Gordon Brown ly nog ‘n neerlaag

Die Britse eerste minister Gordon Brown se Arbeidersparty het 'n groot neerlaag in die Skotse tussenverkiesing gely.

Lees verder: Gordon Brown ly nog ‘n neerlaag

Islam neem toe in Rusland

Islam gaan waarskynlik die hoofgodsdiens in die Russiese Federasie word teen 2050, danksy die hoë geboortesyfer van die Moslemrepublieke.

Lees verder: Islam neem toe in Rusland

Waarom Jesse Jackson nie van Obama hou nie

ImageDie invloedryke Amerikaanse sakeblad The Wall Street Journal het senator Obama as 'n blanke rassekaart beskryf.

Lees verder: Waarom Jesse Jackson nie van Obama hou nie

Spanje wil buitelanders betaal om te gaan

Die Spaanse regering beplan om werklose immigrante 'n voorskotbetaling aan te bied indien hulle na hul lande van oorsprong terugkeer en onderneem om vir ten minste drie jaar daar te bly.

Lees verder: Spanje wil buitelanders betaal om te gaan

Ekurhuleni-burgemeester sal oor McBride besluit

Die toekoms van die metropolisiebaas Robert McBride sal deur die nuwe burgemeester van die Ekurhuleni-metro aan die Oosrand, Lentheng Mekgwe, beslis word.

Lees verder: Ekurhuleni-burgemeester sal oor McBride besluit

China op die voorpunt van beleggings in hulpbronryke lande

China is besig om finansiering vir krag- en vervoerinfrastruktuurprojekte in Afrika te verhoog, sê die Wêreldbank.

Lees verder: China op die voorpunt van beleggings in hulpbronryke lande

Mededinging vir die volgende miljard internetgebruikers

Na verwagting gaan nog 'n miljard mense wêreldwyd binnekort aanlyn wees en Amerikaanse maatskappye is in 'n intense stryd gewikkel om die reklame-inkomste wat hulle waarskynlik gaan opwek.

Lees verder: Mededinging vir die volgende miljard internetgebruikers