Daar is lewe anderkant Eskom

Op 18 Junie vanjaar skryf ek ondermeer dat die potensiaal wat in ‘n digitale ekonomie opgesluit lê tans rondom ons ontvou. Verouderde infrastrukture word reeds as ‘digitale hindernise’ beskou. Wêreldwyd word hierdie hindernisse deur politieke – en tegnologiese druk bevraagteken. Die Dept van Mineraal en Energiesake se nuwe beleidsraamwerk, van wat vandeesweek afgekondig is, bevestig

Lees verder: Daar is lewe anderkant Eskom

Elkeen se Boetman-ervarings

‘n Ruk gelede was daar ‘n artikel oor navorsing oor die spesiale soort trauma waaraan baie Suid-Afrikaners ly – viktomonologie – post-traumatiese woede wat nie weggaan nie. Ek het self by hieroor geskryf. By my het hierdie verklaring op vrugbare grond geval. Ek en ‘n destydse kollega het in ‘n stadium gevoel dis nie reg

Lees verder: Elkeen se Boetman-ervarings

Waak vir Chris Louw môre by Markspark in Johannesburg

Joernaliste, skrywers, aktiviste vir Afrikaans en gewone Afrikaners gaan môre Saterdag 5 Desember vanaf 16.00 in die “Colonial Room” (ironiese benaming!) by Markspark in Johannesburg byeenkom om hulde aan die ontslape joernalis Chris Louw te bring. RSG, Beeld, praag.co.za en ander publikasies en media sal daar verteenwoordig wees. Lede van die publiek en lesers van

Lees verder: Waak vir Chris Louw môre by Markspark in Johannesburg

Baanbrekende sonkragvliegtuig maak kort vlug

Die prototipe van Solar Impulse, ‘n baanbrekende Switserse poging om om die wêreld op sonkrag te vlieg, het gister kortliks vir die eerste keer onder batterykrag opgestyg, sê die organiseerders. Die hoë-tegnologie enkelsitplektuig met die vlerkspan van ‘n Airbus A340 passasierstraler, 63,4 meter, het ‘n beheerde 400-meter vlug omtrent ‘n meter bo die aanloopbaan by

Lees verder: Baanbrekende sonkragvliegtuig maak kort vlug

22 dood na selfmoordbomaanval in Somalië

‘n Manlike selfmoordbomdraer wat soos ‘n vrou aangetrek is, het gister in ‘n klein deeltjie van die hoofstad wat nog onder regeringsbeheer is, ‘n gradeplegtigheid aangeval en 22 mense gedood, insluitende drie kabinetsministers, dokters en mediese studente. Die aanval is ‘n ernstige terugslag vir ‘n land wat geteister word deur oorlog, en het die regering

Lees verder: 22 dood na selfmoordbomaanval in Somalië

Hof weier Bin Laden se seun toegang tot Brittanje

‘n Poging deur een van Osama bin Laden se seuns om Brittanje te besoek, is gister deur ‘n immigrasietribunaal verwerp te midde van vrae oor sy beoogde huwelik met ‘n Britse vrou en sy houding teenoor sy pa. Omar bin Laden, 28, het in April 2008 sy appèl teen Brittanje se weiering om hom toe

Lees verder: Hof weier Bin Laden se seun toegang tot Brittanje

Venezuela se Chavez nasionaliseer twee banke

Venezuela se linksgesinde president, Hugo Chavez, het gister gesê dat hy die nasionalisering van nog twee banke, wat deur sy regering gesluit is om beweerde rekeningkundige onreëlmatighede te ondersoek, genasionaliseer. Nuus dat die twee banke in privaatbesit, Confederado en Bolivar, die nuutste teikens van Chavez se pogings is om die ekonomie te herskep, het Venezuela

Lees verder: Venezuela se Chavez nasionaliseer twee banke