Ier wat swarte skel, tronk toe

‘n Ier is twee maande gevangenisstraf opgelê in die Dublin-distrikshof nadat hy rassistiese aanmerkings teenoor ‘n swart Suid-Afrikaanse verkiesingskandidaat gemaak het, het die plaaslike media berig. Michael Walsh (61) se vonnis is Vrydag opgelê nadat hy vroeër die onafhanklike kandidaat Patrick Maphose (43) aangesê het om “van sy straat af te kom”. Hy het ook

Lees verder: Ier wat swarte skel, tronk toe

Bruin verkragter vas

Die polisie sê hulle kan dalk meer as 100 kriminele aanklagte teen ‘n reeksverkragter en moordenaar ondersoek. Die Nasionale Polisiekommisaris, Bheki Cele, sê hy is in sy skik dat die lang arm van die gereg uiteindelik die vermeende bruin Facebook-verkragter, Thomas Bester, ingehaal het nadat die Valke ingegryp het. Die verdagte is agter tralies nadat

Lees verder: Bruin verkragter vas

Ruda Landman gaan teen wit rassiste opstaan

‘n Verontwaardigde Ruda Landman het die afgelope week aan Rapport gesê sy is keelvol daarvoor dat rassiste aanneem sy is ook een net omdat sy ook wit is. Landman, wat blykbaar bekommerd is dat sy nie meer deur die publiek as ‘n bekende gesig opgemerk word nie, het aan Rapport gesê sy gaan nooit weer rassistiese opmerkings

Lees verder: Ruda Landman gaan teen wit rassiste opstaan

Boer deur verkeerspolisie aangerand

Die “intervensie-eenheid” van Mpumalanga se verkeersdepartement se eerste dag in die veld, het gelei tot die ernstige aanranding van ‘n 42-jarige wit boer van Grootvlei omdat sy remlig glo stukkend was. ‘n Woordvoerder van die departement van veiligheid en sekuriteit, het die voorval bevestig. Lt.kol. Leonard Hlathi, polisiewoordvoerder, het gesê die saak word ondersoek. Rikus Ras is

Lees verder: Boer deur verkeerspolisie aangerand

Staatsamptenare woedend oor ‘militarisering’ mbv Kuba

Die Vereniging van Staatsamptenare gaan die departement van binnelandse sake dagvaar as gevolg van wat hulle beskou as ‘n poging om die departement te militariseer deur die werwing van lede van die weermag. Volgens hofstukke is die departement besig om ‘n ​​”sekuriteitsdepartement” te word, geskoei op ‘n samewerkingsooreenkoms wat met die Kubaanse regering onderteken is.

Lees verder: Staatsamptenare woedend oor ‘militarisering’ mbv Kuba

Bono sê Tutu ‘trap in Christus se spore’

Die Britte het die groot kannone gelaai vir Aartsbiskop emeritus Desmond Tutu se 80ste verjaarsdag. Nie net is die Aartsbiskop van Kantelberg op pad na Suid-Afrika nie, maar glanspersoonlikhede in die Britse stal het op Kaapstad toegesak. Die Ierse musikant Bono het van die kansel van die St George’s Katedraal in Donderdag vir Tutu gesing.

Lees verder: Bono sê Tutu ‘trap in Christus se spore’

Afrika lanseer ruimteprogram in SA

Die kos op die tafel kan uiteindelik afhang van ons kennis van die ruimte. So sê Dr. Seidu Mohammed, direkteur-generaal van Nigerië se Nasionale Ontwikkelingsagentskap vir Ruimtenavorsing. Hy sê ontwikkelende lande sal in tegnologie moet belê omdat voedselsekuriteit daarop staatmaak. Afrika is ver agter wat tegnologiese vooruitgang betref nadat verskeie sulke programme wat onder die

Lees verder: Afrika lanseer ruimteprogram in SA