Dat twee wit Suid-Afrikaanse mans tydens die begrotingsrede in die parlement so ongepoets en voorbarig kan wees! Die Inkatha Vryheidsparty se Koos van der Merwe en adjunk-minister van vervoer, Jeremy Cronin van die ANC se wit manlike vermetelheid het beslis by Lindiwe Mazibuko geregistreer. Hulle blatante seksistiese opmerkings was van dieselfde orde as rassebeledigings, het
Wat die media jou nie vertel oor die Tweede Oorgang nie
Die ANC se beleidskonferensie by Gallagher Estate in Midrand het ‘n paar interessanthede opgelewer waaroor die media nie berig nie. Die suiwer kommunistiese retoriek uit Mogoro 1969, val ten eerste nie een van die joernaliste op nie, maar dit daar gelaat. Dit sal seker eers ‘n verskroeide aarde vat om hulle te laat wakker skrik.
Lees verder: Wat die media jou nie vertel oor die Tweede Oorgang nie
Landbou se DG geskors
Die direkteur-generaal van die departement van landbou, bosbou en visserye is geskors. Dr. Pieter Mulder van die VF+ dien as adjunkminister in die departement. “Hierdie persverklaring is om julle in kennis te stel van die skorsing van mnr. Langa Zita. Die skorsing is ‘n administratiewe saak,” het ‘n verklaring op die departement se webwerf gelui.
ANC: Duurder petrol kan paaie in Gauteng befonds
Die ANC in Gauteng se voorstel dat ‘n verhoogde brandstofbelasting oorweeg moet word sal ‘n tussentydse maatreël wees om verbeterings aan die provinsie se paaie te befonds, het ‘n berig Dinsdag gesê. The Times berig die ANC het ook ‘n “eenmalige” bydrae deur maatskappye voorgestel om “super-winste” in die provinsie te maak. Hierdie inligting is
Lees verder: ANC: Duurder petrol kan paaie in Gauteng befonds
SA by kookpunt, waarsku Zuma
Die ANC moet ‘n radikale skuif in beleid voorsien om die probleme van armoede, werkloosheid en ongelykheid aan te spreek, het Jacob Zuma, president van die party, Dinsdag gesê. “Jy kan nie op een plek sit en hoop dinge kom vanself reg nie,” het hy aan verslaggewers gesê op die eerste dag van die party
Zuma klink soos Malema
Pres. Jacob Zuma het soos sy aartsvyand Julius Malema, die geskorste ANC-Jeugligaleier geklink by die ANC-beleidskonferensie wat tans plaasvind. Malema is deur die Zuma-faksie en Afriforum geneutraliseer as Zuma se politieke opponent Die ANC se oproep vir ‘n tweede oorgang is noodsaaklik om die kompromieë wat hy in die stryd om demokrasie aangegaan het, te
Turkye wil NAVO in Sirië laat ingryp
Turkye is besig om NAVO te druk om in te gryp teen Sirië na die onlangse afskiet van ‘n Turkse vegvliegtuig. Die Turke sê die insident moet beskou word as ‘n aanval op die alliansie. NAVO versamel tans inligting om die voorval te bespreek. Turkye dring daarop aan dat sy ongewapende RF-4E verkenningstraler Vrydag afgeskiet
Een giftige muskiet of ‘n swerm?
‘n Klein insek of ‘n muskiet by jou oor kan nou baie meer as net irriterend wees. Mikrospioenasietuie kan deesdae in swerms opdaag. Navorsers by die Universiteit van Pennsylvania se GRASP Lab het ‘n netwerk van 20 nano-quadrotors wat in staat is tot ratse vlug, in swerms en deur ‘n omgewing met hindernisse kan navigeer,
Carter kap Obama oor menseregteskendings
‘n Voormalige Amerikaanse president, beskuldig die huidige swart president dat hy wydverspreide misbruik van menseregte sanksioneer “deur magtiging van onbemande aanvalle om vermeende terroriste dood te maak”. Jimmy Carter, Amerika se 39ste president, veroordeel die Obama-administrasie van die “duidelik skending” van 10 van die 30 artikels in die Universele Verklaring van Menseregte, en skryf Maandag
Eskom skep waterkrisis, sê Greenpeace
‘n Waterkrisis dreig in Suid-Afrika, en gemeenskappe loop die risiko van die verlies van toegang tot water, en dis steenkool se skuld, volgens ‘n verslag vrygestel deur Greenpeace. Dis duidelik volgens die opstellers dat die regering Eskom moet druk om te belê in hernubare energie. Suid-Afrika sal ‘n 17%-gaping tussen watervraag en -aanbod teen 2030
