Ek wil dr. Dan Roodt bedank vir sy antwoord op my brief “Daar is geen Afrikaners meer nie” waarin hy my meedeel dat hy nie die brief gaan plaas nie, my dan vrae vra, en dan d.m.v. van sy e-posstelsel verhoed om terug te antwoord. Ek aanvaar nou dat hy nie hierdie e-pos gaan antwoord
Trou is nie perdekoop
Watter persoon sal ‘n koei koop as jy in elk geval die melk verniet kan kry? Bogenoemde argument mag miskien op ‘n gruwelike vereenvoudiging van saamblyverhoudings neerkom, maar dit is nie erger as om die huwelik gelyk te stel aan ‘n “tjap in ‘n ID boek” nie soos Tim du Plessis in Beeld skryf of
Oppad na 2050
{jathumbnail off} недорогие печи для банилобановский александр компромат
Kopenhagen is irrelevant
Die waarheid wat die klimaatskonferensie in Kopenhagen bly ontwyk, is nie dat die weer warmer of koeler raak nie, maar dat die mensdom die wêreld oorbevolk. So lui ‘n berig in een van Kanada se grootste dagblaaie, die Financial Post . ‘n Planetêre wet, soortgelyk aan China se een-kind-beleid, is die enigte uitweg om die
Oorlogs- of Vredespresident?
Toe president Barack Obama as Nobelvredspryswenner in Oktober aangekondig is, het sommige die hoop uitgespreek dat dit die president, wat nog geen vinger ter bevordering van vrede geroer het nie, in die rigting van vrede sal stuur. Die vredesprysseremonie kom net nege dae nadat Obama aangekondig het dat hy ‘n massiewe eskalasie in die Afghaanse
Die keiser is kaal en die kroonprins ween
Pas het beide die DA en die VF+ hul regeringsevalusie gedoen. Die benadering het effens verskil – waar die VF+ punte – meestal druippunte – aan spesifieke velde soos misdaadbekamping en ekonomiese sake toegeken het, het die DA rapporte aan ministers uitgedeel. Ook hier was druippunte aan die orde van die dag en het die
Saambly en die Bybelse huwelik onder die loep
‘n Polemiek woed tans oor saambly. Van “die kerk” word verwag om standpunt in te neem. Beter gestel: van kerke soos die NGK word gevra om leiding te gee. Aangesien daar ‘n duisternis van kerke is, sal kerke se antwoorde radikaal verskil. So sal “inheemse kerke” en ook Europees-geïnspireerde kerke, soos die Mormone (die Kerk
Praat vrede, voer oorlog
{jathumbnail off} безмасляный купитьФільчаков Олександр Васильович прокурор
Polisie skiet man na argument
‘n 26-jarige man is Donderdag in Henneman in die Vrystaat doodgeskiet nadat hy glo in ‘n argument met ‘n polisieman betrokke geraak het, het die Onafhanklike Klagtedirektoraat (OKD) gesê. Na bewering het die polisielid sy wapen uitgehaal terwyl hy en die kêrel in ‘n woordewisseling beland het. Hy het die man glo ses keer in
Afrikaans by US gaan verdwyn
Die toekoms van Afrikaans as onderrigtaal aan die Universiteit van Stellenbosch, hang in die weegskaal. Indien die huidige koers van die instelling nie verander nie, gaan Afrikaans as voertaal aldaar verdwyn. “Alhoewel daar oomblikke van hoop en optimisme vir Afrikaans as onderrigtaal aan die Universiteit Stellenbosch (US) was, spyt dit my dat ek vanaand aan