Oranje onoorwonne na tweede rondte

Nederland het reeds voor gisteraand se groepfase-wedstryd teen Kameroen na die volgende rondte deurgedring. Die span het egter steeds met genoeg ywer gespeel om Kameroen 2-1 te troef. Vir die Nederlanders was dit goeie nuus dat Arjen Robben, hul beseerde ster, vir die eerste keer in die toernooi speelkans gekry het. Robben is laat in

Lees verder: Oranje onoorwonne na tweede rondte

Masseuse kla dat Al Gore haar betas

‘n Masseuse het voormalige visepres. Al Gore van “ongewenste seksuele kontak” beskuldig tydens sy besoek aan ‘n hotel in die stad in Oktober 2006, maar geen klagte is teen hom ingedien nie weens ‘n gebrek aan bewyse, het amptenare eergister gesê. Die vrou se regsverteenwoordiger het die polisie laat in 2006 gekontak, het Michael Schrunk,

Lees verder: Masseuse kla dat Al Gore haar betas

VAS

Vrydenkende Afrikaners is besig om ‘n vereniging te stig wat beoog om aan enige verkiesings of samestelling van ‘n Afrikanerowerheid deel te neem. Die inslag van die vereniging is om alle Afrikaners wat nie fundamentalistiese Christene is nie of nie die bekrompe sieninge oor sake soos evolusie, aborsie, homeseksualisme of wat ook al deel nie,

Lees verder: VAS

Kragprobleem pooitjie Bloem se toersitesentrum

Bloemfontein se toerisme-inligtingsentrum in Parkweg moes Donderdag sonder elektrisiteit klaarkom, op die vooraand van nog die grootste sokkergeleentheid nog wat deur duisende bygewoon gaan word. Sondag troef Engeland en Duitsland mekaar in ronde twee van die WB-sokkertoernooi. Tussen 15 000 en 36 000 het die wedstryd tussen Engeland en Slowenië in Port Elizabeth bygewoon, berig

Lees verder: Kragprobleem pooitjie Bloem se toersitesentrum

SA stil oor ‘sluipmoordaanslag’

Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking het geweier om kommentaar te lewer oor die moordpoging op ‘n voormalige Rwandese generaal in Johannesburg. Direkteur-generaal Ayanda Ntsaluba het tydens ‘n media-inligtingsessie in Pretoria gesê dat sy departement nie betrek word by spekulasie dat die Rwandese regering het agter die sluipmoordpoging op die voormalige luitenant-generaal Faustin Kayumba

Lees verder: SA stil oor ‘sluipmoordaanslag’

Soros vrees die terugkeer van nasionalisme

Die bekende belegger George Soros het ‘n beroep op Duitsland gedoen om die euro te laat vaar, tensy hulle ‘n groeistrategie wil omhels. Soros het Berlyn se besuinigingsmaatreëls as ‘n bedreiging vir demokrasie en politieke stabiliteit in Europa beskryf. “Duitse beleid is ‘n gevaar wat die Europese projek kan vernietig. ‘n Ineenstorting van die euro

Lees verder: Soros vrees die terugkeer van nasionalisme

Sin van geregtigheid

Terwyl die Gautengse provinsiale regering die besluit geneem het om ‘n amptelike begrafnisdiens vir die ontslape teoloog, dr. Nico Smith, te hou, het ‘n regstryd om parool vir ‘n veroordeelde nie ver daarvandaan nie gewoed. Smith word nou wyd geroem as stryder teen apartheid, en niemand stry nie. Hy is as filantroop voorgehou, en koerantbladsye

Lees verder: Sin van geregtigheid

Nederlandse koerant beskryf prof. Jonathan Jansen as SA se nuwe vryheidsikoon

Maar die professor word nie in sy eie stad geëer… ‘n Dag voor die aanvang van die wêreldsokkertoernooi in Suid-Afrika verskyn ‘n ellelange artikel oor die rektor van die Vrystaatse Universiteit, Jonathan Jansen, in Trouw, Protestantse koerant in Nederland. Die opskrif lui: “Nieuw icoon van de verzoeningsleer.” Die artikel verwys onder meer na die rol

Lees verder: Nederlandse koerant beskryf prof. Jonathan Jansen as SA se nuwe vryheidsikoon