VVK brand SA-vlag by Delmashof

Sowat 150 mense het Donderdag in Delmas betoog ná die moord op ‘n versorger en ‘n vyf maande oue babaseuntjie, het die polisie in Mpumalanga gesê. Volgens lt. kol. Leonard Hlathi het die betogers Donderdagmiddag ‘n griefskrif aan die plaaslike polisie oorhandig. “Die betogers het ook op die Suid-Afrikaanse vlag getrap terwyl hulle die griefskrif

Lees verder: VVK brand SA-vlag by Delmashof

Naambord in Pretoria gevandaliseer

Die nuwe naambord op die hoek van die voormalige Charles- en Walter Lanham-strate in Pretoria is gevandaliseer. Charlesstraat is herdoop Regter Mohamed, na die eerste Hoofregter aangestel word in post-apartheid Suid-Afrika – Ismail Mahomed. Vir die afgelope paar maande is die Tshwanemunisipaliteit in die proses om die name van die 27 strate in en rondom

Lees verder: Naambord in Pretoria gevandaliseer

Tshwane gaan DA-woonbuurte verswart

Kgosientso Ramo­kgopa, uitvoerende burgemeester van Tshwane, het in sy begrotingstoespraak R301,9 miljoen toegewys om in die volgende drie jaar die ooste van Pretoria te verswart. Dié wit buurte stem grootliks vir die DA. Ramokgopa sê arm en ryk sal waarde vir hul geld kry as die armes neffens die ryk, “melkoeie” intrek. “Die armes wat

Lees verder: Tshwane gaan DA-woonbuurte verswart

Wat weet Nazir Alli wat die ANC wil stilhou?

“Die feit dat die regering nie die bedanking van Nazir Alli as hoofuitvoerende beampte van Sanral aanvaar het nie en dat hy effektiewelik vanaf 1 Junie 2012 weer sy pos voltyds sal beklee, is ‘n bewys dat die regering swaarde met die publiek wil kruis eerder as om ‘n oplossing vir die probleem met die

Lees verder: Wat weet Nazir Alli wat die ANC wil stilhou?

Opvolgvrae aan EU oor Afrikaners

Naar aanleiding van de antwoorden van de Commissie op de vragen met referentie E-008048/2011, heeft de PVV de volgende vervolgvragen: 1: In uw antwoord geeft u aan dat sinds de afschaffing van de apartheid in 1994 er wisselende resultaten zijn bereikt wat de sociale stabiliteit en de cohesie in Zuid Afrika betreft. Mag de PVV

Lees verder: Opvolgvrae aan EU oor Afrikaners

Franse boos oor Engelstalige EU-verslag

Die Franstalige pers in Brussel het met woede gereageer Woensdag op die vrystelling van die EU se jaarlikse verslag oor die 27 ekonomieë in Engels. In ‘n woedende oop e-pos aan die Europese Kommissie, sê die korrespondent vir die Libération-koerant Jean Quatremer in Frans: “Weereens, al die dokumente wat vandag gepubliseer is, is slegs in

Lees verder: Franse boos oor Engelstalige EU-verslag

Pretoria en Durban se krag duurder

Pretorianers en Durbaniete sal in die toekoms meer vir elektrisiteit betaal. Kgosientho Ramokgopa, burgemeester van die Tshwane-metroraad, het tydens die stad se begrotingstoespraak gesê ‘n nuwe ordonnansie sal op 1 Julie deurgevoer word om te verseker dat die voorafbetaalde kragmeters dwarsdeur die hoofstad gebruik word. RSG berig die munisipaliteit het R22 miljard opsy gesit. Inwoners

Lees verder: Pretoria en Durban se krag duurder

Mazibuko, pion van ‘n magshonger Zille

Omdat die DA nooit by die stembus sukses sal behaal nie, het Zille haar swart onderdaan ingestuur om ‘n sielkundige oorlog teen die president te voer. Die DA se parlementêre leier, Lindiwe Mazibuko, is Woensdag deur ANC-LP’s geboe en uitgejou toe sy President Jacob Zuma gevra het om nie vir ‘n tweede termyn te staan

Lees verder: Mazibuko, pion van ‘n magshonger Zille

Hondsdolheid in KZN?

‘n Vrou wat simptome van hondsdolheid gehad het, is in Durban oorlede, het die departement van landbou en omgewingsake in KwaZulu-Natal Woensdag gesê. Die presiese oorsaak van die 52-jarige vrou se dood kan eers bevestig word wanneer ‘n lykskouing uitgevoer is, het Jeffrey Zikhali, woordvoerder, gesê. Die vrou is op 24 Maart deur ‘n buurman

Lees verder: Hondsdolheid in KZN?