Die naweek se Superrugby: wie die bal nie bemin

Die Cheetahs, die Leeus en die Bulle het die naweek verloor waar hulle net sowel kon gewen het, en daar is ’n sorgwekkende tema in die manier waarop al drie spanne hulle rug op oorwinnings gedraai het. Hierdie spanne het nagelaat om die kosbaarste voorwerp op die veld – die bal – op te pas.

Lees verder: Die naweek se Superrugby: wie die bal nie bemin

Swart rasseharmonie wys krake

‘n Indiërvrou van Richardsbaai is uit die gymnasium waar sy lid is geskop en moes ‘n nag agter tralies deurbring omdat sy die woord “kaffir” gebruik het. Asjika Ramdeen (39) het erken dat sy Jabulani Xebekhulu (34) só genoem het in die Virgin Active-klub op die dorp. Sy het Donderdag in die Richardsbaaise landdroshof verskyn

Lees verder: Swart rasseharmonie wys krake

Israeli’s dood 12 Palestyne in lugaanval

Israeliese lugaanvalle in Gasa het tot die dood van minstens 12 Palestyne gelei, insluitende ‘n senior Palestynse militante leier. Zohair al-Qaisi, sekretaris-generaal van die gewilde Weerstand Komitees (PRC), was van plan om ‘n aanval te loods, sê die Israeli’s. Die Israeliese weermag het gesê vuurpyle is na Israel afgevuur. ‘n Woordvoerder het gesê die vuurpylaanvalle

Lees verder: Israeli’s dood 12 Palestyne in lugaanval

Hospitaalgyselaars vrygelaat

Twee bestuurders by die Nelson Mandela Akademiese Hospitaal in Mthatha is Vrydagnag vrygelaat nadat hulle gyselaar gehou is vir ure lank deur ontevrede verpleegsters, het die Oos-Kaapse departement van gesondheid gesê. Die bestuurders is kort voor 08:00 na lang onderhandelinge tussen die polisie en die verpleegsters vrygelaat, het woordvoerder Sizwe Kupelo gesê. Die verpleegsters, wat

Lees verder: Hospitaalgyselaars vrygelaat

ANC-LP pak kos in

‘n ANC-LP het haarself gehelp aan ‘n sak vol koeldrank en ‘n ​​bord vol toebroodjies ná ‘n vergadering van die portefeuljekomitee in die Parlement, volgens ‘n berig Vrydag. Die ANC-LP en verdedigingskomiteelid Pamela Daniels het haar hande in die lug gegooi en geskree: “Ek is mal oor demokrasie” nadat ‘n vergadering van die komitee Donderdag

Lees verder: ANC-LP pak kos in

Weer ‘n skoolaanval

‘n Graad 8-leerling het ‘n medeleerling buite die Eric Louw-hoërskool in Musina met ‘n skêr gesteek, het die polisie in Limpopo gesê. Lt.kol. Ronel Otto sê: “Die ouer seun is in sy ribbes gesteek deur die jonger seun en hy is Donderdag inderhaas na die Louis Trichardt-medikliniek geneem.” Die 13-jarige verdagte se ouers het hom

Lees verder: Weer ‘n skoolaanval

Krieket: Twee strydrosse kom tuis

Vanoggend, Boeretyd, het twee half-ongewenstes in die Suid-Afrikaanse span bymekaargekom vir ’n onoorwonne 47-lopievennootskap, ’n veelseggende samewerking van die soort wat ware krieketkenners snoesig en tevrede laat voel. Mark Boucher en Jacques Rudolph het albei as jong sterre verskyn, maar wyduiteenlopende loopbane beleef, en tog is beide onbetwisbaar toetsstoffasie. Nietemin is hulle posisies in die

Lees verder: Krieket: Twee strydrosse kom tuis

Die redes waarom Zuma gaan bly

Ek het die afgelope tyd bewegings fyn dopgehou rondom ‘n potensiele opvolger as president. Aangesien ek reeds weet dat die de facto president eintlik Jonathan Maximillian Ernest Oppenheimer is en die seremoniële posisie wat Zuma beklee nie saak maak nie, weet ek ook dat van Mandela tot Zuma almal maar moes gaan vra vir die

Lees verder: Die redes waarom Zuma gaan bly

Jy hoef nie van Biff te hou nie, respekteer hom net

Dit was ’n dag van lesse ontvang en van lesse uitgedeel. Vernon Philander het geleer dat krieket nie net ’n  onafgebroke reeks pieke is nie en het in ses aflewerings ’n diep, donker vallei van sy eie ontdek. Die Nieu-Seelanders het van vooraf geleer wat dit van klein brakkies verg om saam met die groot

Lees verder: Jy hoef nie van Biff te hou nie, respekteer hom net

‘n Pil teen rassisme?

‘n Doodgewone hartpil het die ongewone newe-effek om rassisme te bekamp, het ‘n nuwe studie aangedui. Wit vrywilligers wat die beta-blokker gebruik het om pyn op die bors en laerhart te behandel, het op ‘n standaard sielkundige toets van “implisiete” rassistiese houdings beter gedoen. Hulle skyn minder rasbewus te wees op ‘n onbewuste vlak as

Lees verder: ‘n Pil teen rassisme?