‘n Tropiese siekte wat in die brein eet, laat inwoners van Afrika dikwels glo dat hulle aan heksery uitgelewer is. Hoofpyn, koors, en moegheid is die aanvanklike simptome van menslike trypanosomiase, algemeen bekend as slaapsiekte, wat oorgedra word deur die tsetsevlieg en wat in 36 sub-Sahara Afrika-lande voorkom. Die eerste fase van die dikwels dodelike
Keniaanse premier se mededinger sterf in heli-ongeluk
Die eerste minister van Kenia, Raila Odinga het die toneel besoek van ‘n helikopterongeluk waarin die land se minister van Binnelandse Veiligheid, George Saitoti dood is. Die ongeluk buite Nairobi het ook die lewens geëis van Saitoti se adjunk en vier ander mense. Dit is nog nie duidelik wat die ongeluk veroorsaak het nie. Odinga
Lees verder: Keniaanse premier se mededinger sterf in heli-ongeluk
ANC-vergadering oor Malema bly geheim
Die ANC wou Sondag nie kommentaar lewer oor berigte dat ‘n geskeduleerde vergadering van die nasionale uitvoerende komitee die lot van die geskorste president van die ANC-Jeugliga, Julius Malema, sal bespreek nie. “Die agenda van die vergadering is privaat en ons lewer nie kommentaar op koerantberigte nie,” het Jackson Mthembu, ANC-woordvoerder, gesê oor Maandag se
Obama se kodewoorde
Barack Hussein Obama se nuwe verkiesingslagspreuk “Forward” het ou en noue bande met Marxisme en kommunisme. Dis onwaarskynlik dat dit blote toeval is want Obama maak ‘n gewoonte daarvan om in “kodetaal” met “fellow-travelers” (enersdenkendes) te kommunikeer. Hierdie standpunt kom uit ‘n artikel in die jongste uitgawe van die Amerikaanse finansblad, Economic Policy Journal. Die
Wat wil Afrikaners hê?
Die probleemstelling is dat Afrikaners ontnugter is. Vervreem van grond en selfregering. Almal besef nog nie die omvang daarvan nie. Die swaard swaai al deur die nek as gevolg van dreigende grondonteiening, geen Afrikaner skole of universiteite nie, minder werksgeleenthede, verarming, ens. Misdaad staan hoog op die lys en volksmoord heel boaan. Volksmoord is nie
Net 14% van Gautengers steun e-tol
Nuwe navorsing oor mense se houding teenoor die e-tolstelsel, toon dat slegs 14 persent van Gautengse bestuurders reeds hul e-tolskyfie gekoop het, of selfs van plan is om een te koop. Die navorsing is deur Ipsos gedoen, nog voor die hof ‘n interdik toegestaan het teen die implementering van die tolstelsel. Die uitslag toon dat
Die heel grootste gevaar vir die VSA se weermag
Selfmoorde onder die troepe van die VSA het ‘n gemiddeld van byna een ‘n dag hierdie jaar bereik – die vinnigste tempo in die land se dekade van oorlog. Die 154 selfmoorde vir aktiewe troepe in die eerste 155 dae van dié jaar is baie meer as die Amerikaanse magte gedood in aksie in Afghanistan
Lees verder: Die heel grootste gevaar vir die VSA se weermag
TLU SA beskou dreigemente in baie ernstige lig
Die dreigement deur die ANC-Jeugliga dat hulle plase wil beset en blanke boere se veiligheid in gedrang wil bring, word deur TLU SA in baie ernstige lig gesien. Wat die saak drasties vererger is die feit dat die land se president, die regering en die ANC se oorhoofse struktuur, waaronder die Jeugliga opereer, in al
Spanning laai op tussen Nigerië en SA
Nigerië se nuwe regering onder leiding van president Goodluck Jonathan sê die grootte van die Suid-Afrikaanse ekonomie word oortref deur sy land s’n en daarom moet Nigerië by die wêreld se 20 grootste ekonomieë in 2020 inskakel. Die Jonathan-administrasie het die land herposisioneer as ‘n ekonomiese reus in staat om ‘n dominante rol in Afrika
Oproermakers én polisie vas vir onrus
Twee mense is Donderdag in hegtenis geneem toe ‘n diensleweringsbetoging in Booysens Park, Port Elizabeth, gewelddadig geraak het, het die polisie in die Oos-Kaap gesê. Volgens ao. Alwin Labans het die betoging omstreeks 12:00 begin. “Betogers het die kantoor van ‘n plaaslike raadslid afgebrand, terwyl paaie met klippe en pale afgesper is.” Labans het gesê
