Wetgewing om die praktyk van oorlopery af te skaf, is gister in die nasionale vergadering aanvaar.
Spaanse lugramp
'n Spaanse noodlenigingsbeampte sê dat slegs 13 mense die neerstorting van 'n Spaanse passasiersvliegtuig oorleef het.
Lyfstraf algemeen in die VSA
Meer as 200 000 kinders het in die skooljaar van 2006 tot 2007 in die VSA 'n pak slae by die skool gekry.
Indiese ouditeure gaan ingevoer word
Gevangenes dalk vrygelaat
Die Mtatha Medium Gevangenis in Transkei gaan binnekort waarskynlik honderde gevangenes vrylaat om die oorbevolkte toestande daar te verlig.
Musiek en speel, die resep vir moord
Ná die sinnelose moord van ‘n medeskolier eergister in Krugersdorp het ek gewonder hoe lank dit sou neem vir die koerante om weer die blaam vir geweld op musiek en speletjies te plaas, en soos gewoonlik het hulle nie teleurgestel nie.
Burgemeester wil lelike vroue vir sy dorpie h
Kapers doen hul as bedelaars voor
Nathalie du Toit is ‘n inspirasie
Afrikaans moet sy eie name behou en ontwikkel
Net gister ontvang ek 'n skrywe van die komitee op Louis Trichardt wat steeds 'n stryd moet voer om die naam van dié dorp behoue te laat bly, ondanks 'n Appèlhofuitspraak in hul guns verlede jaar. Feit is dat die ANC hom eenvoudig nie aan hofuitsprake steur nie en op allerlei onbekookte maniere is die party op Louis Trichardt steeds besig om die dorp se naam te probeer verander. Ook die SAUK gebruik dikwels verkeerdelik die term "Makhado" terwyl Louis Trichardt bedoel word.
