Uraan kan Potch se drinkwater vergiftig

Prof. Kobus van der Walt, van die skool vir geografie en omgewingsbestuur aan die Universiteit van Noordwes (NWU), het dië week by ’n seminaar van die Suid-Afrikaanse Kankervereniging (Kansa) gesê uraan is besig om vanaf die goudmyne langs die Wonderfonteinspruit in die Mooirivier in te sypel. Volgens ‘n berig in Beeld los die suur mynwater

Lees verder: Uraan kan Potch se drinkwater vergiftig

Zille praat nie oor haar eie gedrag nie

Pres. Jacob Zuma se kinders is “tevrede” om hul pa met “20 of meer” broers en susters te deel, het sy seun, Duduzane, Vrydag gesê. “Ons as gesin is tevrede met die poligamiese aard van ons huishouding,” het hy in ‘n verklaring gesê. “Ons is tevrede dat ons 20 of meer broers en susters het.”

Lees verder: Zille praat nie oor haar eie gedrag nie

Na die pot die ketel verwyt het…

Terwyl Suid-Afrikaners mekaar nog oor gebalde vuiste aangluur en die woorde-oorlog voortduur oor die 2 Februarie-herdenking, kristalliseer die vraag opnuut: “Ja, maar wat nou?” Ongelukkig is idees oor wat nou, baie uiteenlopend, nie net onder die land as geheel se inwoners nie, maar ook binne groepsgeledere. Op die meer omvattende skaal verwag die ANC-Jeugliga die

Lees verder: Na die pot die ketel verwyt het…

Die verduideliking

Die toneel baie jare gelede tydens ‘n opleidings- en begrotingsvergadering in een. Dit was een van my bestuurstegnieke om al die personeel by ‘n begrotingsvergadering te betrek, sodat hulle sommer vroeg die waarheid kan leer van baie behoeftes, en min hulpbronne. Die een junior het groot, groot planne. Ons moet dit en dat doen, en

Lees verder: Die verduideliking

Verbod op Tshwane geld steeds

Die Tshwane Metroraad het misluk met pogings om die Gesagsowerheid vir Reklamestandaarde (ASA) se bevinding in AfriForum se guns, naamlik dat dit misleidend is om in advertensies na die stad Pretoria as “Tshwane” te verwys, ter syde te laat stel.  Die Metroraad het op 1 Februarie 2010 sy hofaansoek in hierdie verband teruggetrek.  Die Noord-Gautengse

Lees verder: Verbod op Tshwane geld steeds

Ongevalle weens boemerangspeel

Onder die reaksies op die nuus dat pres. Jacob Zuma nog ‘n buite-egtelike kind tot die land se bevolking bygedra het, was dié van ‘n klein politieke party wat gesê het dit lyk of die president nou ‘n Bill Clinton, ‘n Tiger Woods en ‘n Koning Henry VIII in een is. Gaan tik Zuma, Tiger,

Lees verder: Ongevalle weens boemerangspeel

Eie koerant asseblief!

Nou kan dit nie meer anders nie. Die Afrikaner moet ‘n eie koerant met ‘n Christelike inslag kry. Nie die Konserwatiewe Afrikaanse Koerant nie. Nie oor die afkorting wat dit oplewer nie, maar omdat terminologie ‘n koerant se lewensvatbaarheid kan saboteer. Die behoefte, besef ek vanoggend opnuut, toe ek ‘n rubriek in een van Naspers

Lees verder: Eie koerant asseblief!

Sexwale vra Zuma om verskoning oor Facebook-uitlating

‘n Familielid van Tokyo Sexwale het president Jacob Zuma om verskoning gevra nadat sy negatiewe kommentaar oor hom op Facebook geskryf het. Kananelo Sexwale het glo uitgevaar op Facebook nadat dit bekendgemaak is dat Jacob Zuma pa van sy twintigste kind geword het. “Ek wil graag om verskoning vra vir enigiets wat ek in private

Lees verder: Sexwale vra Zuma om verskoning oor Facebook-uitlating

Polisie skiet op betogende studente

Die polisie het glo Woensdag met rubberkoeëls op ‘n groep studente losgetrek wat by die Mangosuthu Universiteit van Tegnologie (MUT) in KwaZulu-Natal betoog het. “Die studente het die polisie met klippe bestook. Daarna het die polisie met rubberkoeëls teruggeskiet,” het supt. Jay Naicker, polisiewoordvoerder, gesê. Volgens Naicker was die studente glo onder die invloed van

Lees verder: Polisie skiet op betogende studente