Minister weier om oproerverslag bekend te maak

Lindiwe Sisulu, weier om twee verslae bekend te maak wat deur die tussentydse weermagdienskommissie opgestel is. Lede van die portefeuljekomitee oor verdediging is ontevrede met die weiering van die minister van verdediging en militêre veterane. Die kommissie is deur Sisulu self in die lewe geroep nadat duisende soldate verlede jaar oor salarisverhogings by die Uniegebou

Lees verder: Minister weier om oproerverslag bekend te maak

MRK kla dat regering niks doen aan xenofobie nie

Die voorsitter van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie, Lawrence Mushwana sê die regering se gebrekkige reaksie om xenofobiese geweld te bekamp en te bestry is ‘n reuse frustrasie. Hy het voor die parlement se portefeuljekomitee vir justisie verskyn. Mushwana sê staatsdepartemente het eenvoudig nie gehoor gegee aan aanbevelings wat die kommissie in Maart in ‘n verslag uiteengesit

Lees verder: MRK kla dat regering niks doen aan xenofobie nie

Die groot Springbokvraagstuk

‘n Onderpresterende Springbokspan is niks nuuts nie. Kamp Staaldraad onder Straeuli was ‘n verleentheid en die Wêreldbeker onder Straeuli ‘n ramp. Onder Jake White het hulle vêr teen die Aussies en die All Blacks verloor. Om die afrigter se hoof te eis agv onderprestasie, is eweneens niks nuuts nie. Jake White was in 2006 en

Lees verder: Die groot Springbokvraagstuk

Nuwe helde

Twee groot sake, twee helde. So kan kortliks verwys word na mnr. Paul O’Sullivan en dr. Richard Young, wat onderskeidelik met groot deursettingsvermoë die Jackie Selebi- en die wapenskandale bly takel het. Beide het lywige dossiere opgebou. In die proses is Suid-Afrika se voormalige polisiebaas reeds skuldig bevind, en gaan Skoor weer, met nuwe getuienis,

Lees verder: Nuwe helde

China nou groter energievebruiker as VSA

China het die VSA pas as die wêreld se grootste energieverbruiker verbygesteek, maar China ontken dit. Volgens die Internasionale Energie-agentskap het die China in 2009 altesaam 0,4 % meer energie verbruik as die VSA. Dié energie word uitgedruk as die ekwivalent aan 2 265 Amerikaanse biljoen ton olie, en dit is juis blykbaar waar China

Lees verder: China nou groter energievebruiker as VSA

Facebook bereik 500miljoen-kerf

Die sosiale netwerk Facebook het ‘n mylpaal bereik met die aantal gebruikers wat tot 500 miljoen wêreldwyd gestyg het. Volgens hierdie syfers het een uit elke 14 mense in die wêreld nou ‘n Faceboek-profiel.  “Sedert vanoggend gebruik 500 miljoen mense reg oor die wêreld Facebook om in kontak met hul vriende en ander te bly,

Lees verder: Facebook bereik 500miljoen-kerf

Hond vra glo bruin man vir seks

‘n Bruin man van Kaapstad het Dinsdag in die landdroshof in Wynberg verskyn nadat hy glo seks gehad het met sy buurman se poedel. IOL het Woensdag berig dat Anthony Julies, 47, van Lavender Hills glo in Junie seksuele omgang gehad het met sy buurman se hond. Ooggetuies meen die man was waarskynlik onder die

Lees verder: Hond vra glo bruin man vir seks

SA-ambassadeur keer terug na Israel

Suid-Afrika se ambassadeur in Israel, Ismail Coovadia, gaan na Tel Aviv terugkeer om sy ampspligte te hervat. Coovadia is verlede maand deur die Suid-Afrikaanse regering teruggeroep nadat Israel ‘n Turkse skip met aktiviste voorgekeer het. Nege mense is in die voorval wat wêreldwyd opspraak gemaak het, dood . ‘n Woordvoerder vir die Departement van Internasionale

Lees verder: SA-ambassadeur keer terug na Israel

Nog voorvalle van xenofobiese geweld

Elf mense, onder wie vyf Suid-Afrikaners, is in geweld in die Kya-Sandsplakkerskamp beseer in voorvalle van xenofobiese geweld. Die polisie het twaalf verdagtes in hegtenis geneem. Die weermag en die polisie is op ‘n gereedheidsgrondslag in die gebied. Die Gautengse LUR vir Plaaslike regering en behuising, Kgaogelo Lekgoro sê egter klein misdadigers is verantwoordelik vir

Lees verder: Nog voorvalle van xenofobiese geweld