Plakkers langs Kaapstad se N2-snelweg het gesê hulle sal gewelddadige betogings hervat na die versuim van die minister van Menslike Nedersettings Tokyo Sexwale om na hul griewe te luister. Dit was duidelik dat die pierewaaier-minister heeltemal uit voeling was met “sy” mense. Sexwale was Dinsdag in Langa vir die oorhandiging van die onlangs voltooide huise
Soldate by myn ná 10de lyk
Die dodetal weens voortslepende gewelddadige betogings by die Lonmin-platinummyn het gisteraand tot tien gestyg. Dit volg nadat die liggaam van nog ‘n slagoffer van geweld tussen twee vakbonde gevind is. ‘n Sapa-verslaggewer het die lyk sowat 100 m van ‘n koppie waar werkers vroeër in die dag byeengekom het, opgemerk. Honderde mynwerkers het op ‘n
Nog rassegeweld teister Frankryk
Sowat 100 swart en Arabiese jeugdiges het deurnag op die Franse polisie losgebrand en motors en verskeie geboue in die noordelike stad Amiens aan die brand gesteek. Een beampte is in ‘n ernstige toestand in die hospitaal opgeneem, het die stad se Sosialistiese burgemeester Gilles Demailly aan Reuters gesê. Inwoners het woedend gereageer nadat die
Hoekom is plaasmoorde nie prioriteitsmisdaad nie?
“Die moord op Ronél van Eyk, ‘n boervrou naby Hartbeesfontein in Noordwes, is weereens ‘n bewys dat die regering beheer oor misdaad verloor het, onwillig is om daadwerklik op te tree en laks is wat plaasmoorde aanbetref. Die onwilligheid en laksheid van die regering is deurdat hulle weier om plaasmoorde ‘n prioriteitsmisdaad te verklaar soos
Lees verder: Hoekom is plaasmoorde nie prioriteitsmisdaad nie?
Suiwer museums van raswetenskap, sê Zuma
Die land se museums moet dekoloniseer en dringend transformeer, het president Jacob Zuma gesê in die Noord-Kaap Sondag. “Ons museums moet omskep word om sentrums van erfenis en kundigheid te wees wat al die volke en kulture respekteer,” het Zuma gesê in ‘n toespraak wat voorberei is vir die herbegrafnis van Klaas en Trooi Pienaar
Rotsboormanne wil myn oorneem
Vakbondverteenwoordigers en NUM-leiers van Lonmin se Wes-Platinumtak moes Saterdag uit hul huise vlug by die wêreld se derde grootste platinum-produsent buite Rustenburg. “Ons het gehoor dat hulle die tak se top vyf geïdentifiseer het om dood te maak,” sê takvoorsitter Daluvuyo Bongo. Die “hulle” is lede van die ander unie wat tans lede werf by
Solidariteitlede by Lonminmyn aangerand
Drie lede van die vakbond Solidariteit is ernstig beseer in die onrus by die Lonmin Marikana-myn in die Noordwes, die unie het Maandag gesê. Die adjunk-sekretaris Gideon du Plessis, het gesê die mans is buite die myn se perseel aangerand toe hulle vir diens aangemeld het Maandagoggend. “Een van ons lede het steekwonde opgedoen en
Boervrou roggel sterwend om hulp na plaasaanval
Ronél van Eyk (46), van Hartbeesfontein, in Noordwes, is Maandag by haar plaashek doodgeskiet minute nadat sy haar seun Freddie (9) by die skool afgelaai het, berig Volksblad. Die Volksblad beskryf die aanvallers as “rowers” wat haar oorval het toe sy uit haar Toyota Condor klim om die plaashek oop te maak. Die aanvallers het
Lees verder: Boervrou roggel sterwend om hulp na plaasaanval
Amerikaner in plaasaanval gewond
‘n Amerikaanse plaasbestuurder in die Ladybrand-distrik, is Maandagaand met kapmesse aangeval. Die Volksblad berig dat hy na Bloemfontein gejaag moes word nadat hy vroegaand op die plaas Geluk deur drie swartes aangeval is. Hy is tans in ‘n stabiele toestand in die Mediclinic. Allen Rodgers (61) het meervoudige kapwonde aan sy kop, en sy hande
Slaaf
topcargo отзывы
