Drie van die vier Waterkloofseuns is gistermiddag met loeiende sirenes van die Pretoriase landdroshof af weggery om hul twaalfjaarvonnis vir moord en aanranding te begin uitdien.
Johnny de Lange se lugspieëlings oor ‘n nuwe regstelsel
Die nuus wat gister in die Rapport uitgebasuin is dat die regering die stryd teen misdaad verloor het, is na my mening nie nuus nie. Ek dink dat die grootste deel van die land se bevolking reeds geweet het dat die stryd verlore was. Dit was slegs ʼn paar mense in die regering wat dit nog moes uitvind en erken voordat dit as ʼn “amptelike” feit kon bekendstaan.
Lees verder: Johnny de Lange se lugspieëlings oor ‘n nuwe regstelsel
Basson kwalifiseer vir finaal v??r Phelps
Jean Basson het die fakkel vir Suid-Afrika in vanoggend se swem by die Beijing-spele gedra.
Zim-partye voor moeilike besluite
‘Bou’ beteken kennelik gee, gee, gee
Die waarskuwings van die vorige bedeling oor die swart gevaar is dikwels ‘n objek van bespotting. Deesdae is die vaandeldraers vir die Swart Gevaar dikwels linkse Afrikaners soos Professor Sampie Terreblanche of die skrywer van hierdie stuk, die afgetrede teoloog Nico Smith.
Belgi? op die rand van verbrokkeling
Zimbabwe se Coventry verbeter 100m-rugslagrekord
Kirsty Coventry van Zimbabwe het 'n nuwe wêreldrekord in die 100-rugslag vir vroue opgestel.
Lees verder: Zimbabwe se Coventry verbeter 100m-rugslagrekord
Vervolgingsgesag onseker oor aantygings van omkopery
Die Nasionale Vervolgingsgesag kan nie sê of hy die R30-miljoen se omkoopgeld wat Mbeki blykbaar ontvang het, gaan ondersoek nie.
Lees verder: Vervolgingsgesag onseker oor aantygings van omkopery
Oorlogspraatjies van Msholozi-ondersteuners
09:03:41 Zuma-ondersteuners het dit duidelik gemaak dat hulle bereid is om agter Msholozi te staan totdat hy president word.
‘n Ysvrye Noordpool?
Wetenskaplikes met aansien is besig om te waarsku dat die Noordpool teen die somer van 2013 ysvry kan wees.
