Die Oglala Sioux, ‘n Amerikaanse-Indiaanstam, ‘n gemeenskap wat al lank teen armoede en alkoholisme stry, gaan ‘n groep brouerye dagvaar vir ‘n halfmiljard dollar. “Ons het geen kommentaar oor hierdie saak nie,” sê SAB Miller, een van die wêreld se voorste brouerye. Dié Suid-Afrikaanse maatskappy is een van die groot sondebokke, sê die Indiane. Alkohol
Lees verder: SAB glo vir Indiane se drankmisbruik verantwoordelik
