Daar is geen sprake daarvan dat Suid-Afrika enige vorm van ondersteuning aan die Libiese leier, Moeammar Gaddafi, bied nie, het die minister van internasionale betrekkinge Maandag gesê. “Ek is verstom oor die insinuasie dat Suid-Afrika enigeen help,” het me. Maite Nkoana-Mashabane, in reaksie op ‘n vraag of Suid-Afrika die Libiese leier bystaan, gesê. Vliegtuie is
Boesak steun Tutu se anti-wit belasting
Die welvaartbelasting op wittes wat emeritus aartsbiskop Tutu verkondig, is deur Alan Boesak steun toegesê. Hy het gesê groot ongelykheid heers in Suid-Afrika, met die elite wat ‘n driekwart van die welvaart inpalm en die arm massas net 6% tot 8%. Hy het gesê: “Mense moet verstaan: Sonder maatskaplike geregtigheid sal versoening nooit gebeur nie.” Die
Jong swartes ‘gaan kaas in jou yskas kom vat’
Alhoewel sy agentskap meer as R350miljoen ‘n jaar ontvang van die regering om geleenthede vir jong swartes te skep, sê die National Youth Development Agency se voorsitter Andile Lungisa hy sal Suid-Afrika “onregeerbaar” maak volgende maand vanweë die hoë koers van werkloosheid onder die jeug. Tydens sy toespraak by die derde beraad van die Black
Gaddafi nader sy einde
Die rebelle in Libië wat Sondagaand die hoofstad, Tripoli, binnegeval het, het gesê twee seuns van Moeammar Gaddafi is in hegtenis geneem, het Al Jazeera berig. Seif al-Islam en Mohamed is in hegtenis geneem in ‘n toeristegebied in die weste van Tripoli, het Abu Bark al-Tarbulsi, ‘n woordvoerder van die rebelle, in Tripoli aan Al
Bejaardes op plaas aangeval
Die bejaarde Roodt-egpaar van die plaas Blaauwbank, tussen Lichtenburg en Mafikeng, is Sondagoggend deur swartes aangerand, vasgebind en beroof. Izak Roodt (85) en sy vrou, Rita (79), het ligte beserings opgedoen toe drie gewapende swartes hulle oorval het. Daar is ‘n delwery op die plaas. Lees verder. устройство акбФільчаков Олександр Васильович прокурор
ANCYL en die tweestadiumrevolusie
Onlangs skryf Anton Barnard dat ‘n revolusie nie vanuit swart geledere nie, maar wel vanuit wit middelklasgeledere verwag moet word. Ek het heelwat waardering vir Anton Barnard se goed bereneerde menings en geniet sy passievolle skrywes. Met respek wil ek dus met hom verskil oor die waarskynlikheid, aldan nie, van ‘n “swart revolusie”. Binne die
Nasperskoerant publiseer leuens en antiwit haat
Terwyl liters ink oor die afgelope weke gestort is oor die redaktrise van City Press, Ferial Haffajee, wat deur Eric Miyeni van The Sowetan aan sogenaamde “haatspraak” blootgestel is, is nóg Haffajee nóg City Press onskuldig wanneer dit by die verspreiding van leuens en antiwit haatpropaganda kom. Tot redelik onlangs het City Press die radikale
Lees verder: Nasperskoerant publiseer leuens en antiwit haat
Kitsbendes teister stede in VSA
Hierdie week in Germantown, Maryland, in die VSA, het dit minder as ‘n minuut vir ‘n sogenaamde “flash mob” of kitsbende van swart tieners geneem om op ‘n 7-Eleven toe te sak, rakke te plunder en goedere ter waarde van honderde dollars te steel. Dit gaan veel langer neem vir die polisie in Montgomery County
Jihadis dreig Amerikaanse TV-aanbieder
‘n Jihadis het ‘n beroep op Moslems gedoen om die Amerikaanse TV-aanbieder David Letterman te vermoor. Die man wat in heilige moslem stryd glo, sê Letterman se tong moet gesny word nadat die aanbieder ‘n grap gemaak het oor ‘n Al-Kaïda-leier wat in Pakistan om die lewe gebring is. Dié inligting is deur die Amerikaanse
Stakers verwoes R92 000 se asblikke
Stakende munisipale werkers het R92 000 se plastiek-asblikke verwoes in Kaapstad sedert hulle Maandag begin staak het vir loonverhogings. Die Kaapstad se metro het Donderdag gesê data oor die skade wat die stakers aangerig het, word ingesamel vir gebruik in dissiplinêre verhore. “Hierdie inligting sal gebruik word vir dissiplinêre verhore en om kostes van die
