Sedert verlede maand se verskriklike en hartverskeurende skoolbloedbad in Newtown, Connecticut, het algar ‘n obsessie met vuurwapens. President Obama beloof sterk nuwe vuurwapenbeheermaatreëls, met of sonder die Kongres se instemming. Die eintlike sondebok waaroor niemand skynbaar bekommer nie, is psigiatriese medikasie. Die oortreder was op sterk medikasie. Dit is meer as drie weke sedert die
Enigste Afrikaanse MBA-graad?
Die Universiteit van Stellenbosch se Bestuurskool (USB) adverteer tans met die volgende bewering op die LitNet-webwerf: “Enigste Afrikaanse MBA met klaskontak.” Die vraag is of dit die waarheid is. Klik op hierdie advertensie vir verdere besonderhede en jy kom uit by uitsluitlik Engelse inligting. Daarvolgens is daar vier opsies: voltydse MBA (Engels), deetydse MBA (Engels),
Leopold Scholtz maak mense net kwaad
Dis mateloos fassinerend hoe elke Jan Rap en sy maat hom die mening toeëien dat dit sy persoonlike taak is om die Afrikaners op te voed. Ek verwys hier na die artikel in Beeld 4 Januarie 2013, deur Leopold Scholtz. Met kleur en geur word ander blanke leiers soos Angela Merkel van Duitsland as voorbeeld voorgehou
Chuck Hagel en die Lobby
Die Amerikaanse president Obama het die voormalige Republikeinse senator Chuck Hagel genomineer as nuwe minister van Verdediging. Hy volg daarmee Leon Panetta op. Obama het John Brennan genomineer as die nuwe direkteur van die CIA. Die poste van Brennan en Hagel was te wagte. Volgens Obama verteenwoordig Hagel die “tradisie van anti-partypolitiek” wat “meer as
ANC-leierskap skop toer af in KZN
Die ANC se nuutverkose topleierskap begin vandag met ‘n toer deur Kwa Zulu-Natal, voor die president van die party, Jacob Zuma, Saterdag die party se 8 Januarie verklaringstoespraak sal lewer. Dit sal die eerste keer wees dat die ANC se adjunk-president, Cyril Ramaphosa en die party se nuwe tesourier-generaal, Zweli Mkhize in hul nuwe hoedanigheid
Britte raak etnies oor hul vlag
Polisie in Noord-Ierland moes waterkanonne gebruik om betogers af te weer wat bakstene gooi in Belfast Saterdag tydens gewelddadige betogings oor die verwydering van die Britse vlag. Dit is reeds die derde dag van geweld teen die Katolieke. Die Polisiediens van Noord-Ierland het gesê hulle ondersoek berigte dat ‘n aantal skote op die polisie afgevuur
‘Slag van Mangaung’: Vier voor
Vier mans verskyn binnekort in Bloemfontein se landdroshof in die hof in verband met ‘n beweerde regse sameswering om pres. Jacob Zuma te vermoor. Johan Prinsloo, Mark Trollip, Hein Boonzaaier en Martin Keevy is verlede maand in hegtenis geneem nadat hulle na bewering ‘n bomaanval by die ANC se nasionale verkiesingskonferensie beplan het. Die staat
50 beseer in tronkoproer
Ongeveer 50 gevangenes by die Groenpunt-tronk in Deneysville in die Vrystaat het geringe beserings opgedoen in ‘n stormloop toe die polisie die perseel Dinsdagoggend moes binnedring, het owerhede gesê. Gevangenes het Maandag omstreeks 16:00 oproerig geraak toe hulle geweier het om te eet en brande begin stig het. Polisieversterkings van Vereeniging, Sasolburg en Welkom is
Regering maan stakers tot kalmte
Wes-Kaapse werkers moet vreedsaam byeenkom en kalm bly wanneer hulle hierdie week met hulle stakings voortgaan, het Phumla Williams, ‘n regeringswoordvoerder, Maandag gesê. “Hoewel werknemers die reg het om met hulle werkgewers te onderhandel oor kwessies wat verband hou met lone en werksomstandighede, word hulle aangemoedig om hulle te weerhou van geweld en intimidasie van
AWB-man vermoor sy vrou, gee kinders slaappille
‘n Man van Bronkhorstspruit wat sy vrou verlede week vermoor en toe selfmoord gepleeg het, het 20 jaar gelede die doodstraf gekry ná ‘n bus-aanval waarin sewe mense dood is. Beeld berig dat Eugene Marais sy vrou, Tania, aangerand en doodgesteek het voordat hy sy drie kinders (onderskeidelik vier, vyf en 11 jaar oud) slaappille
Lees verder: AWB-man vermoor sy vrou, gee kinders slaappille
