is no escape from the military option.”

    Mix Kosovo with Libya and voila!

    Former president Bill Clinton resurfaced with perfect timing to compare Obama’s
    options in Syria to Reagan’s jihad in Afghanistan. Bubba was right in terms of
    positioning Bandar’s role. But he must have inhaled something if he was
    thinking in terms of consequences – which include everything from the Taliban
    to that mythical entity, ”al-Qaeda”. Well, at least al-Qaeda is already active
    in Syria; they don’t need to invent it.

    As for that bunch of amateurs surrounding Obama – including R2P groupies such
    as Susan Rice and new Ambassador to the UN Samantha Power, all of them liberal
    hawks – they are all suckers for Kosovo. Kosovo – with a Libya add-on – is
    being spun as the ideal model for Syria; R2P via (illegal) air strikes. Right
    on cue, the New York Times is already frantically parroting the idea.

    Facts are, of course, absent from the narrative – including the blowing up of
    the Chinese embassy in Belgrade (a remix in Syria with the Russian embassy?)
    and getting to the brink of a war with Russia.

    Syria has nothing to do with the Balkans. This is a civil war. Arguably the
    bulk of the Syrian urban population, not the country bumpkins, support Damascus
    – based on despicable ”rebel” behavior in places they control; and the
    absolute majority wants a political solution, as in the now near-totally
    torpedoed Geneva II conference.

    The Jordanian scheme – inundating southern Syria with heavily weaponized
    mercenaries – is a remix of what the CIA and the Saudis did to AfPak; and the
    only winner will be Jabhat al-Nusra jihadis. As for the Israeli solution for
    Obama – indiscriminate bombing of chemical weapons depots – it will certainly
    result in horrendous collateral damage, as in R2A killing even more civilians.

    The prospects remain grim. Damn another coalition of the willing; Washington
    already has the British and French poodles in the bag, and full support – in
    air-con safety – from the democratic Gulf Cooperation Council petro-monarchies,
    minion Jordan and nuclear power Israel. This is what passes for ”international
    community” in the newspeak age.

    The Brits are already heavily spinning that no UN Security Council resolution
    is needed; who cares if we do Iraq 2.0? For the War Party, the fact that
    Chairman of the Joint Chiefs of Staff General Martin Dempsey said Syrian
    ”rebels” could not promote US interests seems to be irrelevant.

    Washington already has what it takes for the Holy Tomahawks to start flying;
    384 of them are already positioned in the Eastern Mediterranean. B-1 bombers
    can be deployed from Al Udeid Air Base in Qatar. And bunker-busting bombs will
    certainly be part of the picture.

    What happens next requires concentric crystal balls – from Tomahawks to a
    barrage of air strikes to Special Ops commandos on the ground to a sustained
    air campaign lasting months. In his long interview to Izvestia, Assad gives
    the impression he thinks Obama is bluffing.

    What’s certain is that Syria won’t be a ”piece of cake” like Libya; even
    depleted on all fronts, Gaddafi resisted for eight long months after NATO
    started its humanitarian bombing. Syria has a weary but still strong army of
    200,000; loads of Soviet and Russian weapons; very good antiaircraft systems;
    and full support from asymmetrical warfare experts Iran and Hezbollah. Not to
    mention Russia, which just needs to forward a few S-300 air defense batteries
    and relay solid intelligence.

    So get used to how international relations work in the age of newspeak. General
    Abdel Fattah al-Sisi’s army in Egypt can kill hundreds of his own people who
    were protesting against a military coup. Washington couldn’t care less – as in
    the coup that is not a coup and the bloodbath that is not a bloodbath.

    No one knows for sure what exactly happened in the chemical weapons saga near
    Damascus. But that’s the pretext for yet another American war – just a few days
    before a Group of 20 summit hosted by Putin in St Petersburg. Holy Tomahawk!
    R2A, here we go.

  7. VF+ skors voorsitter oor gelddispuut

    Johannesburg – Die voorsitter van die VF+ se finansiële komitee is
    geskors voordat hy ’n toespraak voor die party se federale raad kon
    maak, het Beeld Saterdag berig.

    Taljaard sou na bewering in sy finansiële verslag onder meer aanvoer
    die federale dagbestuur, onder wie die partyleier, dr. Pieter Mulder,
    het versuim om op te tree nadat Mulder se broer, dr. Corné Mulder, en
    ander Wes-Kaapse partyleiers geld uit ’n groot skenking verkeerd
    gedeponeer het.

    “Ek is geskors sodat ek nie aan die lig kan bring wat die partyleierskap onder die mat wil vee nie,” het Taljaard gesê.

    In sy toespraak sou hy na verwagting rapporteer sommige provinsiale
    leiers weier om hul provinsies se bankstate en debietorder-inkomste te
    openbaar, en dat besonderhede oor geldelike partybydraes deur LP’s
    moeilik is om na te speur.

    ’n Verdere dispuut blyk ’n bedrag van R15 000 (10% van ’n skenking van
    R150 000) te wees wat dr. Corné Mulder kontant by die bank sou trek en
    as kommissie aan Taljaard sou betaal.

    Taljaard het gesê hy het die geld nooit ontvang nie.

    Die party se federale raad, wat bestaan uit verteenwoordigers van al nege provinsies, vergader Saterdagoggend in Centurion.

  8. Operation
    Tomahawk with cheese

    By Pepe Escobar

    This deafeningly hysterical show of Syria as Iraq 2.0 is only happening because
    a president of the United States (POTUS) created a ”credibility” problem
    when, recklessly, he pronounced the use of chemical weapons in Syria a ”red
    line”.

    Thus the US government urgently needs to punish the transgressor – to hell with
    evidence – to maintain its ”credibility”. But this time it will be
    ”limited”. ”Tailored”. Only ”a few days”. A ”shot across the bow” – as
    POTUS qualified it. Still, some – but not all – ”high-value targets”,
    including command and control facilities and delivery systems, in Syria will
    have to welcome a barrage of Tomahawk cruise missiles (384 are already
    positioned in the eastern Mediterranean).

    We all know how the Pentagon loves to christen its assorted humanitarian
    liberations across the globe with names like Desert Fox, Invincible Vulture or
    some other product of brainstorming idiocy. So now it’s time to call Operation
    Tomahawk With Cheese.

    It’s like ordering a pizza delivery. ”Hello, I’d like a Tomahawk with
    cheese.” ”Of course, it will be ready in 20 minutes.” ”Hold on, wait! I
    need to fool the UN first. Can I pick it up next week? With extra cheese?”

    In 1988, Operation Desert Fox – launched by Bill ”I did not have sex with that
    woman” Clinton – was designed to ”degrade”, but not destroy, Saddam
    Hussein’s capacity to manufacture non-existent weapons of mass destruction.
    Now, the deployment of those deeply moral Tomahawks is also designed to
    ”degrade” the Bashar al-Assad’s government capacity to unleash unproven
    chemical weapons attacks.

    Yet there’s always that pesky problem of perennially ungrateful Arabs who,
    according to the New York Times, ”are emotionally opposed to any Western
    military action in the region no matter how humanitarian the cause”.

    The deeply humanitarian Operation Tomahawk With Cheese is running into all
    sorts of problems with the calendar. POTUS leaves next Tuesday to Sweden – and
    from there he will go to St Petersburg for the Group of 20 summit, on Thursday
    and Friday next week. The proverbial horde of ”unnamed White House officials”
    has been spinning like mad centrifuges, emphasizing that POTUS must wrap up
    Tomahawk With Cheese before he musters the courage to face Russian President
    Vladimir Putin and other leaders of emerging powers.

    Surveying his impossibilities – with one eye to the calendar and another to the
    resistance to enlarge his mini-coalition of the willing – now POTUS seems to be
    looking for an exit strategy that in fact would all but abandon Operation
    Tomahawk With Cheese.

    Others are way more resilient. A predictable bunch of 66 former ”government
    officials” and ”foreign policy experts” – all of them Ziocons under the
    umbrella of the Foreign Policy Initiative – has published a letter urging POTUS
    to go way beyond Operation Tomahawk With Cheese, arguing for a pizza sparing no
    lethal ingredients. This would be a true humanitarian mission, able to support
    ”moderate” Syrian ”rebels” and on top of it ”dissuade Iran from developing
    nuclear weapons”.

    A rebel, but not a jerk

    Let’s see what a ”moderate” Syrian ”rebel” thinks about all this. Haytahm
    Manna, in exile for 35 years, is a key member of the non-armed Syrian
    opposition (yes, they do exist). But he’s not following the script; he’s
    resolutely against Operation Tomahawk, with cheese or with extra cheese. (See here (in French).

    Worse; he debunks the US government’s ”evidence” of a chemical weapons attack
    as ”propaganda” and ”psychological war”. He stresses the chemicals were
    launched with ”artisanal weapons”; that ties up with Russian intelligence,
    which is sure gas that it was delivered by a homemade missile fired from a base
    under opposition control (extensive details compiled here; scroll down to ”Qaboun rocket
    launches”).

    Manna also points to ”videos and photos on the Internet before the attacks”;
    to al-Qaeda’s previous use of chemical weapons; and to the Russians as ”seriously
    working for the Geneva II negotiations”, unlike the Americans.

    Ooops. This is not exactly what the designers of Operation Tomahawk With Cheese
    were expecting. If a Syrian exile draws these conclusions, the same applies to
    Syria civilians who are about to be greeted by those deeply moral Tomahawks.

    The Pentagon could always go for Plan B. A single Tomahawk costs at least
    US$1.5 million. Multiply that for 384. That’s not a great bang for your buck –
    because even if they all go humanitarian, the Bashar al-Assad government would
    still remain in place.

    So why not drop planeloads of sexy, Pininfarina-designed Ferrari Californias?
    They retail for around $200.000. Imagine the frenzy among Assad elite forces
    struggling to seize the Big Prize, one among 2,000 Californias. With their eyes
    off the ball, the ”rebels” could easily sneak in everywhere and take over
    Damascus. And perhaps even stage the victory parade on a fleet of photogenic
    Ferraris. Call that an improvement over Libya.

    Operation Tomahawk With Cheese may still happen; even with the calendar
    pressing; even bypassing the UN; even with a mini-coalition of the willing;
    even making a total mockery of international law. The White House has made it
    clear that ”diplomatic paralysis” cannot infringe on its ”credibility”.

    As for what is happening 10 years after the invasion and occupation of Iraq,
    it’s about the US government, parts of the North Atlantic Treaty Organization
    (Britain and France) and parts of the Gulf Cooperation Council (Saudi Arabia
    and the United Arab Emirates) burying the previous, much-lauded Euro-Arab
    ”dialogue” and turning into a shady Atlanticist-Islamist cabal bent on
    smashing yet another secular Arab republic. Talk about rotten cheese.

Maak 'n opvolg-bydrae