Gaddafi waarskynlik doodgefolter

Die leier van Libië se Nasionale Oorgangsraad (NOR) het te midde van groot druk deur die VSA en ander moondhede gelas dat ‘n ondersoek gedoen moet word na Moeammar Gaddafi se dood. Die NOR het ‘n komitee geskep om Gaddafi se dood verlede Donderdag te ondersoek omdat daar nog geen duidelikheid is oor presies hoe

Lees verder: Gaddafi waarskynlik doodgefolter

Internasionale regsbeginsels het in die slag gebly

Met oud-president Gaddafi van Libie uit die weg geruim, kan tereg gevra word wie volgende is? Die afgelope dekade het die VSA en sy bondgenote begin met ‘n reeks invalle in verskeie lande in die Midde-Ooste en Noord-Afrika. Die eerste slagoffer van Amerika en sy Europese bondgenote se veldtog teen diktotariale presidente wat volgens Amerika

Lees verder: Internasionale regsbeginsels het in die slag gebly

Cele ‘respekteer’ sy skorsing

Bheki Cele, nasionale polisiekommissaris, “respekteer” President Jacob Zuma se besluit om hom te skors, het sy kantoor Maandag gesê. “Die nasionale kommissaris van polisie, genl. Bheki Cele, neem kennis van en respekteer die president se besluit. Hy is besonder vol vertroue dat hy die beskuldigings van die opkomende ondersoek geheel en al sal kan weerlê,”

Lees verder: Cele ‘respekteer’ sy skorsing

Afgedank na kredietkaartongerymdhede, nou DA-lid

Besigheid Teen Misdaad (BTM) se afgedankte baas het  R37 000 van die organisasie se geld op inkopies geblaas.  BTM, ook in Engels bekend as Business Against Crime (BAC), is ‘n voertuig wat deur die land se sakegemeenskap geskep is om misdaad te beveg en hulle kry miljoene in skenkersfondse. Die besturende direkteur van BTM in

Lees verder: Afgedank na kredietkaartongerymdhede, nou DA-lid

VF verwelkom skorsings van ministers

Pres. Jacob Zuma se aankondiging dat hy die nasionale kommissaris van Polisie, Bheki Cele, geskors het hangende ‘n ondersoek en die afdanking van die minister van Openbare Werke, me Gwen Mahlangu-Nkabinde asook die van mnr. Sicelo Shiceka, minister van samewerkende regering, word deur die Vryheidsfront Plus verwelkom. As een van die regspersone wat die klag

Lees verder: VF verwelkom skorsings van ministers

VF-petisie was tolhekke se doodsteek

“Die Vryheidsfront Plus verwelkom die minister van vervoer, mnr. S’bu Ndebele, se besluit om die implementering van die Gauteng-tolhekprojek uit te stel. Volgens die minister gaan daar eers in Februarie 2012 ‘n besluit oor die tolgelde geneem word. “Die VF Plus is van mening dat die inhandiging van meer as 100 000 geouditeerde protes-handtekeninge by

Lees verder: VF-petisie was tolhekke se doodsteek

‘DA nie kampvegter vir Afrikaners nie’

Die Gautengleier van die Vryheidsfront Plus en LPW, mnr Jaco Mulder is tydens die party se provinsiale reorganisasie die naweek in Meyerton, Midvaal onbestrede as VF Plus leier van die provinsie herkies. Adv Anton Alberts, LP en Dr Conrad Beyers, raadslid in die Tshwanemetro is as ondervoorsitters verkies. Mulder het tydens hierdie geleentheid gesê dat

Lees verder: ‘DA nie kampvegter vir Afrikaners nie’

Moslemekstremiste gaan verkiesing in Tunisië wen

Hulle staan ​​geduldig en stil in toue vir ure en wag om te stem. “Ons ly in die warm son,” sê een kieser, “Maar dit is ‘n pragtige soort lyding”. Op die vraag van die BBC-korrespondent Allan Little oor wie gaan wen, sê ‘n ander: “Ons gaan almal wen. Dit is ‘n vrye verkiesing. Dit

Lees verder: Moslemekstremiste gaan verkiesing in Tunisië wen

Libië se NOR omarm Sjaria-wette

Moestafa Abdoel-Jalil, die voorsitter van die Nasionale Oorgangsraad en aangewese president, het reeds verklaar dat Libiese wette in die toekoms die Islamitiese kode, oftewel Sjaria, sal navolg. Mnr Abdoel-Jalil het spesifiek die onmiddellike opheffing van ‘n verbod op poligamie wat kol. Gaddafi ingestel het, aangekondig. Dit is ‘n slag vir diegene wat gehoop het om

Lees verder: Libië se NOR omarm Sjaria-wette

Dodelike aardbewing ruk Turkye

Staathoofde het hul meegevoel uitgespreek met Turkye ná ‘n verwoestende aardbewing die ooste van die land dié naweek getref het. Volgens die Franse nuusagentskap, AFP is die amptelike dodetal reeds minstens 217, met honderde wat beseer is. Reddingspanne het deur die nag gewerk om oorlewendes te red wat onder die puin vasgekeer was. Vroeg Maandagoggend

Lees verder: Dodelike aardbewing ruk Turkye