Besonderhede oor Brics-kabel syfer deur

Besonderhede van ‘n ambisieuse projek wat Rusland, Brasilië, Indië, China en Suid-Afrika koppel deur middel van ‘n 34.000 kilometer ondersese kabel wat meer as $1 miljard (R8 miljard) kos het begin deursypel. President Jacob Zuma het die inisiatief by die BRICS-beraad in die Indiese stad van Delhi in Maart aangekondig, waartydens hy ook gesê het

Lees verder: Besonderhede oor Brics-kabel syfer deur

Obama vergeet sy aardrykskunde

Net soos dikwels met sy voorganger, George W. Bush, het president Obama se aardrykskunde hom in die steek gelaat tydens ‘n toespraak by die beraad van die Amerikas in Cartagena, Colombia, toe hy die betwiste argipel op sy Spaanse naam wou noem. In plaas daarvan om te sê Malvinas, het Obama verwys na die eilande

Lees verder: Obama vergeet sy aardrykskunde

Dele van Johannesburg se water gekontamineer

Water in die meeste dele van die swart woongebied Diepsloot is besmet nadat die resultate van ‘n ​​derde watertoets bekendgemaak is, het die Stad van Johannesburg, gister gesê.  “Die enigste gebied wat veilig is op hierdie stadium is Diepsloot-Wes. Die Diepsloot-Wes pompe sal dus oopgemaak word vir normale gebruik later vanaand Dinsdag,” het woordvoerder Millicent

Lees verder: Dele van Johannesburg se water gekontamineer

Polisie hardloop weg van Mandela- telg se ongeluk

Die polisie “het weggehardloop” van die ongelukstoneel waar Nelson Mandela se agterkleindogter dood is aan die begin van die 2010-sokkerwêreldbeker, het die Johannesburg-landdroshof Maandag gehoor. Henry Miller, Johannesburgse metropolisiebeampte, het onder kruisverhoor gesê hy is alleen agtergelaat op die toneel in die vroeë oggendure van 11 Junie. Hy het getuig in die strafbare manslag-verhoor van

Lees verder: Polisie hardloop weg van Mandela- telg se ongeluk

SA druk vir WB, IMF se transformasie

Suid-Afrika se minister van finansies, het Maandag gesê hy sal druk vir meer hervormings van internasionale finansiële instellings soos die Wêreldbank.  Pravin Gordhan het dit aan verslaggewers in Johannesburg gesê ure voordat die Wêreldbank se uitvoerende raad Maandag Dartmouth Universiteit se president Jim Yong Kim, wat deur die VSA genomineer was as kandidaat, verkies het.

Lees verder: SA druk vir WB, IMF se transformasie

Cosatu dreig met massa-aksie teen e-tol

Cosatu dreig met nóg massa-optrede indien die omstrede elektroniese tolstelsel in Gauteng voortgaan. RSG berig Cosatu sê hy is steeds in gesprekke met die ANC in ‘n poging om ‘n oplossing te vind, vir die stelsel wat hy as “betreurenswaardig” beskryf. Patrick Craven, ‘n woordvoerder vir die vakbond, sê die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) se

Lees verder: Cosatu dreig met massa-aksie teen e-tol

Duitsland steun SA vir SKA

Duitsland se federale minister van onderwys en navorsing, Annette Schavan sê die besluit oor wie die gasheer vir die “Square Kilometre Array”-teleskoop gaan wees, moet op ‘n wetenskaplike basis besluit word en nie polities gemotiveerd wees nie. Schavan sê egter dat Duitsland die ontwikkeling van wetenskaplike navorsinginfrastruktuur in Afrika en Suid-Afrika steun. Schavan en haar

Lees verder: Duitsland steun SA vir SKA

Onenigheid in Jeugliga

Die geskil tussen die ANC en sy jeugliga het oornag oorgespoel na onenigheid bínne die jeugleiers se eie geledere. Twee lede van die liga se nasionale uitvoerende komitee het binne ure teenstrydige verklarings uitgereik. Magdalene Moonsamy het ‘n verklaring ter verdediging van haar beleerde kollega, Floyd Shivambu uitgereik ná hy die hoof van die party

Lees verder: Onenigheid in Jeugliga

OB moet Misdaadintelligensie-aankoop ondersoek

Die Openbare Beskermer (OB), adv Thuli Madonsela, is deur die Vryheidsfront Plus versoek om die aankoop van ‘n rusoord deur die Misdaadintelligensie eenheid (MIE) aan die KwaZulu-Natalkus te ondersoek. Sy is ook gevra om alle transaksies van die MIE waar eiendomme betrokke is te ondersoek om vas te stel of dit werklik nodig was en

Lees verder: OB moet Misdaadintelligensie-aankoop ondersoek