Amerika se eerste swart president het sy glans in die buiteland verloor, wat daarop dui dat president Barack Obama nie kan reken op soveel internasionale euforie in sy herverkiesingsveldtog nie, het ‘n nuwe opname Donderdag bevind. In Serwië en Iran is goedkeuring vir die Withuis natuurlik onder 10%. Maar Indië, Ciprus, Rusland en Egipte is
Betogers wil VSA uit Menwith Hill
Menwith Hill, die grootste intelligensie insamelings- en toesigsentrum buite die VSA, in die hart van die Verenigde Koninkryk se Yorkshire Dales, word tans omring deur betogers teen Amerika se beplande missielafweerstelsel. Die plaaslike inwoners word deur lede van die globale Occupy-beweging ondersteun. “Dis heeltemal ondeursigtig, word bestuur deur die NSA [National Security Agency], wat een
Adjunkminister sê riool in water is ‘ingewikkeld’
Rejoice Mabudafhas, adjunk-minister van waterwese, sê die probleme met drinkwater in dele van Diepsloot, wat noordwes van Johannesburg geleë is, is ingewikkeld maar word aangespreek. “Die kompleksiteit om hierdie situasie reg te stel, word goed begryp as gevolg van die grootte van die netwerk, die spoel en verwante ingenieurswese en wetenskaplike prosesse,” het sy in
Lees verder: Adjunkminister sê riool in water is ‘ingewikkeld’
Kerk, ANC moet land red
Die kerk het ‘n rol om te speel om die land te help om sukses te behaal, het President Jacob Zuma Donderdag in Durban gesê. “Die kerk moet deel wees van die samelewing, saam met die regering, om te verseker dat programme in plek gestel word om sukses te behaal, om seker te maak ons
Britte trek 5 ‘internet-rassiste’ vas
Vyf mans is Donderdag deur die Britse polisie in hegtenis geneem nadat hulle glo rassistiese aanhitsende materiaal op sosiale netwerke geplaas het. Die polisie het rekenaars, skootrekenaars en selfone van sewe bestemmings, insluitende die verdagtes se adresse en twee ander plekke, gekonfiskeer. Die verdagtes wat gearresteer is sluit in ‘n 43-jarige van North Tyneside, in
Haai-aas lei glo tot branderplankryer se dood
‘n “Enorme en aggressiewe” haai wat ‘n branderplankryer Donderdag in Kaapstad gedood het, het gelei tot kritiek op ‘n Amerikaanse filmmaker. Sy permit om navorsing oor haaie te doen is ná die aanval gekanselleer. Die dokumentêre filmmaker Chris Fischer, wat besig was met ‘n dokumentêre film vir National Geographic, het ‘n boodskap op die televisieprogram
Sênet
SêNet – tot onlangs gunsteling raas- en spoegplek van veral die Kaapse slinkslinkse liberales – is besig om vinnig agteruit te gaan. Dit is nie mooi duidelik wat die rede hiervoor is nie, maar die verandering in formaat en wyse waarop deelgeneem kan word, kan die grootste oorsaak wees. SêNet – wat graag deur die
Indië toets kernmissiel
Indië het Donderdag ‘n lang-afstand missiel getoets wat China en Europa kan bereik. Die opkomende Asiatiese mag is deel van ‘n elite klub van met ‘n interkontinentale kernverdedigingsvermoëns. ‘n Wetenskaplike by die geleentheid het gesê die lansering was suksesvol. Beeldmateriaal het die vuurpyl, met ‘n trefafstand van meer as 3100 myl, deur die wolke van
Afriforum het begrip vir struggle, maar onbenoemde strate moet eers name kry
Die eerste straatnaam is in Pretoria verander. Genl. Louis Botha-rylaan in die ooste van die stad, sal van nou af January Masilela-rylaan heet. AfriForum sê die Tshwane-metroraad het hulle geen ander keuse gelaat as om ‘n hofinterdik te kry teen die naamsverandering nie, het RSG berig. Willie Spies, Afriforum se regsverteenwoordiger, het aan Spektrum op
Lees verder: Afriforum het begrip vir struggle, maar onbenoemde strate moet eers name kry
ET ‘het werkers uitgebuit’
Werkers op die vermoorde regse leier Eugene Terre’Blanche se plaas is uitgebuit, het die hof in Ventersdorp Donderdag gehoor. “Die plaaswerkers soos die beskuldigde word oor die algemeen uitgebuit,” het Norman Arendse, die prokureur van die twee beskuldigdes, gesê in sy slotargument. Chris Mahlangu en die tiener staan tereg op die moord van Terre’Blanche in
