Die span van Red Bull Racing het die afgelope naweek voort gestorm ná nog ’n oorwinning op die F1-kalender. Ná vry oefening Saterdag het die twee Red Bulls van Sebastian Vettel en Mark Webber vir die soveelste keer in die 1st en 2 de plek weggespring. Lewis Hamilton in sy Mclaren het reg agter Webber
Nul uit tien?
форма 86Данильченко Юрий Брониславович Харьков
Hoes of betaal is die wet wat nie faal
Vanoggend berig Volksblad, pas na pres. Jacob Zuma sy nooiensjaar op die troon voltooi het, van ‘n departement wie se posbus nie betaal is nie, met die gevolg dat aansoeke om vakatures na die aansoekers teruggestuur is. Die woordvoerder vir die departement sê, sou dit blyk die geval te wees, sal die poste opnuut geadverteer
Nuwe landbouplan skok
Die ANC ondersoek glo ’n aandeelskema vir swart boere om die huidige beginsel van gewillige verkoper, gewillige koper te vervang en grondhervormingteikens te bereik, berig die Volksblad. Daarvolgens sal kommersiële boere tot sowat 40% se waarde van plase aan swart aandeelhouers moet afstaan. Me. Tina Joemat-Pettersson, minister van landbou, bosbou en visserye, het gister in
Finansiële Krisis, Deel 2
Die Groot Resessie is besig om sy tweede fase binne te gaan. Die Griekse regering se onvermoë om buitelandse skuld te vereffen beteken die begin van die begin van die Europese fase van die wêreldwye finansiële krisis. In die deel 1 van die krisis het Amerikaanse subprimaverbande Amerikaanse banke gekelder en ʼn finansiële krisis in
Is buitelandse sokkerondersteuners kanonvoer?
Ek hoor vanmore op die Nederlandse radio dat De Telegraaf berig het dat Suid-Afrika swak voorberei is om terreuraanvalle af te weer tydens die WB. Ek gaan soek toe op De Telegraaf se internetbladsy asook nu.nl, ‘n alternatiewe nuusbron. Geeneen van hierdie bronne maak melding van hierdie artikel nie. Ek neem aan dat De Telegraaf
ANC maak onhoudbare aanstelling in Gauteng
Die Vryheidsfront Plus het met kommer kennis geneem van die verkiesing van mnr. Humphrey Memezi as adjunk-sekretaris van die ANC in Gauteng ten spyte daarvan dat die ANC se nasionale hiërargie onlangs uitsprake gemaak het dat amptenare nie senior poste in die party behoort te beklee nie. Mnr. Memezi is tans die menslike hulpbronbestuurder by
Terug na Afrika (2)
Dit is nou presies ‘n jaar gelede dat Jacob Zuma staatspresident geword het, en net soos Herman Toerien, wil ek my indrukke van hom ook met u deel. Ongeveer twee jaar gelede, byna ‘n jaar voor sy bewindsaanvaarding, het ek ‘n positiewe artikel oor Jacob Zuma in ‘n internasionale tydskrif geskryf, waarvoor ek baie slae
Mynmagnaat se kind ontvoer
‘n Angolese mynmagnaat se 5-jaar-oue seun is deur vier mans by ‘n kerk in Troyeville, Johannesburg, ontvoer, het die polisie Dinsdag gesê. Die seuntjie is in die sorg van sy oppasser gelaat terwyl beide sy ouers Sondag na Angola gereis het, het kaptein Cynthia Magoai gesê. Die oppasser het die seuntjie na haar
Bennett meen Zim se regstelsel is onafhanklik
Zimbabwe se MDC-opposisiepolitikus Roy Bennett sê die feit dat hy vrygespreek is, bewys dat daar onafhanklikheid binne dié land se regstelsel is. “Ek is baie gelukkig,” het ‘n verligte Bennett aan verslaggewers ná die uitspraak gesê. “Hierdie uitspraak gee hoop dat ons sal terugkeer na geregtigheid en die oppergesag van die reg.” Zimbabwe se hooggeregshof
