Separatiste vaar goed in Katalaanse verkiesing

Vier separatiste partye in Spanje se Katalonië lyk asof hulle saam ‘n meerderheid in die plaaslike verkiesings van Sondag gaan inpalm, het voorlopige resultate getoon, maar die belangrikste party sal waarskynlik ‘n paar setels verloor, wat moontlik sy poging om ‘n onafhanklikheid referendum uit te roep sal ondermyn. Met die helfte van die stemme getel,

Lees verder: Separatiste vaar goed in Katalaanse verkiesing

Jasser Arafat se oorskot ondersoek

Palestynse amptenare het gesê hulle sal volgende week Jasser Arafat se lyk opgrawe om vas te stel of hy met ‘n radioaktiewe isotoop vergiftig is. Dié omstrede aankondiging kom nadat ‘n groep internasionale deskundiges in Ramallah aan die Wesbank byeengekom het om monsters van die oorskot van die Paelstynse leier se beendere en klere te

Lees verder: Jasser Arafat se oorskot ondersoek

Sekere lewensbeskouings kan misleiding wees

Ek het al dikwels gewonder waarom dit vir baie mense so belangrik is om te fokus op die najaag van daaglikse plesiere en om hul kortsigtige materiële behoeftes te bevredig en waarom hulle nie erns daarvan maak om meer uit te vind aangaande belangriker sake soos die moontlikheid van lewe na die dood, die aard

Lees verder: Sekere lewensbeskouings kan misleiding wees

Noord-Kaap brand deur Siener voorspel?

Die brand wat duisende hektare in die Noord-Kaap verwoes het is moontlik amper honderd jaar gelede deur Siener van Rensburg voorspel. Volgens oorlewering het hy kort voor sy dood gepraat van ‘n ontsaglike vuur by Andalusië, dit is in daardie tyd die Jan Kempdorp distrik gewees, wat die ergste brand sal wees wat die land

Lees verder: Noord-Kaap brand deur Siener voorspel?

Sunnyside se donker kant

In die vorige eeu was Seepunt ‘n Mediterreense lushof waar welgesteldes in rus en vrede gewoon en gewone sterflinge enige tyd van die dag of nag veilig op die promenade langs die see kon wandel. In daardie beskaafde era het ons graag saans die winkelvensters aan Voortrekkerweg, van Goodwood tot Bellville, gaan kyk. In die

Lees verder: Sunnyside se donker kant

Eurokaners en Ameri-kaners

Soos twee dae gelede op Praag berig is, word daar tans ‘n Europese weermag op die been gebring wat net nog ‘n spyker in die doodskis van NAVO en die Amerikaanse oorheersing van Europa ná die Tweede Wêreldoorlog verteenwoordig. Soos Jan Smuts gesê het, word die lotgevalle van Suid-Afrika altyd buite sy eie grense bepaal.

Lees verder: Eurokaners en Ameri-kaners

‘Net nog ‘n gekkespul en mislukte Afrika-rewolusie’

Die ANC kan by Cosatu leer hoe om ‘n suksesvolle nasionale kongres te bestuur, het die vakverbond gesê. “Die ANC kan by Cosatu leer. In die aanloop tot ons kongres… was die media oorspoel met ongegronde voorspellings van gevegte en verdeeldheid en selfs bloed op die vloer,” het Zwelinzima Vavi, sekretaris-generaal van die vakverbond, by

Lees verder: ‘Net nog ‘n gekkespul en mislukte Afrika-rewolusie’

Europa wil militêre eenheid uitbou

Die Europese Parlement het vir ‘n besluit gestem waarvolgens nasionale weermagte hul slaankrag moet opskerp. Die EU glo dat ekonomiese ondergang nie ‘n verskoning moet bied om verdediging en veiligheidspogings te demp nie. Parlementslede in Brussel het ‘n resolusie goedgekeur dat die EU moet reageer op groeiende geostrategiese veranderinge en bedreigings vir globale veiligheid en

Lees verder: Europa wil militêre eenheid uitbou

Onwettige immigrante: Werkgewers gewaarsku

Die departement van binnelandse sake het werkgewers Donderdag gewaarsku oor die indiensneming van onwettige immigrante. “Dit is onwettig en teen die gees van ons Wet op Immigrasie om buitelanders, wat sonder die nodige dokumente onwettig in die land is, aan te stel,” het Mkuseli Apleni, direkteur-generaal van die departement, in ‘n verklaring gesê. Die departement

Lees verder: Onwettige immigrante: Werkgewers gewaarsku

Hof kan nie parlement rig nie, sê regter Davis

Regter Dennis Davis het gesê daar is tekortkominge in die reëls van die Nasionale Vergadering, maar het bevind dat die hof nie kan inmeng by die parlement se bedrywighede nie. Davis het Donderdagmiddag in die Wes-Kaapse hooggeregshof die DA se aansoek verwerp om die speaker van die parlement te dwing om ‘n debat te skeduleer

Lees verder: Hof kan nie parlement rig nie, sê regter Davis