Tuistoets vir Indië

Terwyl Indië in Durban skynbaar voor ‘n tuisskare in ‘n kriekettoets speel, skryf Die Burger se rubriekskrywer, Ilse Bigalke oor die jammerte dat uitsprake in Suid-Afrika so verdelend inwerk. Of die uitsprake die oorsaak of gevolg van verdeeldheid is, en of dit ‘n groter impak op verdeeldheid het as byvoorbeeld plaasmoorde, is ‘n ander vraag.

Lees verder: Tuistoets vir Indië

Moet ons regtig oor ‘Boer’ en ‘Afrikaner’ argumenteer?

In antwoord op onlangse kommentaar op die Praagwebwerf:  ek verstaan glad nie waarom ons onder mekaar moet baklei oor Boer en Afrikaner nie. Die meeste mense verwys soms na hulself as “Afrikaners” en soms as “Boere”, net soos die Engelse soms “Engelse” en soms “Britte” is of die Franse soms “Franse” en soms “Galliërs”. Jy

Lees verder: Moet ons regtig oor ‘Boer’ en ‘Afrikaner’ argumenteer?

Metodieke vir 2011 se vooruitskouings

Verskillende ontleders en kommentators is nou besig om te werk aan hul vooruitskouings vir 2011. Dit is ‘n komplekse proses waar ‘n massa inligting verwerk en vertolk moet word. Teoreties bied die behavioralistiese benadering die mees betroubare scenarios. Veral politieke sosioloë onderwerp ‘n groot hoeveelheid inligting aan ‘n stelsel wat dan waarskynlike opsies bied van

Lees verder: Metodieke vir 2011 se vooruitskouings

Majali se dood ‘nie selfmoord’

Die kans is skraal dat die omstrede sakeman, Sandile Majali, selfmoord gepleeg het, het sy prokureur, John Ngcebetsha, Maandagaand gesê. “Daar is geen bewyse wat daarop dui dat Majali selfmoord gepleeg het nie. Dit is heel onwaarskynlik op hierdie stadium,” het Ngcebetsha gesê. Die 48-jarige sakeman se lyk is Sondagoggend in die Sandton Quatermain-hotel in

Lees verder: Majali se dood ‘nie selfmoord’

NBU en die plaaslike verkiesing

Na berig word, oorweeg die Nasionale Belastingbetalersunie om aan aanstaande jaar se landswye munisipale verkiesing deel te neem. Volgens die berig spruit dit uit die NBU se gebrek aan optrede deur die DA se Wes-Kaapse provinsiale regering by die Oudtshoorn-munisipaliteit, wat glo vrot van korrupsie is. Die DA ontken gebrek aan optrede, maar voeg by

Lees verder: NBU en die plaaslike verkiesing

2010 – Aardskuddende jaar

Aardbewings, die stand van tussengroepverhoudings, plaasmoorde, verbintenis tot die grondwet, mediavryheid en meer kom aan die beurt in hierdie beknopte bespreking van die afgelope jaar se aktualiteitshoogtepunte. Aardbewings Die jaar 2010 was in verskeie opsigte ‘n aardkuddende jaar – ook letterlik. Die reuse aardbewing van magnitude 9 wat op 26 Desember 2004 ‘n verwoestende tsunami

Lees verder: 2010 – Aardskuddende jaar

Christusfees of Krismis?

“Vrede op aarde en in die mens ‘n welbehae.” Kinders uit hul velle, briefies vir Kersvader, geskenke oopmaak. Vir baie dien hierdie aangename herinneringe as brandstof vir ‘n godsdienstige ingesteldheid wanneer die lewe later begin druk. Kerssangdienste, spesiale kersdienste, gesinne en familie wat bymekaar kom. ‘n Padslagting, eensames wat selfmoord pleeg. Arm gesinne vir wie

Lees verder: Christusfees of Krismis?

Middelpuntvliedende en middelpuntsoekende kragte

‘n Onlangse eerlike opmerking deur die skryfster, Annelie Botes, het nie net ‘n naam aan die spook in die kas gegee nie, dit het die spook uit die kas geruk sodat die onderwerp in ‘n kort tydjie al behoorlik voos beskryf is. Mense aan verskillende spektrums van die politiek, mense van verskillende kulture en rasse,

Lees verder: Middelpuntvliedende en middelpuntsoekende kragte

Vredesmag vir Ivoorkus?

Die internasionale gemeenskap mag die Verenigde Nasies se vredesmag in die Ivoorkus versterk ten einde ‘n potensiële aanslag deur ondersteuners van president Laurent Gbagbo af te weer, het die Verenigde State se departement van buitelandse sake gister gesê. ‘n Woordvoerder vir die departement, PJ Crowley het gesê dat Washington stappe bespreek om die vredespoging met

Lees verder: Vredesmag vir Ivoorkus?