Volgens Al Watan het die Milaanse munisipaliteit die plaaslike media versoek om hulle kommer oor die aangeleentheid bekend te maak want hulle glo dat die tendens die Milaanse inwoners kwel.
Hulle wou die data rugbaar maak om te waarsku teen die opkoms van Islam en die Moslemgemeenskap wat die kulturele kenmerke van die stad kan verander.

08:54:16 Suid-Afrika se nege onderwysministers het in 'n luuksehotel in Kaapstad byeengekom en bevind dat veel meer gedoen sal moet word voordat almal gehalte-onderwys sal geniet.