Gehoorsaamheid sal misdaad verminder
Gesien in die lig van wat reeds in briewe aangedui is soos ons moet buiteland toe, weg met regstellende aksie, moenie met die regering praat nie maar lui die saak aan die "groot klok" ens., wil ek 'n alternatiewe voorstel maak waar ons ons algehele samewerking met die ANC moet oorweeg.

ANC knoop bande met Bolivia
’n Senior ANC-afvaardiging is pas terug uit Bolivia waar hulle die eerste demokraties verkose inheemse president, Evo Morales, kon oortuig om Suid-Afrika te kom besoek.

Nobelpryswenner het voorheen sy lidmaatskap van Waffen-SS erken
Skrywer en Nobelpryswenner, Günter Grass (79), wat sedert verlede jaar midde in ’n politieke storm verkeer nadat hy erken het dat hy deel was van die Waffen-SS tydens die Tweede Wêreldoorlog in sy nuwe outobiografie, het ’n nuwe verweer.

Lees verder: Nobelpryswenner het voorheen sy lidmaatskap van Waffen-SS erken
Waarom nog hoegenaamd in Afrikaans skryf?
‘n Mede-professor in die joernalistiekdepartement van die Stellenbosse Universiteit, Hermann Wasserman, het onlangs luisteraars na Bok van Blerk se liedjie, "De la Rey" as "behorende tot die museum" beskryf in sy
Ope brief aan Koos de la Rey. Dan Roodt rig op sy beurt ‘n ope brief aan die PK professor met sy veldtog teen Afrikaners.‘n Mede-professor in die joernalistiekdepartement van die Stellenbosse Universiteit, Hermann Wasserman, het onlangs luisteraars na Bok van Blerk se liedjie, "De la Rey" as "behorende tot die museum" beskryf in sy
Ope brief aan Koos de la Rey. Dan Roodt rig op sy beurt ‘n ope brief aan die PK professor met sy veldtog teen Afrikaners.Misdaad is oorlog! s? konsultant
In ‘n opspraakwekkende artikel in ‘n Johannesburgse dagblad het die bekende konsultant en veranderingsdeskundige, dr. Bertie du Plessis, beweer dat Suid-Afrika so te sê in ‘n militêre konflik of "laegraadse burgeroorlog" verkeer. Hy meen "die polisie gaan ons nie regtig help nie" en doen aan die hand dat lede van die publiek moet saamwerk om
Meningitisepidemie tref Oeganda
‘n Dodelike meningitisepidemie het in die noordwestelike gebiede van Oeganda uitgebreek.
Woensdag het gesondheidsowerhede in Kampala bekend gemaak dat reeds 38 mense uit die 930 gevalle wat aangemeld is, oorlede is.

Swart diamante op pad
De Beers en die regering het ’n ooreenkoms aangegaan om ’n nuwe swart mynmaatskappy op die been te bring. Volgens hierdie ooreenkoms sal De Beers 20% van sy Namakwaland-operasie aan die staatsfirma Alexcor skenk om ’n swart maatskappy in 2008 tot stand te laat kom. Die Namakwaland-konsessie behoort al sedert 1928 aan De Beers. In 2006 het hierdie myn een miljoen karaat geproduseer.

Neels Jackson, Christen of Mao?s?
Die argument wat Neels Jackson op 7 Februarie in Beeld oor misdaad aanbied, hoewel vroom, is deelagtig in die logika van barbarisme.
Ons weet dat die harmonie van die stam in tradisionale Afrikasamelewings swaarder geweeg het as die regte van ‘n individu of van sy gesin. Volgens liberale antropoloë soos Hammond-Tooke kon ‘n moordenaar, dief of owerspeler maklik vergewe word. Die slagoffer se gesinslede moes met hom en sy verwantes versoen raak, want anders het groepsamehorigheid in die gedrang gekom en kon die stam nie meer as oorlewingseenheid in ‘n vyandige natuur funksioneer nie.