Malema is geskiedenis

Julius Malema is afgedank as die president van die ANC-jeugliga en die liga moet daarvolgens handel, het die liggaam in Gauteng Maandag gesê. “Mnr. Malema is nie meer president nie en ons wil hê die ANCYL moet aanbeweeg,” het Simon Molefe, die provinsiale adjunk-voorsitter, aan verslaggewers in Johannesburg gesê. “Die adjunk-president [Ronald Lamola] is die

Lees verder: Malema is geskiedenis

DA steun regime-verandering in Sirië

Suid-Afrika moet wegbeweeg van sy neutrale houding ten opsigte van die konflik in Sirië, het die DA Vrydag gesê. “Terwyl die dodetal in Sirië steeds styg, het Suid-Afrika se verteenwoordigers in die Veiligheidsraad van die VN ‘n stem in die ondersteuning van deurslaggewende VN-optrede in Sirië weerhou,” sê die Demokratiese Alliansie se woordvoerder oor Internasionale

Lees verder: DA steun regime-verandering in Sirië

Els eindig tweede na Amla op voorblaaie

Die Britse Ope-kampioen, Ernie Els het in die tweede plek na Hashim Amla op die voorblaaie van die Suid-Afrikaanse koerante Maandag geëindig. “Suid-Afrika se dag van kampioene,” lees die opskrif van die New Age met foto’s van beide Els by Royal Lytham in die noordweste van Engeland en Amla by die Oval in Londen. Amla

Lees verder: Els eindig tweede na Amla op voorblaaie

Genocide Watch besoek SA

Dr Gregory Stanton, Professor vir Navorsing van Volksmoordstudies en –Voorkoming by die Skool vir Konflikanalise en Beslegting verbonde aan die hoogaangeskrewe George Mason Universiteit in Arlington, Virginia, besoek die RSA as gas van TLU SA oor die periode 23 – 26 Julie 2012. Dr Stanton is ook bekend as President van Genocide Watch. “TLU SA

Lees verder: Genocide Watch besoek SA

Selebi loop lekker rond

Voormalige nasionale kommissaris van polisie, Jackie Selebi kon in sy hospitaalkamer rondstap met groot gemak en maklik uit sy bed en in ‘n rolstoel klim sonder hulp. Hy is in ‘n rolstoel vir die media uitgestoot met sy ontslag. Te midde van toenemende openbare woede oor Selebi se skielike vrylating op mediese parool die naweek,

Lees verder: Selebi loop lekker rond

Russiese basbariton oor swastika uit

Jefgheni Nikitin, 38, talentvolle Russiese sanger, moes onttrek van die beroemde Bayreuth-fees in Duitsland – wat Richard Wagner se werk vier – na samesprekings met die organiseerders. Hy sou die hoofrol in die Vlieënde Hollander sing met die opening van die produksie Woensdag. Die fees is besonder sensitief oor Nazi’s omdat Wagner ‘n anti-Semiet was

Lees verder: Russiese basbariton oor swastika uit

ANC-LUR rand glo wit motoris aan

Mpumalanga se LUR vir huisvesting Siphosezwe Masango, se lyfwagte het ‘n motoris, Gert van der Merwe (38), Donderdagoggend aangerand by ‘n tolhek. Beeld berig dat Masango glo vir Van der Merwe self ook rondgeruk het. Die getuienis is op kringtelevisiebeeldmateriaal vasgevang. Die insident het by die Nkomazi-tolhek gebeur nadat Masango se luukse wit Mercedes met

Lees verder: ANC-LUR rand glo wit motoris aan

DA verwerp hul eie erfenis

Die DA is duidelik tot hulle sinne geruk deur die kiesers van Kaapstad se weerstand en afkeur van hulle polities gemotiveerde naamsverandering-eskapades. Die Vryheidsfront het van die begin af ‘n duidelike voorstel propageer: Voeg by maar moenie wegneem nie! Daar is genoeg neutrale name vir belangrike roetes in Kaapstad om diegene wat in die verlede

Lees verder: DA verwerp hul eie erfenis