Die bejaarde Roodt-egpaar van die plaas Blaauwbank, tussen Lichtenburg en Mafikeng, is Sondagoggend deur swartes aangerand, vasgebind en beroof.
Izak Roodt (85) en sy vrou, Rita (79), het ligte beserings opgedoen toe drie gewapende swartes hulle oorval het.
Daar is ‘n delwery op die plaas.
Lees verder.
Leave a Reply
You must be logged in to post a comment.