справки купитьалександр лобановский харьков
‘Is dit oorgawe?’
Koning Goodwill Zwelithini en die provinsie se regering meen die R3 milljoen beeldhouwerk van Koning Shaka by die King Shaka Internationale lughawe, lyk meer soos ‘n veldwagtertjie as die verwoede Zoeloe krygsman van weleer. Die werk deur Andries Botha, gaan Woensdag geskuif word nadat die koning sy bedenkinge oor die beeld uitgespreek het. Die krygsman
ANC waarsku media
Die ANC het Dinsdag die Suid-Afrikaanse media versoek om objektief te weens wanneer oor die party berig word. “Ons wil nie joernaliste hê vat bevooroordeeld is nie,” het Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, aan verskeie redakteurs en joernaliste in Sandton, Johannesburg gesê. “Ons versoek julle om nie bevooroordeeld te wees nie. Moet ons nie
SA kritiseer Israel en eis joernalis se vrylating
Die Suid-Afrikaanse regering het by die Israeliese ambassadeur daarop aangedring dat die Suid-Afrikaanse joernalis wat aangehou word na die Gasa-aanval, vrygelaat word. Suid-Afrika se adjunk-minister van internasionale betrekkinge, Sue van der Merwe, het aan ambassadeur Dov Segev-Steinberg gesê dat die regering ten sterkste protes aanteken teen die Israeliese regering na die aanval op die Mavi
Lees verder: SA kritiseer Israel en eis joernalis se vrylating
Polisie raak slaags met ANC-Jeugliga
Die ANC-jeugliga het Dinsdag die veldtog om Kaapstad onregeerbaar te maak verskerp deur brande te stig en klippe te gooi. Agt betogers, waaronder die streeksekretaris van die ANC-jeugliga, Luyiso Mkuhle, is deur die polisie in hegtenis geneem in verband met openbare geweld. Die agt het reeds in die landdroshof verskyn en is steeds in
Hoe om ‘n olifant te eet
Op die vraag oor hoe om ‘n olifant te eet, is die antwoord: Happie vir happie. Reg of verkeerd, is dit hoe die proses op die oomblik vorder om die land uit die ANC se greep te wikkel. Toe die Wes-Kaap na 1994 nie soos die res van die land onder ANC-oorheersing beland het nie,
VF+ verwelkom Grootfontein se taalbeleid
Na die voorneme om hoofsaaklik Engels die onderrigtaal aan die Grootfontein Landboukollege te maak, verwelkom die Vryheidsfront Plus die skikking wat bereik is om Afrikaans en Engels gelyke status aan die kollege te gee. Dit volg na die VF Plus en dr. Pieter Mulder, as leier van die VF Plus en adjunkminister van Landbou, aan
Mulder tot dagbestuurslid van UNPO verkies
Volgens dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier, is daar ‘n belangrike positiewe beeldverskuiwing in die buiteland ten opsigte van Afrikaners. Dr. Mulder is tydens die afgelope kongres in Rome op UNPO se dagbestuur of presidensie verkies. Die nuwe UNPO-president is mnr. Ngawang Choepel van Tibet. ‘n Mosie waarin plaasmoorde in Suid-Afrika as ernstige menseregteskendings veroordeel is,
Oog op vrede
online ukлобановский александр игоревич
Internasionale reg en die wêreldmening
Oud-adjunk-minister van Buitelandse Sake, Aziz Pahad, was skaars op Bagdad se lughawe met ‘n Amerikaansgeleide internasionale mag onderweg, of hy verklaar aan die wêreld hy het geen wapens van massavernietiging gesien nie. Dat hy uiteindelik korrek was, is skaars die punt. Hy het ‘n internasionale persepsie help skets sonder dat die werklike feite nog op
