Verbruikersvertroue daal drasties

Suid-Afrikaanse verbruikersvertroue het 'n nuwe vierjaarlaagtepunt in die tweede kwartaal van 2008 bereik.

Lees verder: Verbruikersvertroue daal drasties

Apteker en dokter vir bedrog gearresteer

'n Ryk Pretoriase apteker en 'n mediese dokter het na bewering bedrog gepleeg teenoor verskeie mediese fondse soos Polmed, GEMS en Image ten minste 13 ander ten bedrae van R4 miljoen.

Lees verder: Apteker en dokter vir bedrog gearresteer

Rasseskeltaal neem toe in die VSA

Amerikaanse Federale beamptes sê dat hulle 'n toename in teisteringklagtes met rasseskeltaal en -beelde in die werkplek ondervind.

Lees verder: Rasseskeltaal neem toe in die VSA

Regter swets glo sleeptong

Johannesburg se Landdroshof het 'n opname van Regter Nkola Motata aangehoor waarin hy 'n sakeman gevloek het terwyl hy na bewering onder die invloed was. 

Lees verder: Regter swets glo sleeptong

Identiteitsmuseums in die VSA raak gewild

Die Nasionale Museum vir Afro-Amerikaanse geskiedenis en kultuur sal in 2015 in Washington open te midde van die verwagting dat

Image

NMIA, Washington

swartes in Amerika geëer sal voel.

Lees verder: Identiteitsmuseums in die VSA raak gewild