Wrede moord en verkragting op bekende vroueveearts

Terwyl Helen Zille en die polities korrekte media veldtogte teen “blanke rassisme” voer, word al hoe meer blankes en Afrikaners uitgemoor. Die jongste slagoffer op Witrivier is dr. Rensia de Wet, 46, ‘n briljante veearts en perdekenner wat in 2002 die Theilermedalje as topstudent by Onderstepoort ontvang het.

Die bekende veearts en perdekenner, dr. Rensia de Wet
Die bekende veearts en perdekenner, dr. Rensia de Wet

De Wet is vermoedelik verkrag alvorens sy vermoor is, want haar lyk is halfkaal in haar slaapkamer gevind. ‘n Brigadier Selvy Mohlala van die SAPD het verklaar: ““Sy was in haar slaapkamer en was halfnaak. Sy is vermoedelik verkrag en is telkemale in die nek en bors gesteek.” Volgens berigte is sy in ‘n plas bloed gevind met haar twee honde wat by haar liggaam gewaak het. Bure het eergister teen 16:30 op die moordtoneel afgekom.

Niks word uit die houthuis waarin sy op die Nottinghill-Ruitersentrum gewoon het, vermis nie. Sy was geskei en kinderloos.

Vriende en bure op die perdelandgoed het haar as ‘n diere- en perdeliefhebber beskryf. ‘n Vriendin, Tanya Dekker, sê: “Sy het so ’n passie vir diere, veral perde, gehad. Die landgoed was vir haar ’n plek van veiligheid en sy en die eienaars het mekaar jare lank geken.”

Dr. De Wet het self ‘n perd op stal in die landgoed gehad. Op haar Facebook is talle foto’s van perde en vulletjies te siene, asook van haarself te perd. Sy het in perdevoeding gespesialiseer en het op ‘n stadium vir ‘n sjeik in Doebai gewerk na wie se perde sy omgesien het.

Nog ‘n vriendin, Kraai Kamffer het aan die media gesê: “Sy was my vriendin, en ʼn baie liefdevolle mens. Sy was baie lief vir diere én mense,” waarna haar gemoed vol geskiet het.

“Niemand is nog in verband met die voorval aangekeer nie, maar ons ondersoek die saak,” het brig. Selvy Mohlala van die SAPS gesê. ‘n Moordsaak is geopen.

 

35 thoughts on “Wrede moord en verkragting op bekende vroueveearts”

  1. ……………………………………………………………………
    Mag hierdie donker dinge spoedig ten einde kom.
    Gegee die artikel wat gister geplaas was oor wat van die volk sê oor blanke moord gaan hierdie net nog verder eskaleer. Laat ek nou liewer stilbly.

  2. My hart breek stukkie vir stukkie met elk van hierdie wrede moorde op ons Blankes.

    Dit sal wonderlik wees indien die SAPD dadelik ‘n beloning uitloof vir inligting wat lei tot die inhegtenisneming van die moordenaar(s), of is dit net van toepassing op nie-blankes, soos die “sokkerster” onlangs.

  3. Met skok en afgryse neem ‘n mens inderdaad kennis van hierdie betreurde voorval. Ongelukkig word die oorsprong van sommige van hierdie tipe van aanvalle nie korrek geidentifiseer nie en is dit belangrik om dit uit te wys, selfs al is die nie aanvaarbaar vir die Praag gehoor nie. Om Helen Zille en sg politieke korrektes as die oorsaak aan te voer is totaal en al van alle waarheid ontbloot. Wat hier baie hard en duidelik gestel moet word is dat die oorsprong van hierdie tipe van haataanvalle dalk uit eie Afrikaner geledere kon voortspruit. ‘n Paar dae gelede het Sunette Bridges haar die gramskap van swart en baie wit, bruin en indiër mense op die hals gehaal met haar uitlating of facebook dat Nelson Mandela indirek vir die aanvalle op plase en blankes verantwoordelik sou wees. Die tydsberekening van hierdie plasing van haar was ook op die 1ste herdenking van die dood van Mandela gedoen. Dit het ‘n geweldige reaksie uitgelok by mense oor die wye spektrum van die land, veral omdat hierdie beweringe nog nooit kon gestaaf word nie en dit dus van alle waarheid ontbloot behoort te word. ‘n Tyd terug het Steve Hofmeyer die volledige Stem by optredes begin sing wat niks mee verkeerd is nie wat hom verkeerdelik die gramskap van sommige op die hals gehaal het. Wat toe daarna gebeur was absoluut skokkend toe hy sou beweer dat swartes kwansuis apartheid geinisieer het. Mens moet verwag met uitlatings soos deur bg. twee bekendes, dit niks positiefs kon bydra om rasse spanning te voorkom nie, en is dit hierdie van goed wat dit inderhaad aanwakker. Dit voorkom ook dat die geldige en regverdige argument oor sg. volksmoord, plaasaanvalle, ens. wat kon gevoer word al hoe meer krag verloor wanneer hierdie bekende mense sulke sotlike uitsprake maak. Ja nasiebou kom van twee kante af maar radikale en gewaagde uitlatings links of regs van die politieke spectrum veroorsaak net nog meer verwydering en agressie teenoor mekaar. Mense soos Steve Hofmeyer en Sunette Bridges moet nie net blindilings geondersteun word nie en behoort deur die ondersteuners aangespreek te word as daar ‘n gevoel is dat hulle te ver gegaan het. Om sulke bewerings oor Mandela en swartes te maak sit hulle in dieselfde kamp as Malema en Peter Mukaba en so meer en dis beslis NIE wat ons kan bekostig nie, want dan laat ons toe dat ons aftetrek word tot op die radikale lingse vlak met ‘n regse agtergrond en ondertone. Gematigdes van beide politieke spektrums behoor hier beheer te neem om te verhoed dat die radikale argument te veel steun optel, wat kan lei tot ‘n tipe eskalasie waar ons verval in ‘n maalkolk van haat en nyd teenoor mekaar.

    1. Dankie vir jou moeite met n verduidelik van wat jou oortuigings is.

      Die feit van die saak bly – Ons Afrikaners bring ons kant wat in ons gesigte teruggegooi word ons belasting wat ons betaal word uitgebras en gemors.

      Die volgende feit is dat jou kritiek teen die verkeerde mense gerig word – bring jou logika inlyn
      met die feite. Die ANC regering is die oorsaak van die en verval van die land – en ellende by blank en swart.

      Ons kan nie meer kinders wat gesus moet word en vertel hoe oulik hulle is bekostig in die land nie – die ANC moet hulle kant bring of die eerbaarheid he om as n gevaalde politiekeparty te bedank.

      Wat in hierdie droewige land kort is n Damaskus oomblik by swartes – en blankes soos jy wat nog jou wil besig hou met witskuld en op paddaeiers loop en parentale gedrag nie kan afskud nie. Die regering is grootmense – nie kinders nie.

      1. Riempies, nee my maat jy som my heeltemal verkeerd op beslis. Ek stem grootliks met jou saam en ons het in die verlede op hiedie blad al baie dieselfde sieninge gedeel, wel onder ‘n ander naam. Ek stem geen ge eier lopery om hulle te sus nie. Ek glo daaraan om in your face met hulle te wees as dit feitlik en nodig is, punt. Wat ek nie mee kan saamstem nie is as daar veralgemening en onakurate dwase goed gesê word wat die maklikste ding in die wereld is om te doen. Die ding oor Sunette en Steve is mos nou ons eie kele afsny. Hoekom fokus ons nie eerder op iemand soos Malema nie. Die vent is nou kordaat en astrand en daar is bewyse vir die goed wat hy beweer. Ter opsomming: My punt is kom ons konfronteer dinge feitlik en subtiel en direk, moenie dat ons meegevoer raak in ons emosies (al is dit moelike soms) en goed sê wat onakkuraat en soms onwaar is nie. As ons dit doen daal ons opgevoede mense af tot op ‘n barbaarse vlak…….en dis mos nie wie ons as blankes is nie of hoe voel jy?

        1. Jy het my aan die korthare 😉 EN Malema is nie vir my belangrik genoeg om
          intensief oor navorsing te doen nie. (Ek baseer my mening op veelvoudige statistiek).

          Wat ons nie doen nie en al lankal behoort te besef het is
          dat die swartes nie eerstewereld taal verstaan nie hulle verstaan net
          derdewereld taal en dit is waar ons hulle moet ontmoet. Hierdie mooi pratery
          werk nie – as mens om jou kyk ween die land van hierdie waarheid.

          Waar ons fokus behoort te wees is die ANC regering oor hulle,
          lamsakkigheid t.o.v. hulle verantwoordelikheid en onbekwaamheid, luiheid, oneerlike geld vermorsing en so kan die lys ad infinitum aangaan en hulle magsmisbruik soos kinders sonder brieke wat in n roomys fabriek losgelaat is.

          Die groot probleem egter lê by die swartes opgrondvlak wat die stemreg verteenwoordig in hierdie land en aanhou vir die ANC stem al vir 20 jaar om dieselfde resutate te kry en dan weer te begin
          protesteer vandaliseer tot die volgende verkiesing.

          Dan het ek n kleintjie dood in blankes wat nog op padda wil eiers loop – swart egos streel met n tarentaal veertjie terwyl die swart ANC regering
          net minagting verdien – hierdie blankes moet met stomheid gelaan word. As jy met wat ek hier sê saamstem is ons op dieselfde breedtegraad. Wat is verkeerd met wat Steve en Sunett doen? Ek admireer wat hulle doen. Ons kan tog immers nie stilbly as hulle aangeval word deur die soort van kockke nie – kan ons? Wat is die ergste wat ons kan sê van die regering wat nie een of ander vorm van waarheid bevat nie?

      2. Soms voel ek myself as ‘n oud polisieman op die onluste eenheid jare terug om ook radikaal en ekstrimisties met hulle te raak. Maar wat gaan die uiteinde van so ‘n maalkolk van haatveldtogte wees?………….’n Bloedbad van barbarisme en aggressie en die spreekwoord sê mos daar’s geen wenners in ‘n oorlog nie. Wat van ons kinders wat dan agterna in die chaos moet bly voortleef. Ons moet kalm en berekend bly en ons intelligensie gebruik om ‘n deurdagte veldtog te voer op ‘n beskaafde en opgevoede manie?

        1. IronmanJM

          Jy sê: “Ons moet kalm en berekend bly en ons intelligensie gebruik om ‘n deurdagte veldtog te voer op ‘n beskaafde en opgevoede manie?”

          Jy sê ook: “uitlatings soos deur bg. twee bekendes, dit niks positiefs kon bydra om rasse spanning te voorkom nie”

          Nou vra ek jou … dié kommentare (aangeheg hieronder) deur JOU gemaak – is dit jou idee van “kalm en berekend bly en ons intelligensie gebruik om ‘n deurdagte veldtog te voer op ‘n beskaafde en opgevoede manier”?

          Dink jy dat JOU uitlatings iets positiefs kon bydra om rasse spanning te voorkom? Of is dit ook wat rassehaat inderdaad aanwakker?

          1. Dankie Juffrou van Yken (BB vakhoof)

            Ek geniet die Snuffelhond Kursus van Praag terdee! (huiswerk ingesluit)

            In ‘n vorige plasing het ek ook die JM(sy regte naam) van IronmanJM geplaas … en ‘n skakel na sy disqus profiel – maar die kommentaar is verwyder… ek neem aan dat ek oor ‘n lyn getrap het. (Regtig jammer Die Regter!)

            RRGroetnis uit die groen!

          2. BB-Vakhoof = RR-Uitstekende snuffelhond. Saam maak ons ‘n span.

            Hierdie foto is nogmaals pragtig. Jul plaas – ek sien die groen, die rustigheid, droomverlore.

            (Jou skrywe is geplaas). Sopas gelees.

            Stertswaaiende BB-groete.

          3. Ek het gister (as ek reg onthou) gese ek wil ‘n baie ontstellende insetsel plaas, hier is dit.

    2. JM – jy mag ‘n geldige punt hier aanraak dat mense geaffronteer word deur by Steve & Sunette – tog is daar baie dinge wat ongenoem bly, dinge wat vir een of ander rede taboe bly – bv Mandela se aandeel in die terreur waarby baie mense gesterf het, ook dat hy op video vasgelê is waar hy die “Skiet die Boer” sing. Hierdie feite word verbloem. Sou hierdie dan nie ‘n direkte aanleiding kon gee tot hierdie moored nie? Ook die feite dat daar swartmense was wat geweldig by apartheid gebaat het en dan ook daarmee saamgegaan het –

      Die leuen dat miljoene tydens apartheid vermoor is word ook voorgehou en die impak wat dit op moorde soos hierdie het word hier buite rekening gelaat.

      Die sogenaamde politieke korrektes is ook indirek betrokke – die omvang van die probleem word verbloem, so asof dit net gewone misdaad is. Om NIKS aan die problem te doen nie net so sleg as om dit te ontken. Vergelyk met die kommentaar van een van die DA lede in ‘n moord wat gister in die nuus was – dit is nou die persoon se eie skuld omdat hy nie genoeg voorsorg getref het nie.

      Daar is verseker rassespanning in hierdie land van ons. Dat hierdie tipe uilatings dit kan aanblaas gee ek toe. Waaroor ek egter verskil is dat dit tot moord moet lei. Dit is so goed om ‘n dame met ‘n lae hals of kort rokkie te blameer as sy verkrag word. Daar is ander bronne van haatspraak uit swart geledere wat in my opinie ‘n veel groter bydrae tot rassespaning het.

      Die probleem is veel meer kompleks as wat ons wil toegee.

    3. Stem saam met jou.
      Soms wil dit lyk asof daar moedswillige siele is wat op slinkse en berekende wyse probeer om ons Afrikanersaak in die voet te skiet.
      Of is dit bloot onnooslikheid?
      Hoe ookal.
      Ons kan nie veel langer die luukshede van ondeurdagte uitsprake bekostig nie.

    4. Hi IronmanJM

      Jy sê “veral omdat hierdie beweringe nog nooit kon gestaaf word nie en dit dus van alle waarheid ontbloot …”

      Wag net so ‘n oomblik … “beweringe nog nooit kon gestaaf word nie” … in sy outobiografie Long walk to Freedom erken Mandela self dat hy die opdrag gegee het vir die plant van die Kerkstraatbom gedurende die tagtigerjare waarin elf onskuldige mense gedood en talle beseer is.

      As Steve Hofmeyr en Sunette Bridges se BAIE ONLANGSE uitsprake volgens jou “die oorsprong van hierdie tipe van aanvalle” is – hoe verklaar jy die laaste 20 jaar se aanhoudende plaasmoorde en gruwel martelings van blankes deur swartes?

      Eerder as om die rede vir “volksmoord, plaasaanvalle, ens.” voor die deur van Hofmeyr en Bridges te lê, sou dit nie meer sin maak om Mandela (sien gerus op http://praag.co.za/?p=28699 hoe Mandela sing “kill the boer”) tot en met Zuma se sing van “bring my masjiengeweer” te blameer vir die probleem nie?

      Nie volgens jou nie! Jy wil graag “nasiebou” met dié ANC terroriste en skurke!

      My voorstel aan jou sou wees om jou eerder te bepaal by die dinge waarvan jy iets weet …
      Geweldadige rekenaarspeletjies (Grand Theft Auto 5 op jou PS4 waarmee jy so spog) en rugby wat jy verafgod “I sleep and eat rugby, it’s in our blood and genes”.

      Los die Afrikaner leiers, Roodt, Hofmeyr en Bridges uit… want JY weet nie waarvan jy praat nie!

  4. ‘n Verskriklike en veragtelike daad. Jammer as ek dweep, maar weer eens moet ek daarop wys dat FW De Klerk die “nuwe” bebloede Suid-Afrika aan liggelowige en naïewe Afrikaner kiesers verkoop het en dat hulle daarvoor gestem het. ‘n Mens kan net aanneem dat hulle die bloederige Suid-Afrika soos hy nou daar uitsien, maar op die koop toe aanvaar. Meer belangrik as die bebloede en verkragte lyke van Afrikaanse vroue, oud en jonk, is dat ons nou ‘n “nuwe” “vreedsame” en boweal “demokratiese” Suid-Afrika het. Geen offer is skynbaar te groot om te bring vir ‘n “demokratiese” Suid-Afrika nie. Nie eens die verminkte lyke van duisende van ons mense nie. Dit is wat ideologie beteken: Om jou oë en ore toe te prop vir die werklikheid ten einde aan die een of ander linksliberale skim hulde te bring. Ek sê weer, ‘n Afrikanervolk wat nie bereid is om op te staan teen hierdie stelselmatigbe en volgehoue volksmoord op ons nie, is nie ‘n volk wat wil voortbestaan nie. Miskien is dit maar net die posisie: Hulle wil nie voortbestaan nie.

  5. Die groter problem is dat hulle dink ons verdien dit vir die sogenaamde “miljoene” wat glo tydens apartheid vermoor was – ek weet nie van daardie “miljoene” nie – ek het ook nog nie gehoor dat iemand bewyse daarvoor gekry het nie – met ander woorde leuens wat versprei word om die moord op blankes te regverdig.

  6. Baie dankie vir jou antwoord, IronmanJM

    “Dit was nie my beste oomblik nie… ”

    Inderdaad! Jy besef seker dat jy vir ons op praag soos ‘n huigelaar lyk (iemand die bepaalde waardes aan andere voorhou, maar self nie so optree nie) – want jy beskuldig Steve en Sunette van “sulke sotlike uitsprake” terwyl jy nog BAIE erger kwytgeraak het! (en rassespanning BAIE meer aanvuur as wat hul nog ooit gedoen het).

    Sal jy asseblief my vrae aan jou in die vorige kommentare eerlik antwoord?

    – Dink jy jou uitlatings het iets positief kon bydra?
    – Is dit (jou kommentare) ook wat rassehaat aanwakker?
    – Met wié wil jy graag “nasiebou”?

  7. Hallo Johan Marais (IronmanJM)

    “Eng denkende mens”? Nê? So eng dat jy my voorbeeld volg en nou jou disqus gaan privaat maak het?

    Dit sal jou nie help nie hoor!

    “Foeitog jou soort sal nie verander nie.”
    Jy is heeltemal reg – ons sal NIE VERANDER NIE!

    “Vat mar jou pak v jou swart base”
    Jy maak ‘n fout … ek het geen swart base nie, inteendeel swartes het in die laaste 5 jaar nie ‘n voet op my grond gesit nie – ek ontmoet hulle by die hek – en verduidelik sagkens waarom hulle moet voetsek.

    Johan … jy het geleer dat dit nie slim is om jou disqus geskiedenis oop en bloot te laat nie. Nog ‘n lessie – leer maar by Rifrug

    Moenie jou internet konneksie inligting op sosiale media verkondig nie! Dis onnosel!

  8. Sou jy dit van David kan sê – toe hy Goliat afgestof het? Of, was Moses gestraf vir die man wat hy dood gemaak het? Laat staan nog vir Simson.

    Waar staan daar geskrywe dat jy iemand moet toelaat – om jou familie te vermoor?

    Daar skuil ‘n lafaard in ‘n man – wie sy hande terug hou van ‘n moordenaar – wie uit is op vrye voet.

  9. Donald Ceronio: “God help die wat hulself help”

    Nee, God help die wat op Hom vertrou. (Voordat iemand my woorde verdraai: Hulle wie in geloof en volgens Sy Wil handel – sien Jerigo, deur die Rooisee, vissies en broodjies, Bloedrivier ens….):

  10. IronmanJM: “…waar ons verval in ‘n maalkolk van haat en nyd teenoor mekaar.”

    Jy kyk te veel flieks en dink (op Monsteragtig skaal) te min. Dink jy nou waaragtig dat ek my ophou met bobbejane se gedagtes – wat piek met: “Hoe kan ons die Wit towenaar se vyeboom ongemerk plunder….”?!

    Wat begeer ek van ‘n VERVLOEKTE Afrikaan – anders as dat hy die wyk na sy vervloekte “onafhanklikheid” neem?!

    Terwyl jy “lofliedere en smeekgebedes” tot sy onvermoëns tik?!

Maak 'n opvolg-bydrae