Zuma sê hy kan nie vervolg word nie

President Jacob Zuma het Maandag in hofdokumente aangevoer dat hy nie krimineel vervolg mag word nie, omdat dit hom sal verhinder om sy werk te doen.  Dit kom nadat die DA Maandag ‘n aansoek by die hooggeregshof in Pretoria ingedien het wat die nasionale vervolgingsgesag (NVG) versoek om hulle “irrasionele en arbitrêre” besluit, om Zuma

Lees verder: Zuma sê hy kan nie vervolg word nie

Ferdi Greyling se dwaling in Beeld

Van tyd tot tyd gebeur daar iets wat n mens na jou pen laat gryp – soos byvoorbeeld Ferdie Greyling se dwaling vanoggend in Beeld. Mnr Greyling is van mening die feit dat Engeland die myne in Suid-Afrika afgeneem het en twee Boererepublieke saamgevoeg is as Britse kolonie met die daarstelling van die Unie van Suid-Afrika.

Lees verder: Ferdi Greyling se dwaling in Beeld

Volskaalse aanvalle ná WB, sê koerant

Die Zimbabwe Mail beweer Suid-Afrikaanse regeringsamptenare is besig met ‘n komplot om geweld aan te blaas teen wit boere en swart uitlanders. Volgens die koerant word volskaalse aanvalle en gewelddadige plaasbesettings beplan net ná die Sokkertoernooi. Zimbabwiese ‘oorlogsveterane’ en weermaglede word glo ingespan om die ANC te help en leiding te verskaf met ‘n voorlinie-aanval.

Lees verder: Volskaalse aanvalle ná WB, sê koerant

Iran dreig om hulpskepe te vergesel

Iran het gewaarsku dat sy Rewolusionêre Wag hulle marine-eenhede sal ontplooi om hulpskepe te vergesel wat die Israeliese blokkade van Gasa probeer breek – ‘n skuif wat Israel vir seker sal uitdaag. Enige sodanige Iranse betrokkenheid, wat vandag deur ‘n aide van die hoogste leier Ayatollah Ali Khamenei, bekend gemaak is, sal ‘n ernstige eskalasie

Lees verder: Iran dreig om hulpskepe te vergesel

Nasionalisme is ons wapenfeit en ons plig

Wie na buite kyk droom. Wie na binne kyk ontwaak. – C.G. Jung  Sonder om nou al te samesweerderig te klink oor die hedendaagse politieke verwikkelinge, kan ‘n mens nie ontken dat daar supernasionale kragte is wat inwerk op die persepsie van – hoofsaaklik Westerse – burgers nie. Nêrens is hierdie voorbeeld duideliker as in

Lees verder: Nasionalisme is ons wapenfeit en ons plig

Die ware verhaal van Jakob en Esau

‘n Internasionale herrie is los oor die optrede van die Israel-veiligheidsmagte (die Mossad?) se deursoeking van ‘n sg. “onskuldige” boot vol mense en kos wat vir die Palestyne bedoel is. Dis natuurlik ‘n ou truuk om wapens te smokkel saam met burgers of om wapenopslagplekke by skole en plekke van godsdiensbelang te berg. Sadam Hussein

Lees verder: Die ware verhaal van Jakob en Esau

Passasiers van Turkse skip met Hamas en Al Kaida verbind

Die Israelse weermag het Sondag aangevoer dat vyf aktiviste van verskillende nasionaliteite aan boord van die Turkse vaartuig wat verlede week aangeval is, verbind kan word met Hamas en Al-Kaïda.  Die vyf mense was na bewering aan boord van die Mavi Marmara, die grootste skip in die vloot van ses noodlenigingsvaartuie met meer as 700

Lees verder: Passasiers van Turkse skip met Hamas en Al Kaida verbind

Israel sê Turke was voorberei vir konfrontasie

Israel se premier het Sondag gesê die Turkse aktiviste wat verlede week met Israeliese vlootkommando’s slaags geraak het, was voorbereid vir die konfrontasie.  Hulle het hulself glo eers georganiseer en toegerus voordat hulle afsonderlik aan boord gekom het. In Turkye het die Turkse Islamitiese liefdadigheidsgroep IHH se hoof, mnr Bulent Yildirim, Israel se weergawe ontken.  Hy

Lees verder: Israel sê Turke was voorberei vir konfrontasie

De Lille kom vir Vavi op

Patricia de Lille, leier van die Onafhanklike Demokrate, het Sondag Cosatu se algemene sekretaris, Zwelinzima Vavi, verdedig nadat hy twee ministers van korrupsie beskuldig het.  “Die ANC se poging om hom stil te maak en te dissiplineer is veral onregverdig omdat hy een van die min leiers in die alliansie is wat nie die gewoonte

Lees verder: De Lille kom vir Vavi op