FBI waarsku teen spioene op kampusse

Die buiteland gebruik ‘n toenemende aantal studente in die Verenigde State sowel as Amerikaanse studente in die buiteland vir spioenasie, volgens ‘n omvattende verslag deur Bloomberg News. “Ons het intelligensie en navorsing wat daarop dui dat Amerikaanse universiteite ‘n teiken van buitelandse intelligensie-dienste is,” sê Frank Figliuzzi, van die Federal Bureau of Investigation (FBI) en

Lees verder: FBI waarsku teen spioene op kampusse

Le Pen is die gunsteling onder die jeug

‘n Nuwe peiling deur die Franse koerant Le Monde toon dat meer as ‘n kwart van nuwe kiesers die regse Front National se kandidaat Marine Le Pen vir president sal kies. AGI berig dat die nuutste CSA-peiling bevind het dat 26 persent van die kiesers tussen die ouderdomme van 18 en 24 ten gunste van

Lees verder: Le Pen is die gunsteling onder die jeug

Hillary kies Palestyne bo Republikeine

As Hillary Clinton kant moet kies tussen die Palestyne en die Republikeine, sal dit eersgenoemde wees wat sy kies. Die Amerikaanse minister van buitelandse sake me. Clinton wil dat Amerikaanse fondse na die Wes-Bank en Gasa gekanaliseer word, ten spyte van ‘n houvas deur buitelandse sake se Republikeinse komiteevoorsitter in die Huis van Verteenwoordigers Ileana

Lees verder: Hillary kies Palestyne bo Republikeine

Noorweë diep verdeel oor Breivik

Twee uit elke 3 Noorweërs glo die land se media gee te veel dekking aan verlede jaar se bom- en skietaanvalle wat 77 lewens geëis het, volgens ‘n opname wat op Donderdag gepubliseer is. Die resultate is vrygestel net ‘n paar dae voordat Anders Behring Breivik, die man wat die dodelike aanvalle bely het, verhoor

Lees verder: Noorweë diep verdeel oor Breivik

Naamsveranderinge moet stop

“Dit is nou tyd dat die regering ‘n finale afsnydatum vir die verandering van stad-, dorp- en straatname bepaal,” was die reaksie van dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier op die minister van Kuns en Kultuur, mnr. Paul Mashatile, se standpunt dat in Junie ‘n finale besluit oor Pretoria se naam geneem sal word. By grond-

Lees verder: Naamsveranderinge moet stop

Marthinus jubel oor toeriste

Suid-Afrika se buitelandse toeriste mark het met drie persent gegroei tot meer as 8,3 miljoen in 2011, agv ‘n oplewing in Duitse en Asiatiese besoekers, het die minister van toerisme, Marthinus van Schalkwyk Donderdag in Kaapstad gesê. Die land het op ‘n verbeterde internasionale bewustheid gekapitaliseer na die 2010 Wêreldbeker-sokkertoernooi, het hy gesê. “Terwyl Suid-Afrika

Lees verder: Marthinus jubel oor toeriste

R5 miljard informeel uit SA na Zim

Zimbabwiërs in Suid-Afrika stuur jaarliks ongeveer R5 miljard huis toe, meestal deur informele roetes, het ‘n opname bevind wat Donderdag bekendgemaak is. Die Cape Times koerant het berig dat ongeveer 82% van dié geld op informele wyse deur vriende, bus- en vragmotorbestuurders uitgestuur word. Die meeste van die mense wat die geld op dié manier

Lees verder: R5 miljard informeel uit SA na Zim