Hillary Clinton, Die Amerikaanse minister van buitelandse sake, het Woensdag in Suid-Korea aangekom vir ‘n besoek wat beoog om ondersteuning aan die land te toon. Dit kom nadat ‘n dodelik vlootaanval op Suid-Korea geloods is, waarvoor Noord-Korea die skuld gegee word. Clinton en Robert Gates, minister van verdediging, sal Woensdagoggend die grens tussen die twee
Swart ouers kry blonde kind
‘n Swart ouerpaar van Nigerië het genetiese kenners stomgeslaan nadat hul babadogtertjie met ‘n wit vel, blou oë en blonde hare gebore is. Die baba het negroïede gelaatstrekke Genetici het bevestig dat die baba nie aan albinisme ly nie. Benjamin en Angela Ihegboro se dogtertjie, Nmachi, laat medici kopkrap omdat hulle nie haar vel- en
Eskom waarsku Frankfort
Eskom het Dinsdag die munisipaliteit van Mafube, beter bekend as Frankfort, ‘n verlenging van vyf werksdae gegee om sy uitstaande elektrisiteitsrekeninge te betaal. Dit kom nadat dié munisipaliteit nie die afsnydatum vir betalings gehaal het nie. “Eskom kondig met genoegdoening aan dat munisipaliteite in die Vrystaat se uitstaande elektrisiteitsrekeninge vereffen is behalwe vir die van
McBride dalk Pretoria se volgende metropolisiehoof
Robert McBride, eertydse terroris en bomplanter, asook voormalige metropolisiehoof van Ekurhuleni aan die Oos-Rand, is een van die gunstelinge vir die pos van strategiese uitvoerende hoof vir gemeenskapsveiligheid vir Pretoria. Hy is op ‘n kortlys van vyf kandidate waaruit Pretoria se nuwe metropolisiehoof gekies sal word. Benewens sy geskiedenis van terreur teen burgerlikes, staan
Lees verder: McBride dalk Pretoria se volgende metropolisiehoof
ANC kelder kernkrag vir onafhanklike Kaap
In die Spaanse hawestad Santander, lê ‘n superswaar 400MW staaltenk van 300 miljoen Rand, spesifiek klaar gemaak vir Kaapstad se eerste korrelkernreaktor. Minister Marthinus van Schalkwyk het nog die groenlig vir bogenoemde gegee. Die 400MW reaktortenk was vir Koeberg bestem, as ‘n eerste van vier tot agt identiese kragmodules, vir ‘n totaal van 1600MW tot
SA-bevolking groei met halfmiljoen in een jaar
Suid-Afrika se bevolking het met 530 000 toegeneem in die afgelope 12 maande sedert Junie verlede jaar, het Statistiek SA Dinsdag gesê. Die aantal inwoners in die land staan dus in die middel van dié jaar, 2010, op 49.99 miljoen. Volgens Statistiek SA sluit hierdie getal al die mense van die land in vir die
Nuwe vigsdeurbraak deu SA-navorsers
‘n Deurbraak deur Suid-Afrikaanse vigsnavorsers is Dinsdag bekend gemaak met ‘n smeermiddel wat MIV-oordrag onder vroue kan halveer. Dié uitvinding kan 2,5 miljoen vroue in 73 arm lande se lewens na raming red. Altesaam 889 vroue van Durban en landelike gebiede het aan die drie jaar lange studie deelgeneem. Volgens dr. Koleka Mlisana van die
Die kwessie van die morele hoë grond
Vandag, 66 jaar gelede, was veronderstel om die hoogtepunt te wees van Operasie Walkure, die sluipmoordpoging op Adolf Hitler. Op die dag, in 1944, het Claus Philipp Schenk Graaf von Stauffenberg, en sy mede-offisiere probeer om Hitler met ‘n bom in ‘n aktetas die ewigheid in te stuur. Dit was die hoogtepunt van ‘n omvattende
NAACP bevorder naakte rassisme
Breitbart, ‘n bekende Amerikaanse webwerf het ‘n video gepos van ‘n toespraak deur Shirley Sherrod, USDA se Landelike Ontwikkelingsdirekteur van die deelstaat Georgia, waar sy by die swart aktivistegroep, die NAACP (National Association for the Advancement of Colored Peoples} se 20ste jaarlikse Vryheidsbanket wit boere bykom. Die video toon Sherrod waar sy sê rasse-oorwegings
Die oorsprong van roomys
free slotданильченко юрий брониславович прокурор
