Die Vryheidsfront Plus-jeug in die Vrystaat is geskok deur die syfers wat deur die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV) oor onderwys in die Vrystaat bekend gemaak is. Volgens die SAIRV was slegs 48% van Vrystaatse skoliere wat in 2007 in graad 10 was, in 2009 matrikulante, wat op ‘n 52% uitvalsyfer tussen graad 10 en
Viva president Malema!
Toe mnr. Jacob Zuma ‘n ruk gelede die weerlig op hom getrek het deur te sê Julius Malema is ‘n toekomstige president, was hy in een opsig verkeerd. Malama is nie ‘n toekomstige president nie, hy is die huidige president. Vandaar die “mnr” Zuma. Weliswaar is Zuma formeel (nog) president. Die Engelse uitdrukking, proxy President
‘n Insident wat die HNP help skep het
Dit is min of meer die jaar 1969. Ek was ‘n arrogante student aan die UOVS. Op daardie stadium was ek voorsitter van Huis Hendrik Verwoerd, lid van die studenteraad, voorsitter van die Kultuur-filosofiese Studiekring en redakteur van die teologiese blad Tussen Ons. Insgelyks was ek leier van die Raad van Afrikaner Studente (RAS),
Afrikataal moet verpligtend wees, sê Nzimande
Universiteite moet dit oorweeg om ‘n studie van ‘n Afrikataal behalwe Afrikaans verpligtend vir sekere kursusse te maak, het Blade Nzimande Minister van Hoër Onderwys, gister gesê. Aan sommige universiteite, het Afrikataaldepartemente swakker oor die jare geword, en die bevordering daarvan moet ‘n “sentrale strategie” behels, het hy gesê in ‘n toespraak by die Kaapse
Zuma onderhandel sterker Doeane-unie
Die hoofde van die vyf-nasie Doeane-unie van Suider-Afrika (SADU), die oudste blok van sy soort in die wêreld, het Donderdag ‘n ooreenkoms onderteken om die liggaam verder te verenig, het amptenare gesê. “Ons het ‘n nuwe visie en missie vir die SADU, wat 100 jaar oud sal word hierdie jaar,” het die Namibiese Minister van
Ahmadinejad verwerp ‘sataniese druk’ op Zim en Iran
Iran se president Mahmoud Ahmadinejad het Donderdag die “sataniese druk” op Zimbabwe en sy eie land veroordeel. Hy het tydens ‘n besoek aan Harare gesê beide lande veg om hulle soewereiniteit in stand te hou. “Iran en Zimbabwe is twee lande wat nog steeds poog om hulle soewereiniteit en vryheid te behou,” het Ahmadinejad tydens
Lees verder: Ahmadinejad verwerp ‘sataniese druk’ op Zim en Iran
Baba kritiek na huisaanval
’n Eenjarige baba en haar oppasser (30) is beseer toe rowers hulle in Robindale aangeval het, het paramedici gesê. Vanessa Jackson, woordvoerder vir ER24 het gesê die vrou en die baba het kopbeserings opgedoen. “Hulle is albei weens hul kritieke toestand na ’n hospitaal geneem.” Dit is steeds onduidelik waar die rowers toegang tot die
Einde van België?
Liberale aan weerskante van die taalverdeling word geblameer vir die jongste krisis van die Belgiese regering. Die Belgiese premier, Ywes Leterne, van die Vlaamse Christen-demokratiese Party (CD & V), het sy regering se bedanking by koning Albert II aangebied. Die CD & V het ‘n spesiale, kort verklaring uitreik om te verduidelik dat dié party
Laegraadse muitery skok Bundeswehr
Duitse soldate dra hulle harte op hul moue – in die vorm van ‘n knopie wat protesteer teen hul land se betrokkenheid by die oorlog in Afghanistan. “Ek veg vir Merkel” is ‘n poging om die Duitse kanselier Angela Merkel te oorreed om te verduidelik presies waarvoor Duitse soldate veg en sterf . Nog vier
Eskomrampokkery aan die kaak gestel
Die Demokratiese Alliansie (DA) het ‘n 291-bladsy Eskomdossier geopenbaar wat sonder omhaal bewys, onder andere, dat Eskom grootliks verdiskonteerde tariewe hef op maatskappye wat min of geen voordeel vir die Suid-Afrikaanse ekonomie inhou nie. Die dokument is deur hoëvlakamptenare in Eskom aan die DA uitgelek. Die voorsitter van die portefeuljekomitee het probeer om die verslag
