Kaapstad se middestad is Dinsdag in chaos gedompel toe sowat 2 000 stakende munisipale werkers rommel in die strate gestrooi en paaie met brandende bande versper is. Motors wat in Adderleystraat se vensters is uitgeslaan en verkeer in die Kaapstadse middestad is tot stilstand gedwing. Vullisblikke is ook aan die brand gesteek. Die ontlustepolisie is
Warren Buffet se skynheiligheid
Ek lees nou dat Warren Buffett, wat vir jarelank al kop aan kop met Bill Gates, die rykste man van die Verenigde State is, deesdae pleit vir ‘n hoër belasting vir die rykes. Volgens hom het die VS nou te lank die rykes gepaai met belastingvriendlike aalmoese en hulle moet nou ook hul kragte inspan
Gautrein se kabels al weer gesteel!
Johannesburg – Die Gautreindiens tussen Hatfield, Pretoria en Centurion is weereens vanweë kabeldiefstal ontwrig, het die SAUK berig. Dit is die tweede keer binne ‘n maand wat dié treindiens weens kabeldiefstal ontwrig is. Die vervoerdiens sal weens watersysypeling ook nie tussen die Sandton- en Rosebank-treinstasies beskikbaar wees nie. ‘n Busdiens sal pendelaars egter na hul
Vergadering oor kantons en selfbeskikking op 3 September 2011
‘n Vergadering oor ‘n moontlike kantonstelsel om selfbeskikking op plaaslike vlak te verseker, sal op 3 September 2011 plaasvind. Die Ou Raadzaal op Kerkplein in Pretoria is die vergaderplek. Die vergadering sal om 10:00 begin en sal om 17:00 eindig. Parkering is beskikbaar in Schoemanstraat aan die linkerkant 100m oos van Paul Krugerstraat. Dit is
Lees verder: Vergadering oor kantons en selfbeskikking op 3 September 2011
Nog gedagtes oor ekonomiese oorlewing en selfbeskikking
Suid Afrika is nou volledig ‘n partystaat en nie meer ‘n demokrasie nie. Binne ‘n partystaat vervaag die grense tussen die staat en die heersende party. Vanweë Afrikane se historiese geneigdheid om van sy omgewing te oorleef en gesien binne Afrika se denkmodel wat daaruit voortspruit, is dit baie maklik vir westerlinge om die ANC
Lees verder: Nog gedagtes oor ekonomiese oorlewing en selfbeskikking
Staking: Vullis gaan ophoop
Sowat 145 000 munisipale werkers wat aan die munisipale werkersunie Samwu behoort, gaan vandag begin staak. Munisipaliteite het gesê dienslewering in woon- en sakegebiede asook plakkerskampe sal geraak word. Samwu soek ‘n loonverhoging van 18%. Die Suid-Afrikaanse vereniging vir plaaslike regerings (Salga) bied 6,08% aan. Salga sê die versoek van die unies is “onrealisties”. Benewens
Zille ontken tenderbedrogaantygings
Wes-Kaapse Premier, Helen Zille, het aantygings deur ‘n Sondagkoerant ontken dat haar kantoor ‘n kommunikasie-tender ter waarde van R1 miljard aan ‘n reklame-agentskap toegeken het sonder om behoorlike prosedures te volg. “Daar is absoluut geen waarheid in die gerug dat iets in die toekenning van hierdie tender onbehoorlik of sonder voorskrif geskied het nie,” het
Die onverwagte rewolusie
Oor die afgelope jaar of wat het die pessimisme oor Suid-Afrika merkbaar toegeneem, veral na aanleiding van die gerugte oor nasionalisering van die myne en banke. Afro-pessimisme, ook oor die mislukte sogenaamde reënboognasie, is egter niks nuut nie. Veral die meer ekstremistiese regse organisasies koester donker fantasieë oor ‘n rasse-oorlog en maak gevolglik planne om
Vyf vas oor oproer naby Makapanstad
Vyf mense is in hegtenis geneem tydens ‘n oproer teen swak dienslewering naby Makapanstad, het die polisie in Noordwes Sondag gesê. Ongeveer 200 inwoners van die dorp Motla het die Souspanhoofweg Saterdagmiddag met klippe, boomtakke en brandende bande versper, het sers. Kealeboga Molale in ‘n verklaring gesê. Sy het gesê die inwoners is kwaad oor
Malema laat boete kontant betaal
Julius Malema, leier van die ANC-jeugliga, se boete van R50 000 vir haatspraak, is deur ‘n voormalige polisieman, wat nou vir SGL Engineering werk, in R100-note betaal. Dié onthullings is Sondag in die koerant Sunday Tribune gemaak. Die gelykheidshof het Malema beboet oor aanmerkings wat hy gemaak het teenoor die vrou wat pres .Jacob Zuma van verkragting
