Lees verder: Officer helps wrestle law school gunman to ground
Boervrou met tuinvurk vermoor
In nog ‘n plaasmoord, is die 55-jarige Susan Bristow eergister met ‘n tuinvurk op haar plaas naby Louis Trichardt vermoor. Volgens ‘n polisiewoordvoerder op die dorp is haar lyk in ‘n watertenk gevind met steekwonde van die tuinvurk.
Bristow het blykbaar Sondagaand hulp probeer ontbied oor ‘n burgerbandradio. Wie op haar hulpkreet gereageer het, is nie bekend nie.

Orrin Hatch introduces oil shale bill
The Establishment Rethinks Globalization
Die Rooivalk se nalatenskap
Die Suid-Afrikaanse Weermag se aanvanklike Angolese suksesse het mettertyd teenstand gekry vanaf die Kubane, veral nadat ‘n Russiese generaal radargebaseerde missiellugafweerstelsels, MIG 23’s, Sukoi 27’s, vooraanvalmissiele en T72-tenks in die veld gestoot het.
Die Suid Afrikaanse regering se plotselinge Angolese inval sonder voorbereiding het nou gelei tot die ontwikkelling van Krygkor en daaropvolgende verbetering van anti-tenkmissielstelsels, artillerie, kommunikasiestelsels, duikbootprodukte, chemiese optimisering van plofstof en afleweringstelsels.

Cosatu los vir Zuma
Leiers van die Kongres van Suid-Afrikaanse Vakbonde (Cosatu) eis dat die federasie sy steun vir Jacob Zuma as hul voorkeurkandidaat vir die ANC-presidentskap laat vaar, berig die Sunday Times.
Zuma se kandidatuur is bespreek by ‘n vurige sentrale bestuursvergadering wat by die federasie se Johannesburgse hoofkantoor van 26 tot 28 Februarie gehou is.

Pentagon opens civilian claim files against military
Lees verder: Pentagon opens civilian claim files against military
‘The German Chair’
In Beirut last month, I met a Lebanese man who had been savagely tortured over the course of a 12-year odyssey in Syrian prisons. Among the things he had endured were electrocutions, beatings with electric cables, and being hanged from ropes by his ankles.
And then there was "the German chair."