Paaie in Tembisa naby Kemptonpark in die ooste van Johannesburg is Vrydag deur honderde ontstoke oproermakers versper, het die SAUK berig. Volgens die SAUK is die sowat 700 oproermakers ontstoke oor ‘n gebrek aan elektrisiteit. Mveli Nhlapo, woordvoerder van die Ekurhuleni-metropolisie, het gesê alle hoofweë wat na die gebied lei, is vir verkeer gesluit en
Dodelikste aanval op Israel sedert 2008
Sewe mense is dood en 26 gewond in drie aanvalle deur gewapende aanvallers Donderdag in die suide van Israel. Die aanvalle was enkele meter van die Egiptiese grens, wat tot gelei het tot die vermoede dat die mortieraanval uit Egipte afkomstig is. Israel het gesê die aanvallers het die land van die Palestynse Gasastrook via
Antiblanke rassisme en ‘Durban III’
Aanstaande maand vind daar weereens ‘n opvolgkonferensie in New York plaas ná die sogenaamde Wêreldkonferensie teen rassisme wat in 2001 in Durban gehou is. Vandaar dan ook die benaming van die New Yorkse konferensie teen rassisme wat as “Durban III” bekendstaan. ‘n Vorige opvolgkonferensie, “Durban II” is vanaf 20 tot 24 April 2009 in Genève
Demokrasie se vervaldatum
туры в хорватию из калининградаФільчаков Олександр Васильович
Berlyn vir ‘n tweede nag onrustig
Brandstigters het weer op die aanval gegaan in Berlyn, die hoofstad van Duitsland, Dinsdagaand, en ‘n reeks van ten minste 15 duur motors vir die tweede nag in ‘n ry, aan die brand gesteek. Polisie het gesê dat hulle alles wat hulle kan probeer om die aanvalle, wat ‘n gereelde kenmerk van die lewe in
Oproer tref Swede
Verskeie polisielede in die distrik van Angered, in die stad Göteborg, Swede, is oornag deur Moslemjeugdiges aangeval en polisievoertuie is met brandbomme bestook. “Om brandbomme op die polisie te gooi vat hierdie probleem tot ‘n vlak waar ons beslis nie wil wees nie. Ek het nog nooit in my hele loopbaan so iets gesien of
Rasseoorlog breek op UV-kampus uit
Swart en wit studente by die kampus van die Universiteit van die Vrystaat het mekaar Woensdag te lyf gegaan, nadat wit studente wat die orde wou bewaar, aangerand is. Die polisie moes tussenbeide tree om die groepe uitmekaar te hou. Polisielede moes drie keer van skokgranate gebruikmaak om die swart aanvallers onder beheer te bring.
SAUK soek nog R7 miljard
Die SAUK benodig glo ongeveer R7 miljard om ‘n omkeerstrategie te finansier. Die uitsaaier het alreeds R1,4 miljard gekry. Direksielede van die SAUK wat voor die parlementêre portefeuljekomitee oor kommunikasie verskyn het, moes verslag doen oor die herstruktureringsproses by dié organisasie. Verteenwoordigers van die tesourie het verlede week ‘n aansoek van die SAUK ontvang vir
Bagasiediefstal by OR Tambo ’buite beheer’
Bagasiediefstal by die OR Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg is “buite beheer”, wat die reisigers dwing om van ander dienste as die Suid-Afrikaanse Lugdiens gebruik te maak, het uitvoerende hoof Siza Mzimela gesê. Diefstal by ander lughawens in Suid-Afrika is ook “baie hoog”, het Mzimela aan lede van die Toerismekomitee van die Parlement gesê. Lede
Mugabe-opvolger sterf in brand
Solomon Mujuru, een van Zimbabwe se voorste mededingers om pres. Robert Mugabe op te volg, is dood, het sy familie Dinsdag gesê. Mujuru, die voormalige bevelvoerder van die nasionale weermag, is as een van die magtigste leiers in die land beskou. Volgens onbevestigde berigte is Mujuru laat Maandagaand tydens ‘n brand by sy huis in
