Volgens die Johannesburgse koerant The Sowetan, is 'n sakeman van Actonville vermoor omdat hy buitelandse werkers in diens gehad het.
Sjina is besig met nasionale rou n? aardbewing
Die derde nasionale roudag breek vandag in Sjina aan ter nagedagtenis aan die slagoffers van verlede week se aardbewing. Tot 50 000 mense het na raming die lewe gelaat en 245 000 persone is beseer.
Weermag wil Boeremag-aangeklaagdes afdank
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag wil drie van sy werknemers wat van hoogverraad in die Boeremagsaak beskuldig word, afdank.
Etniese geweld aan Witwatersrand duur voort
Die etniese konflik tussen Afrika-immigrante en plaaslike inwoners in die Gautengprovinsie het teen gister steeds aangehou, in weerwil van polisie-optrede en oproepe om kalmte. Daar is reeds 22 mense dood en 10 000 is dakloos gelaat.
Rachelle Greeff is vasgevang in die hippiekultus
Rachelle Greeff het einde Februarie reeds 'n ope brief aan Dan Roodt gerig in Rapport. Sy was ook vandag in 'n onderhoud op RSG. Dit handel oor Praag se komende kortverhaalbundel, Donker.
Lees verder: Rachelle Greeff is vasgevang in die hippiekultus
Nog ‘n immigrant dood
Swart steek wit verby in Brasili
Swartes sal hierdie jaar wittes verbysteek in getalle in Brasilië vir die eerste maal sedert slawerny afgeskaf is, maar die inkomstegaping tussen die twee groepe mag nog 50 neem om te oorbrug volgens 'n studie wat die Brasiliaanse regering onderneem het.Metodistebiskop vra vir ‘n noodtoestand
Afrika dink baie van Australi? se leier
Afrikaleiers het die federale regering van Australië geprys vir sy apologie aan inheemse Australiërs. Parlementêre sekretaris vir handelsbetrekkinge, John Murphy, het onlangs gedurende 'n besoek aan Ghana vir 'n VN-ontwikkelingskongres, 14 bilaterale gesprekke met Afrikaleiers gehou.
