Jeugliga gooi ontlasting voor Zille-toespraak

Die ANC-jeugliga het hom sterk uitgespreek teen opruiende gedrag deur sommige van sy lede in die Wes-Kaap, berig RSG. In die jongste voorval is menslike ontlasting by ‘n saal in Khayelitsha uitgegooi waar die Wes-Kaapse premier, Helen Zille ‘n “110% Groen”-veldtog bygewoon het. Minstens twee betogers is in hegtenis geneem. Die liga sê hy het

Lees verder: Jeugliga gooi ontlasting voor Zille-toespraak

Werklose jeugdiges kan SA destabiliseer

“Die jeug in Suid-Afrika word baie hard getref deur die effek van groeiende werkloosheid en dit kan in die afsienbare toekoms tot uitbarsting kom indien daar nie oplossings gevind word en werkgeleenthede geskep word nie,” sê adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront Plus se parlementêre woordvoerder oor ekonomiese sake. Adv. Alberts het in ‘n toespraak in

Lees verder: Werklose jeugdiges kan SA destabiliseer

Wanneer ekonomie die politiek oorskadu

Soos die meeste van ons al ondertussen weet, is Afrikaners die voorlopers onder die Westerse volkere wat moet toesien hoe ons lewenswyse en kultuur die onderspit moet delf ter wille van ander moonthede se belange. Anders as wat die radikale vryheidsprofete ons na die Tweede Wêreldoorlog voorgehou het, is mense uiteindelik nie so universeel geörienteerd

Lees verder: Wanneer ekonomie die politiek oorskadu

Jonathan Jansen vereer vir Afrika-onderwys

Die rektor van die Universiteit van die Vrystaat, professor Jonathan Jansen het in New York die Afrika-toekenning vir sy lewenslange bydrae tot onderwys ontvang. Hy is vereer vir sy buitengewone werk “wat gehelp het dat Suid-Afrika uitgestyg het bo sy verlede”. Vorige ontvangers sluit in Sir Bob Geldof, sir Richard Branson, emeritus aartsbiskop Desmond Tutu

Lees verder: Jonathan Jansen vereer vir Afrika-onderwys

NUM-leier geskiet

‘n NUM-leier is doodgeskiet en ‘n ander gewond by ‘n Lonmin Platinum-myn in Suid-Afrika, sê die vakbond. Dodelike geweld, onwettige stakings en binnegevegte teister Suid-Afrika se platinumgordel sedert verlede jaar. Die geweld kom te midde van verhoogde spanning na ‘n reeks dodelike aanvalle op die platinum-myn. Die plaaslike skagleier “is dood voor die uniekantore,” het

Lees verder: NUM-leier geskiet

Aanvallers laat vrou vir dood

Swart aanvallers in Bloemfontein het ‘n vrou vir dood agtergelaat nadat hulle haar twee keer met ‘n mes of skroewedraaier gesteek het. Die voorval het by die gewilde Loch Logan-waterfront plaasgevind, het Volksblad Maandag berig. Lauré Amicke van Rensburg (21), het vanaf die Waterfront na die nabygeleë Protea-hotel Willow Lake geloop toe die aanvallers haar

Lees verder: Aanvallers laat vrou vir dood

SAMRK ondersoek skool waar Malema-foto langs een van aap hang

Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) gaan bewerings van rassisme by ‘n Vrystaatse skool ondersoek. “Daar was klagtes dat sommige leerders kaffers genoem is,” het Isaac Mangena, woordvoerder, Maandag gesê. Die ou Suid-Afrikaanse vlag en ‘n foto van Julius Malema, voormalige leier van die ANC-jeugliga, hang glo langs dié van ‘n aap op ‘n klaskamermuur. Die SAMRK

Lees verder: SAMRK ondersoek skool waar Malema-foto langs een van aap hang

Pretorianer dagvaar staat na tronkverkragting

‘n Man van Pretoria wat onregmatig in hegtenis geneem is, dagvaar die minister van polisie vir meer as R1 miljoen nadat hy ‘n nag lank deur mede-aangehoudenes verkrag en aangerand is, berig Beeld. Volgens dokumente wat by die Pretoriase hooggeregshof ingedien is, is die slagoffer onvoorwaardelik vrygelaat, maar weer in dieselfde saak gearresteer en wéér

Lees verder: Pretorianer dagvaar staat na tronkverkragting

Turkye kook oor weens islamisering

Die betogers het Sondag by Taksimplein in Turkye se hoofstad byeengekom teen hulle regering se kruipende islamisering. Die meeste van diegene wat dit bygewoon het was sekulêre, jonger Turke uit die sakewêreld, bestuurders, akademici en prokureurs. Hul boodskap aan Erdogan, Turkye se Islamitiesgesinde eerste minister vir die laaste dekade, was een van wanhoop gemeng met

Lees verder: Turkye kook oor weens islamisering

DA wil Libiese gesant laat arresteer

Die voormalige Libiese politieke swaargewig, Bashir Saleh, moet in hegtenis geneem word as hy in Suid-Afrika is, het die DA Sondag gesê. Die DA-LP Dianne Kohler-Barnard beweer Saleh – die voormalige hoof van personeel van die vermoorde Libiese leier Gaddafi, is ‘n paar keer in Suid-Afrika opgemerk, soos onlangs by die Brics-beraad (Brasilië, Rusland, Indië,

Lees verder: DA wil Libiese gesant laat arresteer