Een van vele naakfoto’s van Carla Bruni wat op die internet te siene is 'n Franse hof het 'n klerefirma beveel om 40 000 Euro (R560 000) te betaal aan skadevergoeding vir die verspreiding van sakke met die naakte beeld van die Franse presidentsvrou, Carla Bruni-Sarkozy, daarop. Die foto dateer uit haar dae as model.
Lees verder: Franse presidentsvrou verkry skadevergoeding oor kaalsakke
