Meer as 20 000 Tamil burgerlikes gedood in ‘n maand

Meer as 20 000 Tamil burgerlikes is deur die Sri Lankese regering om die lewe gebring om Asië se langste burgeroorlog te beëindig, het die Britse Times Vrydag berig. Die getal is drie keer meer as die amptelike syfer. Vyandighede is beëindig toe die regering die Tamil Tiere oorweldigend verslaan het nadat hulle hulle daarvan

Lees verder: Meer as 20 000 Tamil burgerlikes gedood in ‘n maand

Indiese ho?kommissaris roskam Australi? oor rassisme

Indië se top diplomaat in Australië het Vrydag verklarings van die polisie verwerp dat rassisme nie 'n faktor in 'n golf van geweld teen studente van die subkontinent is nie. Die Indiese hoëkommissaris in Australië Sujatha Singh het na afloop van 'n ontmoeting met die Australiese polisie gesê daar sal meer patrollies in konflikareas in

Lees verder: Indiese ho?kommissaris roskam Australi? oor rassisme

EU besorg oor plaasbesettings in Zim

Die Europese Unie is nog nie gereed om normale verhoudinge met Zimbabwe te hervat of hulp te gee nie, ten spyte van  "positiewe verwikkelinge" in die politiek van die land. In 'n brief wat aan John Kaputin, sekretaris-generaal van die Afrika-, Karribië- en Oseanië-blok lande het die EU aangedui dat hulle die situasie met "gespanne

Lees verder: EU besorg oor plaasbesettings in Zim

Genetiese verskille bepaal glo keuses

Wanneer dit kom by die kies van 'n lewensmaat, is dit klaarblyklik waar dat teenoorgesteldes mekaar aantrek. Wetenskaplikes het in ’n Brasiliaanse studie bevind dat mense onbewustelik meer geneig is om ’n lewensmaat te kies wie se genetiese samestelling van hul eie verskil. Daar is bewyse dat egpare ’n groter waarskynlikheid het om genetiese verskille

Lees verder: Genetiese verskille bepaal glo keuses

Twee Koreas wys weer tande

VSA en Suid-Korea oefen saam Suid-Koreaanse magte het hule gereedheidsgrondslag Donderdag tot die hoogste vlak opgeskuif sedert 2006 nadat Noord-Korea aangekondig het hulle alle vaartuie wat hulle skepe wil onderskep, sal aanval. In antwoord het Suid-Korea aangekondig dat hulle by die 90 lande wat aangebied het om vaartuie te inspekteer omdat hulle moontlik verbode wapens

Lees verder: Twee Koreas wys weer tande

China gaan brandstofbesparing aanmoedig

Die Chinese regering is bekommerd oor China se afhanklikheid van ingevoerde ruolie en het brandstofbesparingstandaarde aangekondig wat selfs meer streng is as dië wat president Obama verlede week bekend gemaak het. Onder die nuwe plan sal Chinese motorvervaardigers brandstofverbruik met 18% moet verbeter teen 2015 het 'n hoofbeplanner van China se brandstofbesparingsmaatreëls aangedui. Die plan

Lees verder: China gaan brandstofbesparing aanmoedig

Agt dood n? besnydenis

Agt mans is dood nadat hulle by ’n inisiasieskool in KwaMhlanga, Mpumalanga, besny is. Vyftien besnyde mans is sedert Saterdag in die Kwa-Mhlanga-hospitaal opgeneem, het mnr. Simphiwe Kunene van die Mpumalanga-gesondheidsdepartement gesê. Elf mense is al ontslaan, een is dood en drie is nog in die hospitaal. Sewe mans is by die inisiasieskool dood. “Ons

Lees verder: Agt dood n? besnydenis

Groot koue in aantog

Wydverspreide sneeuvalle word hierdie naweek in die Wes-Kaap en Noord-Kaap verwag. Die Suid-Afrikaanse Weerburo het vier waarskuwings vrygestel met 'n koue front wat die Wes-Kaap teen Vrydag sal tref. Die waarskuwings behels ysige weerstoestande, sneeu op hoogliggende gebiede soos Sutherland en Ceres, stormsterkte winde en stormagtige seetoestande. "Kapenaars kan totsiens sê vir sonnige weer," het

Lees verder: Groot koue in aantog

Rasprofilering nutteloos meen OSI

Etniese profilering, is heeltemal nutteloos om terreurverdagtes uit te snuffel, het 'n nuwe studie aangetoon. Dit het nog tot op hede na geen veroordeling in Europa gelei nie. Die studie wat onderneem is deur die Open Society Institute wat deur sakemanbiljoenêr George Soros befonds word, argumenteer dat rasprofilering hoofsaaklik 'n openbare betrekkinge oefening is. Dit

Lees verder: Rasprofilering nutteloos meen OSI