Diensleweringsbetoging ontwrig Soweto

Inwoners van Chiawelo in Soweto het paaie met brandende buitebande versper en die polisie onder klippe gesteek. ‘n Plaaslike raadslid se huis is aan die brand gesteek nadat daar ‘n kragonderbreking in die gebied was. “Die polisie het nou net hier aangekom. Hulle probeer die mense uiteenjaag.” Die polisie is egter met klippe bestook toe

Lees verder: Diensleweringsbetoging ontwrig Soweto

Verkragting maak opslae in VSA

‘n Verkragting maak opslae in die VSA, nadat ‘n swartman van Silverton, in die deelstaat Ohio, Maandag daarvan beskuldig is dat hy ‘n 6-maand-oue seuntjie seksueel misbruik het. Die polisie sê Lenny Love, 29, het die baba in Maart verkrag. Hulle sê ook die oorteder het tot die daad oorgegaan terwyl hy weldeeglik bewus was

Lees verder: Verkragting maak opslae in VSA

Klagtes van dwelmhandel en wapensmokkel teen Tunisië se president

Zine el Abidine Ben Ali, die afgesette president van Tunisië, gaan Maandag in absentia op aanklagte van dwelm- en wapenhandel tereg staan. Dit is die tweede hofsaak waarin die voormalige leier aangekla word. Dit sou verlede week reeds plaasgevind het maar is uitgestel weens ‘n staking van regters. Ben Ali en sy vrou, Leila Trabelsi,

Lees verder: Klagtes van dwelmhandel en wapensmokkel teen Tunisië se president

Strauss-Kahn dagvaar joernalis vir laster

Die voormalige IMF-hoof Dominique Strauss-Kahn is van plan om die Franse joernalis wat hom van poging tot verkragting beskuldig, vir laster te dagvaar. Strauss-Kahn se borgvoorwaardes is gekanselleer nadat dit aan die lig gekom het dat die swart skoonmaker wat hy glo “seksueel sou aangerand” het, nie eerlik was oor bewerings van seksuele teistering wat

Lees verder: Strauss-Kahn dagvaar joernalis vir laster

Minister kla oor privaathospitaalkoste

Dr. Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, het Maandag op die Raad op Gesondheidsorgfinansiers se konferensie gesê die mediese privaatsektor buit pasiënte uit. Dié departement werk ook reeds 18 maande aan ‘n verslag oor toestande in Suid-Afrikaanse staatshospitale. Die minister het weer eens die buitensporige koste van gesondheidsorg in die privaatsektor veroordeel en gesê die meeste

Lees verder: Minister kla oor privaathospitaalkoste

Die oplossing: Afrikanerkantons onder die Nederlandse koningshuis?

‘n Suid-Afrikaanse, soos die Hollanders sê, het so pas prinses van Monaco geword. Skoppensboer het nie TV gekyk nie, maar sy vrou sê die klere was mooi eenvoudig, byna Calvinisties en soveel stylvoller as die vorige koninklike Rooinektroue s’n. Met alles wat deesdae op die Praagwebwerf gesê word, rondom gebruik van goud of vreemde munte

Lees verder: Die oplossing: Afrikanerkantons onder die Nederlandse koningshuis?

Die Swart Koukus begrawe, lank leef die Swart Koukus!

Die Swart Koukus in die Amerikaanse Kongres lê begrawe. En niks minder as ‘n Afrika-oorlog het dié afsterwe bewerkstellig nie. Toe Obama, die Nobelpryswenner vir vrede, op 24 Junie die Kongres se goedkeuring vir die befondsing van die NAVO-inval in Libië gevra het, het die swart muurblommetjies se humanitêre ywer verwelk. Op die koop toe,

Lees verder: Die Swart Koukus begrawe, lank leef die Swart Koukus!

Gaddafi kan bly sê rebelle

Gaddafi kan met sy aftrede in Libië aanbly indien hy alle mag oorhandig, het die land se opposisie-leier gesê. Dié uitspraak kom nadat ‘n Suid-Afrikaanse sending gelei deur pres. Jacob Zuma in Moskou aangekom het vir samesprekings oor die Libiese kwessie. Beide die AU en Rusland is ten gunste van ‘n vreedsame skikking in Libië

Lees verder: Gaddafi kan bly sê rebelle

Onluste bars los toe Durban krag afskakel

Inwoners van Kennedy Road in Durban het met veiligheidswagte van die eThekwini-munisipaliteit gebots nadat dié kragkabels in die nedersetting ontkoppel het, het Abahlali baseMjondolo, ‘n aktivistegroep van makoekoebewoners (sinkhuise) van Suid-Afrika, gesê. “Die gemeenskap het vroeër met die munisipaliteit onderhandel en verstaan dat hulle nié hul wagte sal instuur om (die kabels) te ontkoppel nie,”

Lees verder: Onluste bars los toe Durban krag afskakel