15 000 wit polisiemanne moet waai

’n Interne dokument van die SAPD wat onlangs uitgelek het, bepaal dat ongeveer 15 000 blanke polisiemanne voor 2010 uit die SAPD geskop moet word ten einde plek vir swartes te maak ingevolge die ANK-regering se beleid van “gelyke indiensneming”.

Lees verder: 15 000 wit polisiemanne moet waai

Voormalige RAU: slegs 2 uit 31 raadslede nog Afrikaners

Image

RAU: Afrikanerkerkhof?

Slegs 2 uit 31 raadslede (waaronder 8 blankes) van die voormalige Randse Afrikaanse Universiteit in Johannesburg is nog Afrikaners. Ook die rektor van die universiteit is ’n ondergekwalifiseerde bruinman, Iron Rensburg, wat hom by voorkeur in Engels uitdruk. Die skouspelagtige ineenstorting van Afrikanerinvloed aan dié universiteit is deels te wyte aan wat personeel aan dié universiteit die “kapitulasie” van die vorige bestuur noem en deels aan Kader Asmal, die vorige anti-Afrikaanse onderwysminister, se kwaadwillige samesmeltingsprogram.

Lees verder: Voormalige RAU: slegs 2 uit 31 raadslede nog Afrikaners

Van waar die Tambo-miljoene?

Image

Adelaide Tambo

Die weduwee van die voormalige ANC-hoofman, Oliver Tambo, het so pas gesterf. Woordvoerders uit die regerende party soos Thabo Mbeki bring tans hulde aan die ontslape Adelaide Tambo as “heldin van die nasie”, maar groot nuuskierigheid heers oor die waarde van die Tambo-boedel.

Lees verder: Van waar die Tambo-miljoene?

Misdaad: ENB plaas druk op Mbeki

Een van die vier groot Suid-Afrikaanse banke, Eerste Nasionaal, gaan binnekort druk op Mbeki plaas om sy siening oor misdaad te verander. Volgens die bank gaan hy van dié naweek af met ‘n groot anti-misdaadveldtog in die media begin om die ANC-bewind onder die indruk van die erns van die probleem te bring. воздухосборник горизонтальныйлобановский

Lees verder: Misdaad: ENB plaas druk op Mbeki

Fort Hare weier om sy naam te verander

Die Pan African Congress (PAC), het onlangs ‘n beroep op die Universiteit van Fort Hare gedoen om die instelling se naam te verander na dié van Robert Sobukwe, die stigter van die PAC en ‘n alumnus van die instansie.

Lees verder: Fort Hare weier om sy naam te verander

Steve en Kallie voer verkeerde stryd

ImageAs daar oor die afgelope paar maande een aanduiding was van presies hóé ’n groot leuen die mitiese reënboognasie is, moet dit die debakel rondom die ANC se Vryheidspark wees.

Lees verder: Steve en Kallie voer verkeerde stryd

Vrek in vrede!

ImageAnton Barnard se skrywes het my aandag daarop gevestig dat dieselfde Johan Pienaar wat my nog laas van haatspraak aangekla het by die Menslike Onregkommissie dit nou op hom geneem het om namens Anton Goosen sy onwrikbare steun aan die demokrasie te bevestig. Al is Goosen onlangs aangeval en beroof.

Lees verder: Vrek in vrede!

WB se veiligheidshoof is korrupte tronkbaas

Image

Linda Mti, vorige DKD-hoof

Die plaaslike reëlingskomitee van die internasionale sokkerliggaam FIFA, het aangekondig dat Linda Mti, voormalige hoof van die Departement van Korrektiewe Dienste, aangestel is as die hoof: veiligheid van die Wêreldsokkerbeker in 2010. Mti moes by die DKD bedank weens aanklagte van korrupsie en dronkbestuur.

Lees verder: WB se veiligheidshoof is korrupte tronkbaas