VF+ kan uitkoms in Pretoria bepaal

Die Vryheidsfront Plus in Pretoria gaan oor ‘n wye spektrum gesprekke begin voer rakende ‘n moontlike regerende koalisie in die metroraad na die 2011-munisipale verkiesing. Die party het met die VF Plus se leier in Pretoria, mnr. Philip van Staden aan die stuur, “skadu-raadslede” in alle wyke in die Tshwane-metroraadsgebied aangewys. Die VF Plus in

Lees verder: VF+ kan uitkoms in Pretoria bepaal

Waar is die Jeugfeesgeld heen?

Die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap (NYDA) het vandag aangekondig dat die omstrede Wêreldfees vir Jeug en Studente wat tydens Desember 2010 deur die agentskap in Pretoria aangebied is, se kostes R100 000 000,42 beloop het. “Dit is verregaande dat hierdie fees se kostes ‘n R100 miljoen was. Die NYDA het aanvanklik aangedui dat die kostes R69 miljoen

Lees verder: Waar is die Jeugfeesgeld heen?

Piekolie is hier, volgens WikiLeaks

Die Amerikaners vrees dat Saoedi-Arabië, die wêreld se grootste ru-olie uitvoerder, dalk nie oor genoeg reserwes beskik om stygende oliepryse te keer nie, het vertroulike kommunikasie uit die ambassade in Riyadh gewys. Die kommunikasie, wat vrygestel is deur WikiLeaks, vra Washington om ‘n waarskuwing ernstig op te neem van ‘n senior amptenaar in die Saoedi-regering

Lees verder: Piekolie is hier, volgens WikiLeaks

Afrikaners en Amerikaners

Ek en ‘n kollega van PRAAG is tans op ‘n toer deur die suide van Amerika. Trouens, ek sit hier op ‘n vliegtuig tussen Charlotte, Noord-Carolina en Atlanta, Georgia en tik op my dwergrekenaartjie wat my oral soos ‘n selfoon vergesel. Soos ons gasvrou in die staat Mississippi opmerk, “het ons Amerikaanse suiderlinge en julle

Lees verder: Afrikaners en Amerikaners

AOL koop HuffPost vir inhoud

AOL sal Arianna Huffington se invloedryke webblad koop vir $ 315,000,000, om hulle hoë-profiel liberale bas te red uit die asblik van Internetgeskiedenis. Die skuif, wat Maandag aangekondig is, kom teen ‘n stewige premie. “AOL spandeer 40 persent van hul kontant vir baie min naby-termyn opbrengs,” sê ‘n ontleder. AOL verwag dat Huffington Post sowat

Lees verder: AOL koop HuffPost vir inhoud

Suid-Soedan is onafhanklik

Omar al-Bashir, Soedan se president, het gesê Khartoem het die uitslag van die referendum oor Suid-Soedan se onafhanklikheid aanvaar. Dit was ure voor die uitslag bekend was reeds duidelik dat die meerderheid mense vir onafhanklikheid gestem het. “Ons sal vandag, aan die res van die wêreld, bekend maak dat ons die uitslag aanvaar en dat

Lees verder: Suid-Soedan is onafhanklik

DA-LP van verkragting verdink

Masizole Mnqasela, DA-LP, het Maandag in die streekhof in Wynberg onskuldig gepleit op aanklag van verkragting. ‘n Slagoffer, 17,  is glo met aanvang van die saak kruisondervra, het die SABC berig. Mnqasela is in Mei 2010 in hegtenis geneem nadat hy die meisie glo verkrag het in die parlementêre dorpie, Pelicanpark. Na bewering het die

Lees verder: DA-LP van verkragting verdink

SANPAB oneerlik oor tolhekke

Die Vryheidsfront Plus is van mening dat SANPAB oneerlik was met die publiek deur eers voor te gee dat die Gautengse oop-tolhektarief 50c per kilometer sal wees, maar uiteindelik ‘n effektiewe tarief van 66c per kilometer aangekondig het. “Die Gautengse oop-tolhekstelsel is niks anders as ‘n ekstra belasting nie. Die publiek is al so moeg

Lees verder: SANPAB oneerlik oor tolhekke

Swart skole ‘n feit in Nederland

Nederland probeer nie langer swart skole te keer nie. “Dit gaan om die gehalte van die onderwys. Wit of swart is minder belangrik, ” sê minister van Onderwys Marja van Bijsterveldt (CDA) Maandag in de Volkskrant. By vorige kabinette was die bestryding van segregasie in die onderwys nog hoog op die agenda. Daar is die

Lees verder: Swart skole ‘n feit in Nederland