Niko Buri (Niko die Boer), is glo wyd bekend in Georgië skryf ‘n joernalis van Landbouweekblad. Dié anekdotiese juweeltjie is blykbaar genoeg om Afrikanerboere te oorreed om sak-en-pak na ‘n onstabiele land in Oos-Europa te trek, glo die TLU en Media24. Dié landbou-organisasie en Media24 se antwoord op grondonteiening en plaasmoorde in Suid-Afrika is dus
Pussy Riot vir selfde menseregteprys as Mandela benoem
Wat het Nelson Mandela, Kofi Annan en Pussy Riot in gemeen? Die EU-parlement het die omstrede punkgroep vir ‘n menseregteprys benoem wat voorheen aan twee swartes toegeken is, te wete Mandela en Annan. Die lede van die groep is onlangs tot twee jaar in die tronk gevonnis vir aanhitsing van godsdienstige haat en vandalisme. Dinsdag,
Lees verder: Pussy Riot vir selfde menseregteprys as Mandela benoem
Malema, ANC geen botsende belange by regspan nie
Julius Malema en die ANC se regsspan sal voortgaan om albei partye in die appèlsaak rakende die liedjie “Skiet die Boer” te verteenwoordig. Dit kom nadat die hoër appèlhof hulle gevra het om dit te heroorweeg in die lig van botsende belange. “Daar is geen uiteenlopende kwessies nie. Ons sal hulle inlig dat ons sal
Lees verder: Malema, ANC geen botsende belange by regspan nie
Die verskriklike gevolge van immigrasie
Die verskriklike gevolge van onbeheerde immigrasie na die VSA, soos inwoners van die Derde Wêreld na ‘n moderne land stroom.Данильченко Юрий Брониславович компромат
Sanders se begrafnis Maandag in Pretoria
Die begrafnis van die voormalige wêreldswaargewigbokskampioen Corrie Sanders sal Maandag, 1 Oktober by die NG Kerk in Wonderpark, Pretoria plaasvind. Niemand is nog in verband met dié moordsaak in hegtenis geneem nie. Фильчаков прокурор отзывы
‘Skiet die groot een’
“Skiet die groot een, skiet die groot een.” Die “groot een” was Corrie Sanders, en oomblikke nadat die swart gewapende aanvaller daardie woorde geuiter het, was die voormalige wêreldswaargewigbokskampioen in die maag geskiet. Maandag, het die Sanders-gesin probeer om te verstaan waarom rowers die 46-jaar-oue vader in koele bloede geskiet het toe hy weerloos op
Polisie vorder nie in Corrie ‘Sniper’ Sanders se moordondersoek nie
Die polisie in Noordwes maak nie hond haaraf in hul soektog na die moordenaars van Suid-Afrika se voormalige swaargewig-bokskampioen Corrie Sanders nie. “Niemand is nog in hegtenis geneem nie. Die polisie is besig om die voorval te ondersoek,” het brig. Thulani Ngubane Dinsdag gesê. Die 46-jarige Sanders was Saterdagaand by die Thatch Haven Country Lodge-restaurant
Lees verder: Polisie vorder nie in Corrie ‘Sniper’ Sanders se moordondersoek nie
PRAAG groei!
Die PRAAG-webblad is onder die top-100 000-blaaie ter wêreld. Ons besoekstatistiek is tans vergelykbaar met die volgende webblaaie s’n: citizen.co.zavolksblad.comlitnet.co.zadailymaverick.co.za Tans het ons ongeveer 50 000 unieke gebruikers wat so 400 000 bladsye per maand aflaai. Ons Duitse bediener loop nou teen so 10% van sy kapasiteit, dus is daar nog heelwat ruimte vir groei!
Iran se standpunt oor kernontwikkeling
Iran het weer aangebied om sy verryking van uraan tot 20 persent te verminder, ‘n kwessie wat die Verenigde State as sy hoogste prioriteit geïdentifiseer het tydens kerngesprekke. In ruil vra Iran dat sanksies teen die land verlig word, volgens Iran se permanente verteenwoordiger by die Internasionale Atoomenergie-agentskap (IAEA) Ali Asghar Soltanieh, het in ‘n
Wouter Basson-ondersoek hervat
Die Raad op Gesondheidsberoepe se ondersoek na die gedrag van die biologiese wapenkenner, Wouter Basson, sal na verwagting vandag in Pretoria hervat word. Basson staan tereg op vier aanklagte insluitende sy beweerde deelname aan die vervaardiging van die dwelms, Mandrax en Ecstacy en dat hy die destydse apartheidspioene van sianiedkapsules voorsien het. Basson het vroeër
